Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 44 resensies vir Annie's
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Pavel U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pavel U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

The house was clean and cosy. Everything necessary was available. There was no secure parking, but the area seemed to be very safe, and I did not worry much about my car. All in all, I enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Gesin met tieners

Really enjoyed our stay.

Stay was very nice, enjoyed the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouxle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxle V
Gesin met tieners

Klein, maar gerieflike kuierplek.

Ons het heerlik gekuier, die eienaar Anna-Marie het ons verskuif na bietjie groter woonstel, Fagans. Die ligging is sentraal, want L'Agulhas is om die draai en mens kan 'n dag daarvan maak om deur te ry na Arniston, De Mond en Bredasdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B
Gesin met klein kinders

Rustig, eenvoudig.

Ons het dit regtig geniet. Hierdie plekkie is ideaal vir 'n klein gesin. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giso V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Giso V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An OK place to spend a night.

Unfortunately, Annie's is in need of some renovation. There is mold on the bedroom wall and on the fridge seals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Hallo Giso, yes I saw the mold and reprimanded my cleaners. Mold is a big problem so near the sea. It was cleaned and the whole of Annies was repainted last week. The blue wall behind the bed is now white as well. This week we are replacing the old novilon floor with click-in vinyl tiles, which will make a big difference too. Hope to be finished by this week, and then it will be spit spot for the Easter weekend and later.

Annie's
Anita C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anita C

Onaanvaarbaar, het glad nie eers gebly nie, het ander blyplek gekry.

Vreeslike slegte reuk, vloere orals het trip hazards, baie bedompig en grillerig. Ou uitgewaste handdoeke wat mens nie eers op die vloer sou gebruik nie, en hulle sit dit uit vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Ek stel voor voornemende huurders lees al die ander resensies ook om 'n nugtere oordeel te vorm. Ons is ook tans besig om Annies te vernuwe deur die woonstel uit te verf en 'n nuwe vloerbedekking op te sit. Dit behoort binne 'n week klaar te wees.

Annie's
Ben S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n werkskuier, maar het die tyd in Struisbaai baie geniet.

Daar was werk wat ek moes doen in Struisbaai en ek het die verblyf baie geniet. Beurtkrag het ons baie gekortwiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pat L
Saam met vriende

Enjoyable.

Just feel the garden and courtyard could be tidied up a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal by Annie's.

Was teleurgesteld. Plek kort vir seker 'n goeie verf. Kaste in gang en kombuis lyk nie goed nie. Novilon in kombuis al deurgeloop en kort 'n goeie skoonmaak. Geen diefwering of veiligheidshek nie. Plek nie omhein nie en sit naby pad. Wat dit maklik maak vir diefstal. Plek ruik na muf en is bedompig. Moet bysê, die eetgerei, potte, stofie ens. was netjies en skoon. Ook beddegoed en handdoeke. Maar die ergste was die braai-area onder bome wat vir ons uitgewys is. Daar lyk dit sleg. Hul het geen moeite gedoen om dit skoon te maak nie. Toe onder blare. Stoele vieslik vuil en vol spinnekopneste onder. Verder is alles vol voëltjiemis. Braaibak nooit skoongemaak nie. Ou as en kole al vasgereën in bak. Wat vir my wys dat daar bitter lanklaas iemand daar gebraai het. Die hele tuin kort aandag. Kon sien daar word nie moeite gedoen nie. Annie's is wel bekostigbaar, maar voel eienaars kan meer moeite doen om dit aangenaam te maak vir hul gaste. Sal hul ongelukkig nie weer besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien B
Gesin met klein kinders

Nice.

Baie goeie ligging en lekker kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie stil, rustige omgewing en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita W

Was vreeslik lekker, wens ons kon langer bly.

Annies bied alles wat jy nodig het, loopafstand van die strand, winkels en hawe af. Stil omgewing, 'n lekker plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Dankie Sanita.

Annie's
Carl M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay in nice surroundings.

Conveniently situated close to beach and shops. Our old bones found the couch-beds a bit uncomfortable. On the other hand the double bed was comfortable and we slept well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachael K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachael K
Saam met vriende

Great.

Very neat and tidy. Perfect spot for an affordable getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Thank you Rachael.

Annie's
Rachael K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachael K

We really enjoyed our stay at Annie's. Neat and tidy space. Great price too.

I would just suggest that the owners have a look at replacing or servicing the gas geyser. When the pilot is on, there is a very strong gas type smell which isn't pleasant, especially when showering. Otherwise no other complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit werklik geniet.

Was reënerig en winderig, meer tyd in die huis spandeer, maar nog steeds geniet oor alles gemaklik was in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janis T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janis T
Gesin met tieners

A cute flat with everything you need for a simple holiday.

Annie's is simple and cheap so a great place if you are on a budget. It is well stocked and has a lovely garden. The area is safe and the beach is a 10-minute walk, across quite a busy road but still close. The shops are close. There are no views but we walked everywhere and the kids had fun in the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Retha V
Gesin met tieners

Teleurstellend. Vervalle. Moes vroeёr vertrek.

Kort opknapping en is onnet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Dis jammer dat jy so ongelukkig was oor alles, selfs die prys. Dis egter opvallend dat julle vir Annies so slordig en vuil gelaat het. Ek raai voornemende huurders aan om al die kommentare deur te lees en u eie oordeel te vorm.
Baie dankie Anna-Marie Groenewald

Annie's
Christi T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christi T
Gesin met tieners

Dit is klein, maar gerieflik en alles wat jy nodig het. Die plek was mooi skoon.

Ons het ons klein hondjies saamgeneem. Gelukkig is hulle redelik soet en het nie rondgeloop nie, alhoewel die erf nie omhein is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon & rustig dankie

Oulike plekkie & baie skoon & netjies

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leinadu A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leinadu A
Enkelreisiger

Ideaal vir 'n wegbreek.

Die geriewe is ideaal vir 'n vakansie. Eenvoudig maar niks kort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby alles in Struisbaai.

Sentraal geleë. Parkering was probleem met ons bakkie. Die parkering en braai area is baie bebos en toegegroei. Dit het on veilig gevoel om die braai area te gebruik. Plekke se verf en nommer vanaf die straat kan dalk bietjie opgeknap word. Geen WiFi beskikbaar gewees. Verder het ons lekker gebly alles wat nodig was is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Dankie vir die goeie sterre, Connie. Let asb daarop dat julle braai op julle sementstoep gestaan het, waar geen bosse is nie. Julle kon die braai sit net waar julle wil op die grasperk. Die braai in die bos is vir die wat graag beskerm wil wees van die wind, son of reën en is 'n opsionele tweede braai area. Daar is wel Wi-Fi. Dit is jammer dat u my nie gekontak het toe u nie reggekom het nie. Ons wil graag hê ons kliënte moet dit baie geniet hier. Ek hoop u kom weer kuier as die Corona weg is!

Annie's
Theo B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo B
Enkelreisiger

Lekker skoene uitskop, goed toegeruste wooneenheid nabygeleë aan lieflike swemstrand en eetplek op die strand.

Ek het my verblyf in Annie's geniet. Die heerlike, boomryke erf bied gunstige geleentheid vir ontspan, boeklees en koffie drink. Dis baie gerieflik geleë en stap afstand van strand en inkopie sentrum. Kombuis is goed toegerus en TV goed geplaas dat jy selfs vanuit die stort kan kyk (as jy lank genoeg is).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Kan bietjie opknap.

Vir die prys is dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya G
Saam met vriende

Ontspannend.

Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid, ons maak graag weer gebruik van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Dankie Tanya.

Annie's
Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Primitief.

Baie primitief maar netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Ons poog om bekostigbare akkommodasie teen minimum tariewe te gee.

Annie's
Johan J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geensins soos foto's nie.

Gasvrou nooit gesien. Plek skoon, maar parkering ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jannie N
Gesin met klein kinders

Nie een van die hoogtepunte van ons vakansie.

Die plekkie het alles wat benodig word. Daar kort egter dringende aandag. Daar is nie 'n stortgordyn nie. Die gasgeyser is nie baie veilig nie, aangesien mens 'n venster of deur moet ooplos vir "veiligheid". Ons is aangesê om eerder skottelgoed in 'n emmer te was, want daar was fout met die dreinering. Alhoewel die plek skoon was toe ons instap, het die braaivleisreuk van die vorige mense nog in die plek gehang. Hierdie reuk het met ons gebly tot ons daar weg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Hallo Jannie ek is regtig ontsteld om te hoor daar was nie n stortgordyn nie, en sal skoonmakers aanspreek. Die reël is dat die gordyn met elke besoeker afgehaal en deur 'n skoon gordyn vervang word. Duidelik het hulle vergeet om die skoon gordyn op te hang. Die gasgeyser is 100% veilig en om ventilasie te hê wanneer gas gebruik word is n standaard veiligheismaatreel wat die wereld deur geld. Struisbaai het net septic tenks. Daar is ongelukkig nou 'n tydelike probleem met boomwortels wat so gou moontlik reggestel gaan word, en die skottel wat binne in die skottelgoedopwasbak pas, is net 'n tydelike maatreel tot 15 Maart. Dit is ook n nuttige manier van water spaar soos al die inwoners van droogtegeteisterde gebiede in elk geval doen. Die braaivleisrook moes seker in die gordyne ingetrek het. Ek sal hulle was sodra daar 'n opening is.

Annie's
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea L

Baie gemaklike rustige lekker plekkie.

Ons was vier persone en het dit gate uit geniet, alles was gemaklik en beskikbaar in Annie's.Beslis sal ons weer gebruik maak van die lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Dankie, Andrea.

Annie's
Anne-mare V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anne-mare V
Gesin met tieners

Goed.

Verblyf was goed. Die hooikoors-bome was 'n ramp vir my gesin en die huis was 24/7 vol van die boomsade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Dis n inheemse boom wat 1x per jaar( in die lente) saadjies maak soos die meeste ander Kaapse plante. Ander plante se blare waai weer rond in die herfs. Dit is maar hoe dit in die natuur werk.

Annie's
Freddie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Dit is 'n netjiese woonstel. Daar was koffie, suiker en lekker beskuit om ons te verwelkom. Die badkamerbenodigdhede was ook verskaf en dit was nogal 'n verrassing. Baie lekker gebly. Omgewing is stil en rustig en loopafstand van strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Dankie Freddie!

Annie's
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly. Plek kort so 'n bietjie aandag, maar verder was dit die die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drienie K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier en ons kon ons seuntjie (Krummel, 'n Yorkie) saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Bly jukle het geniet. Drienie, Kom kuier gerus weer.

Annie's
Nicolene H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H
Gesin met klein kinders

Baie lekker, opwindended, die moeite werd en ek moet weer gaan op 'n ander geleentheid.

Huis makeer 'n goeie skoonmaak. Aangesien gaste nie in die huis mag rook nie kan daar moontlik voorsiening gemaak word vir sigarettoppers (miskien 'n blik buite of iets). Tuinstoele kan nie eers gebruik geword nie want dit was te vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly. Struisbaai is 'n baie oulike dorp.

Het lekker gebly maar plek kort regtig aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem H
Saam met vriende

Basies, maar skoon en gerieflik, "fabulous" stort!

'n Matjie by die voordeur sal great wees en 'n knyper vir die braai is bitter belangrik vir ons ouens wat hou van braai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Angela J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient location and value for money.

Wonderful client services. The property needs maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton B
Saam met vriende

Lekker!

Winkels is baie naby. Dit is 'n rustige area en alles wat jy nodig het is in die plek. Die eenheid het sagte beddens. Dit is naby die see, met 'n pragtige uitsig en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam! LekkeSlaap is ook tops! Hulle gee jou al die inligting wat jy nodig het en het 'n assistent wat jou bespreking persoonlik hanteer ook. Die eienaar is 24 uur beskikbaar as iets nodig is. Vinnige en vriendelike kliëntediens. Ek het dit baie geniet. Vir die prys wat jy betaal, is dit meer as die waarde vir jou geld. Baie dankie Anna Marie en LekkeSlaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Baie dankie, Clinton. Bly jy het dit geniet, ons sien jou graag weer hier.

Annie's
Jan E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Dit het alles wat jy benodig in kombuis, maar gebou kort aandag. Gaswarmwatersilinder het geen warm water voorsien nie en moes met koue water-stort anders ruik die hele plek na gas. Alhoewel dit goed geleë is, voel ek ek kon meer waarde vir my geld kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir die terugvoer. Die voordeel van gasgeysers is onbeperkte warm water. Die nadeel is dat die gasbottels soms omgeruil moet word. Om dit te beperk gebruik ek die grootste bottel moontlik, die 42 kg. Omdat 'n mens nie weet wanneer die bottel leeg gaan raak nie, het ek altyd 'n spaarbottel in die gaskamer. Ek vra ook kliente om my te kontak indien daar enige probleme is. Sou julle my laat weet het dat die water nie warm word nie, sou ek onmiddellik die gas laat omruil het. Daar was tydens jul verblyf iemand op die perseel wat dit vir my in minder as 5 minute sou kon doen.

Vriendelike groete,
Anna-Marie

Annie's
Martin P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur vir wat jy kry.

Annie's is baie oud. Die plek kan beslis 'n bietjie hernu word, veral as die verblyfkoste in ag geneem word. Dis wel baie skoon. Die beddens is ongemaklik en die geiser lek gas. Die erf was vuil en die "septic tank" het 'n redelike sterk reuk afgegee. Sal ons weer daar oorbly? Nee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Max B

Very spacious and comfortable home.

We stayed there over Christmas and New Year and had a wonderful time. The closeness of the beach and shops was great, never had to use the car except for tours to Black Oystercatcher and Arniston.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanelle B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanelle B
Saam met vriende

Goed geleë, lekker vir selfsorg.

Die diens was vriendelik en daar is alles wat 'n mens nodig het in die woonstel. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R860
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 10, Struisbaai, Overberg, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACsUvrZn67IMbwTGlKH9CwXHHKge4WNwX5O1kQ800oEwEpY1rmH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 4 mense 44 5 1 4 10 Protea Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.801664310295 20.048815011978