LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annie's Place | LekkeSlaap
+7

Annie's Place

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Annie's Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thys D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Gesin met tieners

Ruimte, stilte, uitleg, kwaliteit.

Die woonstel is groot en laat mens voel jy is by jou huis. Die eienaars was baie behulpsaam en het ons welkom laat voel.

Roger B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger B
Gesin met tieners

Baie mooi inderdaad. Henri en Annelie is eersteklas met 'n pragtige huis, 'n pragtige omgewing, uitstekende diens en baie vriendelik.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very very nice indeed Henri and Annelie are first class with a beautiful home, beautiful area, great service and very friendly.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annie's Place's terugvoer

Hi Roger,
Thank you for a great review. It is always nice to get positive feedback. Hope we see you again.
Henri

Annie's Place
Susan G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Was net snags daar - deur die dag nie. Netjies en skoon en gerieflik!

Elsabe M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie netjiese skoon, groot genoeg wooneenheid, en baie veilige stil area. Beslis 'n volgende keer se besoek werd. Ook bekostigbaar met vriendelik gasheer, Henri.

Eljinette H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eljinette H
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dit is 'n baie aangename en veilige plek om te bly. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rustenburg-rylaan 29, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIO4dcQwqnRxBxhQaW3UEL7ucDioEYNQN3lpnLJyM3wuIbaj9PH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 29 Rustenburg Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.8745 18.64665
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!