Anni Bos
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anni Bos is 'n semi-selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Stellenbosch.
Dié gerieflike oopplan-eenheid het 'n privaat ingang aan die linkerkant van die huis. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Elektriese kombers word vir die winter voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en die eenheid het WiFi en 'n slim-TV waarop gaste YouTube, Netflix, ens. kan stroom. Die perseel het sonpanele, so gaste word nie deur beurtkrag geraak nie.
Daar is 2 fietse wat gaste kan gebruik. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel agter 'n elektroniese hek beskikbaar.
Stellenbosch bied allerlei besienswaardighede soos restaurante, wynplase, Eagle Encounters and Segway Gliding Tours by Spier, Mooiberg Padstal en aktiwiteite soos bergfietsry en voetslaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Anni Bos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Jaar gelys 6
Ligging
- Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Anni Bos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Simonswyk Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom