Anton Boswel's Guest Room
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anton Boswel's Guest Room bied oornagverblyf in die gasheer se huis in Wingate Park, Pretoria.
Verblyf is beskikbaar in 1 kamer wat geskik is vir 2 gaste. Dit kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n toilet en 'n stort. Verder is daar lugversorging, skootrekenaar- en internetgeriewe, 'n kluis, yskassie en tee-en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kamer is op die boonste verdieping, en daar is trappe aan die buitekant. Daar is honde op die perseel. WiFi en DStv is beskikbaar, maar beperk tydens beurtkrag. Besigheidsgeriewe soos 'n drukker, skandeerder en kopieermasjiene is ook beskikbaar.
Anton Boswel's Guestroom is 43,5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af, 2,4 km van Kloof Hospitaal, 4.9 km van Sun Arena and Time Square Casino. Dit is ook naby 3 groot winkelsentrums.
Slaapplek
’n Bespreking by Anton Boswel's Guest Room sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
- Gaste dink Anton Boswel's Guest Room het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Wingate Park Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
- Geen kinders onder 12