Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anemoon Huis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Anemoon Huis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Oltman S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oltman S

Ontspannend.

Kan gerus WiFi en waaiers verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Hi Oltman,

Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
WiFi is in die pyplyn!

Anemoon Huis
Wilma T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ondervinding.

Huis goed, ongelukkig omdat niemand ons deur huis geneem het met aankoms nie en ons toe beskuldig was oor goed wat reeds fout was en vuil was in huis, sal ek nie dit aanbeveel nie, ons bespreek gereeld deur julle en die was die eerste wat ons beskuldig was van rook, ons rook nie eers nie. Vuil asbak was reeds daar, merke op beddegoed was reeds daar, seep in badkamers nie gevul nie, breekware wat vuil was, maar as die gasheer ons by huis ontmoet het en ons deur als saam kon gaan, soos almal doen met aankoms, sou ons en gaaheer saam opgetel het daar was goed uit plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Hi Wilma, Die agent het vir ons die fotos gestuur as bewyse en ons het toe die platvorm laat weet daarvan. Gelukkig kon ons die ergste merke skoon kry. Groete

Anemoon Huis
Thomas M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met vriende

Pleasant experience. Lots of space.

Great stay and pleasant environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Thank you for the feedback!

Anemoon Huis
Marthie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie K
Saam met vriende

Briljant.

Dit was 'n fantastiese huis, elke kamer met 'n eie badkamer. Die toesig oor die skoonmaak kan verbeter. Kan ook gerus WiFi beskikbaar hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Anemoon Huis
Hennie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Gesin met tieners

Fantasties.

Wonderlike huis en lekker kuier area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Dankie Hennie!

Anemoon Huis
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Puik, ruim en netjies.

Lekker gebly, ruim nuwe huis, sentraal gelee, 3 en-suite kamers, groot kuier area, dubbel motorhuis, binne braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Baie dankie

Anemoon Huis
Alette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette L
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier, sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Pragtige verblyf met alle geriewe wat jy nodig het. Goed geleë, skoon en ruim. Die eienaar moet dalk net noem dat besoekers hul eie modem moet saambring vir die Smart TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Hi Alette,
Dankie vir die goeie resensie en terugvoer!
Daar is beplan vir WiFi / internet vir 2024.

Anemoon Huis
Dawie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Puik verblyf maak 'n puik vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Dankie, julle. Ons waardeer dit

Anemoon Huis
Renee F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee F
Saam met vriende

Lekker vakansiehuis.

Ons het baie lekker gekuier. Dit was baie lekker dat elke kamer sy eie badkamer gehad het. Die kuierarea was lekker gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Dankie, bly om te hoor!

Anemoon Huis
Simone F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone F
Gesin met klein kinders

Daar is net een woord: Perfek.

Perfekte ligging, dekor, inrigting, was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Baie dankie.

Anemoon Huis
Elske H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elske H
Saam met vriende

Ons was as familie daar.

Dit is 'n baie lekker leefhuis en perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anemoon Huis se terugvoer

Baie dankie!

Anemoon Huis
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf265d4966803c3439072fc3995accea67f8b01325970fde185a36e82d2ec1ab102854c1e50934eb0e04421a48dc432cc803e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 16 Anemoon Ave Stillbay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.381546862937 21.418151010451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem