LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apple Cottages | LekkeSlaap
+30

Apple Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Apple Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariana D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het blyplek naby die hospitaal gesoek en dit het voldoen aan ons vereistes.

Lieflike cottage, klein, maar gerieflik met alles wat jy nodig het en baie netjies, veilig en in 'n rustige area. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Grant A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Waarde vir geld.

Gasvrou verwelkomend, vriendelik en aangenaam. Kamer het baie meer as wat ons verwag het. Kan dalk net elektriese komberse vir die winter oorweeg.

Annette P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mooi en gerieflik toegerus.

Hoë standaard. Baie dankie.

Willem E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier in pragtige George

Dis die perfekte plek om vir 'n paar dae oor te bly. Ons sal beslis weer daar bespreek volgende keer. Die gasvrou maak alles baie duidelik en meng nie weer in nie - presies wat 'n mens verwag, maar nie altyd kry nie! Dit was egter ook duidelik dat ons sou kon aanklop as daar fout was. Die verblyf het alles wat mens benodig en is baie netjies!

Marisa M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en welkom.

Skoon, mooi en gerieflike verblyf met pragtige tuine.

Leon E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Enkelreisiger

Kliniese, skoon verblyf in 'n veilige omgewing.

Hoë kwaliteit verblyf teen 'n sakpas-prys.

Rainier B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier B
Enkelreisiger

Perfekte wegbreek, gee jouself 'n present en boek in.

Sien sterre.

Elana C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C
Besigheidsreis

Perfek vir sakereis.

Dit het aan al my verwagtinge voldoen.

Yris D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjoe! So rustig en a home away from home!

Dit is die oulikste plekkie. Veilig en gerieflik. Ilza is baie vriendelik en hulpvaardig. Mal oor die "kas" badkamer. Sal beslis weer daar gaan kuier! Dankie.

Rhona M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best cottages in George. We will be back.

What a great host. The cottage is furnished with the most beautiful wooden furniture, everything was done with great taste. The privacy of one's own courtyard and braai made this extra special. The view from the windows into a well maintained garden is superb. We will definitely be back. Well done, Ilse.

Stephan N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N
Enkelreisiger

Pragtige gemaklik kothuis met stylvolle dekor.

Die is 'n pragtige woning met al die geriewe! Die lugreëling veral maak die somerhitte draaglik. Dit is ook gerieflik geleë, met die botaniese tuine net 'n kort stappie weg. Ek sal beslis Apple Cottages voorstel aan al my vriende wat George toe reis!

Lina V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim en vriendelike diens.

Die gasvrou, Ilza, het ons vriendelik ontvang en baie moeite gedoen om seker te maak dat alles wat ons nodig het, beskikbaar was. Die eenheid (Pink Lady) is baie ruim, netjies en gerieflik, en sal ook geskik wees vir 'n gesin met kinders. Dit is goed geleë en veilig. Ons kan Apple Cottages met vrymoedigheid aanbeveel.

Liz D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz D

Perfect for our needs!

We were able to book in early which I am grateful for after a long road journey. We will definitely stay at Apple Cottage again! Thank you Ilze.

Marita J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel.

Puik verblyf wat ons met 'n geruste hart aanbeveel en wat ons vir seker weer sal gebruik. Baie vriendelike gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het.

Katherine V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Apple Cottages is gerieflik geleë in 'n pragtige omgewing. Die eenheid is goed toegerus.

Annelie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en aangename plek.

Baie netjies en skoon en baie gebruikersvriendelik. Alles wat jy wil hê is daar. Baie vriendelike bestuur.

Michele B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Gesin met tieners

Pragtige, moderne plekkie, rustige atmosfeer, baie spasie, heerlik gebly.

Baie dankie vir 'n oase van rus en rustigheid na 'n lang pad. Mooiste meubels, baie goeie geriewe. Heerlike, rustige en veilige omgewing. Cottage was uitstekend toegerus en ek beveel hierdie verblyf met 'n oop gemoed aan! Uitstekende diens ontvang.

Ronél H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronél H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Baie luukse akkommodasie en baie privaat. Die gasvrou was baie behulpsaam en gasvry.

Gary C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very chilled, quiet location with great comfort.

We loved our stay at Apple cottages. It was quiet and had all the amenities we needed. The owners were very friendly and helpful and gave us lots of peace and space.

Donovan N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Clean, neat and well kept cottage. A big plus is most definitely the kitchen utensils, crockery and cutlery. Good value for money as well.

Jacinth O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacinth O

Lekker.

Skoon en netjies, lekker gebly.

Hendrik V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek het ons verwagting oortref, perfek geleë en als wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly en die plek is perfek toegerus met als wat ons nodig gehad het, baie netjies en sentraal geleë! Die diens was uitstekend en die eienaar baie vriendelik! Sal vir seker die plek aanbeveel!

Andre V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal location!

Baie goed geleë, baie goed ingerig vir selfsorg!

Rouxline D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hartlike ontvangs laat jou sommer dadelik welkom voel!

Baie netjies en skoon en het alles in wat nodig is vir selfsorg!

Lirene B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lirene B
Gesin met klein kinders

Cosy, family friendly and well located.

From booking in to the departure was excellent. Ilze is an amazing host. Cottage was perfect - modern, cosy and spacious. Will definitely stay there again on our next visit.

Nelda G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda G
Gesin met klein kinders

Ek het heerlik gekuier en lekker gebraai.

Baie netjiese en moderne huisies met BAIE vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan oor 2 jaar as die interskole weer in George is.

Mannis S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannis S
Enkelreisiger

Put it this way, from now on this is the first place we will check for availability.

Best place we have stayed in Goerge and worked for our needs.

Herme G - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herme G
Enkelreisiger

Sentraal, modern, skoon en ruim!

Apple Cottages is geleë net buite die binnedorp van George in 'n lowerryke buurt. Die eenhede is ruim, baie skoon en netjies en stylvol gemeubileer en met 'n goed toegeruste kombuis vir kort verblyf. Daar is ook 'n binnehof met 'n lekker braai. Die eenhede is baie privaat.

Sulia K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sulia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs. Lekker gebly. Eie ingang 'n bonus.

Heerlik gebly in Apple Cottages. Als wat jy benodig, is beskikbaar. Baie goed geleë - stapafstand na dorp en park. Belangrikste vir ons plaasjapies - dit is lekker stil en rustig.

Marisa K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place and will definintely book again if in George.

Ilze was absolutely amazing and the unit was stunning. It was clean and beautifully furnished with fresh linen and towels.

Laura J - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura J
Enkelreisiger

My stay was all I hoped for - Apple Cottages' location is ideal to relax, explore and discover the history of this lovely town.

I enjoyed the privacy and location. The cottage was clean and well stocked.

Sollie R - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sollie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Die eienaar was baie behulpsaam en maklik om in die hande te kry.

Lood K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lood K
Besigheidsreis

Die mense van Apple Cottages was baie vriendelik.

Die kamers was pragtig skoon en netjies. Ons sal graag weer daar wil kom oornag.

Colleen J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vreeslik lekker en gesellig en gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Die kothuis is pragtig en baie netjies en het beslis alles en meer as wat jy nodig het vir oornag. Ons het baie baie lekker daar gebly.

Eduard V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies, net reg vir 'n blaaskans weg van alles of vir 'n besigheidsreis. Absoluut waarde vir geld, en boonop baie veilig.

Dit was een van die lekkerste plekke waarby ons nog gebly het. Ons was gasvry ontvang en die kamer was pragtig en netjies. Daar was meer as waarvoor ons kon vra, van suiker en goeie koffie, ysblokkies in die vrieskas tot ekstra pakplek, handdoeke en blommetjies in die badkamer! Daar is tot gratis WiFi, al het ons dit nie gebruik nie. Die kombuis is met oorgenoeg lepels, klitsers en toebehore toegerus om seker te maak jy sukkel nie. Die beste is egter die stilte, al is die plekkie naby die middedorp geleë. Buite die eenheid is lekker sitplek en ook 'n vlekvrye staal buitebraai. Die eenheid was mooi groot en het soos 'n tweede huis gevoel. En die bed - salig! Hierdie is topgehalte verblyf teen 'n baie bekostigbare prys. Dankie aan die eienaars wat die sjarme van die huis behou en al die werk wat julle insit. Jul plek is pragtig!

Jackie H - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf in 'n veilige area.

Ons was aangenaam verras. Die eenheid is pragtig gemeubeleer en baie netjies. Alles wat 'n mens nodig het, is hier. Vriendelike ontvangs. Gevestig in 'n veilige en mooi area. Baie dankie - ons het ons verblyf baie geniet. Ons sal beslis weer kom.

Johan G - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddelde verblyf in 'n mooi eenheid.

Die plek was baie netjies toe ons daar aankom. Die eienaars was baie vriendelik. Ons was daar vir vyf aande. Die TV sit baie hoog en mens moet kyk waarna die eienaars kyk. Die mense is so vriendelik, mens voel sleg om te kla.

Philip H - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Gesin met tieners

Netjies en ruim .Goeie waarde vir geld!

Aangename verblyf in 'n rustige buurt.

Neil W - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gerieflik.

Sien die sterre hieronder.

Colin C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin C
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gerieflike plek ... sal dit beslis aanbeveel.

Sal die Pink Lady waar ons gebly het beslis aanbeveel. Dit was netjies en ruim en gerieflik vir ons familie van vier.

Lynette S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen moeite word ontsien nie! Dit was heerlik!

Fantasties - netjies!

Magaretha V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, fantastiese verblyf.

Apple Cottages sal ek absoluut aanbeveel. Ilza Koegelenberg, gasvry en hulpvaardig, was altyd gereed om te help met aanwysings en inligting oor die omgewing en dorp. Die eenheid self was van hoogstaande gehalte en baie gerieflik. Ons sal dit definitief in die toekoms weer gebruik. Rustige omgewing en baie sentraal geleë.

Rene H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Die selfsorg eenheid is baie nuut en modern, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly en slaap en sal enige tyd terugkeer. Die eienaars is vriendelik en baie gasvry.

Stefan T - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was heerlik, rustig en gerieflik.

Die plekkie was regtig pragtig, en ons het baie gerieflik gebly. Die afstandbeheer vir die hek maak dit lekker maklik om te kom en gaan, maar steeds jou voertuig gerieflik naby en veilig te hê. Ons sal enige tyd weer by julle kom bly. Baie Dankie

Junelia D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junelia D
Besigheidsreis

Baie netjies, vriendelik ,skoon en veilige area. Die eienaar is ook besorg oor haar gaste

Die eienaar het regtig aan alles gedink. Daar is tot 'n ekstra losstaande spieël in die kas wat baie gerieflik is want dit kry jy sommer nie.

Desiree L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree L
Besigheidsreis

My stay at Apple Cotages was pleasant

Thank you for tranquil atmosphere and splendid follow ups.

Huipie L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huipie L
Gesin met tieners

Pragtig, rustig en baie skoon.

Kan dit beslis aanbeveel vir verblyf.

Lizanne M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M
Gesin met tieners

'n Aangename, rustige, pragtige omgewing met vriendelike mense. Kan dit definitief aanbeveel!

Ons het 'n heerlike verblyf gehad by Apple Cottages. Die hele atmosfeer was rustig, pragtig en stylvol! Ons het sommer dadelik tuis gevoel in die pragtige omgewing!

Stefanie P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanie P
Gesin met klein kinders

The owners are very friendly & helpful with any request

I would just like to thank the owners for a very enjoyable stay and for your friendliness. We enjoyed our stay very much! Our cottage was very clean & neat. Overall I would recommend Apple Cottages for those after an enjoyable stay in George. To the owners, thank you very much again, and I wish you much success with you business.

Coen C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie pragtige plek in 'n rustige, stil en veilige omgewing.

Ons sal die plek vir enige persoon aanbeveel. Ons sal verseker weer Apple Cottages gebruik wanneer ons weer in George is.

Marianne M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I felt very welcome and enjoyed the privacy of my unit.

Will definitely recommend units and stay again if needed. Clean, comfortable and private. Nothing more needed.

Ryna L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryna L

Ons het lekker gebly, geen klagtes nie.

Alles was skoon en netjies. Maklik om te vind. Verblyf is lekker sentraal naby alles. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly en ons vriende van hulle vertel.

Chantal G - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G
Saam met vriende

Awesome!!! So clean and spacious, absolutely loved it.

The hosts are so welcoming and make you feel at ease, nothing was too much for them and the place was impeccably clean and quiet. Would definitely recommend this place to all.

Jacqueline R - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies!

Apple Cottages is baie netjies en gerieflik geleë. Ons sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat in George wil oornag.

Michael F - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

A very clean, very safe place.

Cecelia S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia S
Saam met vriende

Gerieflik en skoon.

Ons sal dit beslis aanbeveel en self weer daar gaan oorbly.

Pieter M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met vriende

Was meer as wat ons verwag het - hoogs aan te beveel!

Sal weer daar oorbly!

Edwin K - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edwin K
Gesin met tieners

Good

Sparkling, spacious, restful, secure. In short, it ticks all the boxes.

Mieke B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie skoon en veilige verblyf.

Johan D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location, safe and neat

Enjoyed the stay. Will return to Apple Cottages again soon!

Nicolene H - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie vriendelike verwelkoming en baie netjiese plek. Lieflike bed, en beddegoed skoon en vars. Al die nodige was daar. Ons het baie lekker gekuier net te kort.

Isabella B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, baie lekker privaat en ongelooflik skoon.

Lieflike mense. Heerlik gebly.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Wright Straat, , George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmNiNDA2LTQ3ZWItNDA1Mi1iNGFkLWE3ZDQ2MmFiNmZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 2 Wright Street Camphersdrift 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.950081809977 22.461496889591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!