Santosbaai Akkommodasie by Aquamarine Guest House | LekkeSlaap
+135

Aquamarine Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Aquamarine Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacob D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van my beste wegbreeknaweke beleef.

Uitstekende geriewe, aangename en gasvrye ontvangs, vriendelike personeel, veilige en goeie ligging!

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Jacob
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons is bly dat julle die naweek by ons geniet het, asook die top gehalte fasiliteite wat ons bied.
Julle mooi komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel en span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Elsie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike personeel en diens.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Elsie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly jy het dit geniet by Aquamarine Guest House, vriendelike diens en waarde vir geld ontvang.
Jou komplimente word oorgedra aan ons span.
Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel en span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Joubert F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joubert F
Enkelreisiger

Baie netjies, ruim en goed toegerus. Vriendelike diens.

Sien sterre.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Joubert

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet by Aquamarine !
Ons waardeer die komplimente en ondersteuning en sien uit daarna om jul weer te sien.

Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Jeanine H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine H
Enkelreisiger

Baie mooi uitsig.

Lekker verblyf en perfek vir my behoeftes. Net jammer dis erge opdraand teen die einde van my draf na die punt. Lekker ontbyt met pragtige uitsig!

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Jeanine,

Dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly jy het die verblyf en mooi see uitsig geniet. Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om jou weer te sien!

Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Alet P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Aquamarine sal ek enige tyd aanbeveel. Personeel het uit hul pad gegaan om dit lekker te maak. Ontbyt was smaakvol en vullend. Geen probleme.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Alet,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit! Jou komplimente motiveer ons om net ons beste te gee. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Johan P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is soos nuut met netjiese, skoon kamer en badkamer. Die ontbyt is heerlik en die eetkamerfasiliteite baie mooi.

'n Pragtige gastehuis met baie mooi fasiliteite. 'n Baie mooi uitsig oor die baai. Goeie ontbyt. Enigste ding wat pla, is om met 'n voertuig in en uit die parkeerarea te beweeg. Dis nogal tricky.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Johan
Dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly julle het dit geniet by ons. Ons bied gratis veilige parkering, wat beperk is tot 1 parkeerplek, per kamer. Die inrit na die nuwe uitbreiding is effens smal, maar meeste gaste ondervind nie probleme daarmee nie.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Karin J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik in Aquamarine oorgebly.

Die uitsig, netheid, vriendelikheid van personeel, en lekker ontbyt plaas hierdie plek hoog op my lysie. Dit was fantasties om van 'n gratis "shuttle" gebruik te maak om mens na die eetplek van jou keuse te neem en weer op te laai.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Karin,

Baie dankie vir die komplimente en positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf, diens en ontbyt geniet.

Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Lientjie en die span by Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Neels S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gevind met die beste geriewe.

Baie lekker gebly met die asemrowende uitsig oor die baai en berge. Die geriewe is uitstekend en 'n baie goeie ontbyt geniet en vriendelike eienaar en personeel. Sal graag dit weer besoek in die toekoms.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Neels,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om julle te ontmoet! Ons is bly dat julle die verblyf, asook ons ontbyt en lieflike uitsig geniet het. Julle komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap. Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Heidi V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Baie dankie.

Baie lekker gekuier. Baie dankie vir 'n pragtige skoon plek om in te bly.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Heidi,

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het dit geniet by ons.

Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!

Groete,
Lientjie en Span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Renette B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B
Besigheidsreis

Rustig, professioneel, pragtige uitsig.

'n Pragtige en netjiese gastehuis met alles wat jy nodig het.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Renette,

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons waardeer jul ondersteuning en is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Jou komplimente motiveer ons om net ons beste te gee.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Vriendelike groete,
Lientjie en span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Top D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Top D
Saam met vriende

Mooi Guest house met schitterend uitzicht.

Goede ontvangst door lieve mensen. Super ontbijt dicht bij goede restaurants. Mooie golfbanen in de buurt. De eigenaren regelen uitstapjes om je verblijf zo aangenaam mogelijk te maken.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Dear Top,

Thank you for the great review - it was lovely to meet you all. We value your positive feedback and are glad that you enjoyed your stay, our delicious breakfast and the beautiful views.
Your compliments and support are much appreciated and we look forward to seeing you again in the future.

Best regards,
Pieter, Lientjie Swanepoel and team

Aquamarine Guest House
Thomas M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelik en baie behulpsame personeel.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Thomas
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en vriendelike diens ontvang het. Julle komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis

Aquamarine Guest House
Gerhard D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Fantasties, ongelooflik lekker.

Sal vir seker weer kom kuier. Dit is baie gerieflik en die kos is fantasties.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Ingrid
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly en die ontbyt geniet.
Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Lientjie Swanepoel en die span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Ilze V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het baie lekker hier gebly. Die personeel is almal so vriendelik en praat Afrikaans - dit is wow! Die feit dat 'n shuttle-diens ons kom optel het vir aandete by 'n restaurant, en weer kon terugneem, was regtig baie gerieflik. Dit is 'n goeie diens om te lewer. Ons het 'n lekker privaat kamer gehad en die ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer daar kom bly indien ons in die toekoms daar verbykom.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Ilze
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en is bly julle het die verblyf geniet en goeie diens ontvang.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie en die span.

Aquamarine Guest House
Linda D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie groot bederf.

Eersteklas. Sal definitief weer daar tuisgaan. Besonderse mense en diens.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Linda
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het dit geniet by ons.
Jou mooi komplimente word opreg waardeer en ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Pieter en Lientjie Swanepoel asook die span by Aquamarine Guest House.

Aquamarine Guest House
Riana V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Van die aankoms waar jy verwelkom is met 'n glimlag, sap en sjerrie tot met die uitklok het alles glad verloop. Die kamers is perfek ingerig. Skoon, alles wat jy nodig het. Uitsig deluxe! Ontbyt is vullend en geen tekort aan enige iets nie. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal dit enige tyd vir ons vriende aanbeveel.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Riana,

Baie dankie vir die goeie terugvoer en komplimente, ons waardeer dit en is bly julle het lekker gebly! Ons waardeer ook jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Lientjie en span, Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Marietjie O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf.

Sal enige tyd aanbeveel. Goeie ligging. Gawe mense. Goeie diens.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Marietjie,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is bly julle het die verblyf geniet en goeie diens ontvang. Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.

Ons waardeer ook jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!

Groete
Lientjie en span, Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Arthur C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Rustig, aangenaam met vriendelike diens en goeie kos.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Arthur
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly dat julle die verblyf en ontbyt geniet het.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Jan B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik.

Baie netjies. Personeel uiters behulpsaam en vriendelik!

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Jan

Dankie vir die goeie terugvoer!
Ons is bly dat jul die verblyf geniet het en vriendelike diens ontvang het.
Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!

Groete
Lientjie en span

Aquamarine Guest House
Nathan T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, clean room and bathroom, comfortable.

Met with welcome drinks on arrival, friendly staff, comfortable room, great breakfast.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Dear Nathan

Thank you for the great review!
We are glad that you enjoyed your stay.
Your compliments motivate us to go the extra mile.
We appreciate your support and look forward to seeing you again.

Best regards
Lientjie & team
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Alanda N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornagplek, definitief aanbeveelbaar.

Skoon, pragtige uitsig, vriendelike ontvangs, vriendelike staff, alles is baie skoon en netjies en mooi. Baie geniet, sal weer gaan.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Alanda,

Dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Lientjie en span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Johann G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Enkelreisiger

Kan dit in twee woorde doen: super lekker.

Die personeel is werklik vriendelik en dit is glad nie ’n probleem om die gastehuis te vind nie. Basies is dit naby alles wat lekker in Mosselbaai is; dus hoef jy nie jou skoensole stukkend te stap óf jou petroltenk leeg te ry om na besienswaardighede te gaan nie. Die kamers is ruim en netjies, terwyl die ontbyt soggens vir Gordon Ramsay sal beïndruk. ’n Lekker plek, met lekker mense.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Johann,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly dat jy jou verblyf en ontbyt geniet het! Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.

Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou gou weer te sien!

Vriendelike groete,
Lientjie Swanepoel en span by Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Hettie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, rustig en pragtig.

Kan sterk aanbeveel word.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Hettie,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Zanandi B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, vriendelike mense!

Netjies, gemaklik, waarde vir geld. Sal aanbeveel!

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Zanandi
Dankie vir die mooi komplimente, ons is bly julle het die verblyf en see-uitsig geniet en die kamer gerieflik gevind!
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Gail V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V

Mooiste uitsig.

Lientjie en span, baie dankie vir gasvryheid. Sal beslis aanbeveel.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Gail
Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit!
Ons is bly julle het die verblyf en see uitsig geniet.
Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Gastehuis

Aquamarine Guest House
Annetjie B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie B

Absoluut wonderlik.

Gasvry! Ontbyt uitstaande! Ons verblyf was wonderlik. Kon nie vir beter vra nie. Kan dalk net aanbeveelling maak vir lugreëling in kamer no 2.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Annetjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit!
Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het, goeie diens en waarde vir geld ontvang het.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete
Lientjie & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Ian V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens. Skoon en netjies.

Puik diens, lekker ontbyt, skoon kamers en mooi uitsig.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Ian
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit !
Ons is bly dat julle die verblyf en mooi uitsig geniet het.
Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Hoop om julle gou weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis

Aquamarine Guest House
Rozanne S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ongelooflike plekkie met die beste kliëntediens.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Rozanne
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer - dit word opreg waardeer !
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en flinke diens ontvang het.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap.
Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis

Aquamarine Guest House
Tony T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tony T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sien die sterre.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Tony
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Peter R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R
Saam met vriende

Baie vriendelike personeel.

Die diens van gratis vervoer vir 'n taxi na een van die restaurante is 'n aangename verrassing.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Peter
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het, waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien !
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Coenraad S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad S
Gesin met tieners

Uitstaande fasiliteite en diens!

Wat 'n aangename verrassing! Aquamarine Guest House bied hoë kwaliteit akkommodasie en baie vriendelike en bekwame diens.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Coenraad
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Jou komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap...
Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Linda V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek beveel dit beslis aan! Die uitsig is wonderlik. Dit is stil en rustig. Die personeel is pragtig en baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Linda
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit en is bly dat julle dit geniet het!
Jou komplimente motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daar na om julle weer te sien.
Groete
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Guest House

Aquamarine Guest House
Berni C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Vriendelike, goed opgeleide personeel. Pragtige kamers. Skoon en netjies. Ligging naby die middedorp. Heerlike, vullende ontbyt.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Berni,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly dat julle dit geniet het en waarde vir geld ontvang het.
Julle mooi komplimente motiveer ons om altyd ons beste te gee.
Ons waardeer u ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
Lientjie Swanepoel & span
Aquamarine Gastehuis

Aquamarine Guest House
Elma S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig, met vriendelike diens en skoon geriewe.

Parkering was die enige probleem wat ons ondervind het.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Elma

Dankie vir die terugvoer en komplimente, ons waardeer dit en is bly julle het die verblyf geniet !
Parkering is beperk tot 1 parkeerplek per kamer. Gaste word vriendelik versoek om binne die lyne te parkeer, sodat elke kamer 'n plek het. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle weer te sien ! Groete, Lientjie & span, Aquamarine Gastehuis

Aquamarine Guest House
Nico F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.

Jammer hulle adverteer nie op hul webblad dat daar so baie trappe is nie. Ek is 'n gestremde. Ook geadverteer hulle dat kamer beperkte see-uitsig het. Kamer is heeltemal agter huis weggesteek!

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Nick,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer jul ondersteuning en vertrou julle het die verblyf geniet.

U het 'n Standaard Dubbel Kamer 5 bespreek. Daar staan in die beskrywing van die kamer dat dit geen direkte see-uitsig het nie, slegs beperkte tuin uitsig. Daarom is die kamer ook goedkoper as die luukse kamers met see-uitsigte. Ongelukkig het u ook nie navraag gedoen oor trappe of genoem dat u gestremd is nie. U het slegs navraag gedoen oor die badkamer-fasiliteite. Vir toekomstige gebruik sal ek voorstel om dit in u navraag te noem om teleurstelling te voorkom.

Groete,
Lientjie Swanepoel

Aquamarine Guest House
Theresa J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Fantasties!

Ons sal vir 'n FEIT weer gaan - die personeel was baie vriendelik en gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Theresa,
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer, dit motiveer ons om altyd net ons beste te gee.
Ons is bly julle het dit geniet en waardeer julle ondersteuning.
Hoop om julle gou weer te sien.
Voorspoed vir 2016
Groete,
Lientjie Swanepoel

Aquamarine Guest House
Hans E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die plek is absoluut netjies en gerieflik. Dit is naby 'n kettingwinkel en die diens was van die beste.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste Johannes,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. U komplimente motiveer ons om die ekstra myl te stap! Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Lientjie

Aquamarine Guest House
Terence L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was "great".

Hmmmm... ons het baie lekker gebly.

Aquamarine Guest House's terugvoer

Beste TM,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet! Ons waardeer jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer te sien!

Groete,
Lientjie Swanepoel

Aquamarine Guest House
Martin A - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en netjies.

Ek sal Aquamarine enige tyd aanbeveel netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Maria P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit het ons vakansie afgerond. Die beste verblyf.

Riane K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Ontspannend met 'n besondere uitsig.

Om by Aguamarine Guest House te bly is baie ontspannend. Daar is 'n see-uitsig en goeie ontbyt daagliks. Netjies met goeie kliëntediens. Kort afstand van verskeie restaurante en strande in Mosselbaai.

Eduard P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie diens, vriendelik. Professioneel.

Sal enige tyd weer terug gaan. Net 'n klein bietjie geraas van die kombuis maar verder goed. Baie skoon. Lekker ontbyt. Sal definitief weer terug gaan.

Hendel C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Van die beste verblyf op ons wittebrood - ons is verwelkom met drankies en die vriendelikste diens ooit. Niks is te veel gevra, en die kamers is lekker ruim en luuks. Ontbyt is baie goed! Uitsig oor die baai is ook baie mooi.

Shirley H - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very peaceful, quiet and such a beautiful view

Lovely facilities, very helpful staff and a delicious breakfast.

Luzelle V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly; sal die plek definitief aanbeveel.

Ons het lekker gebly.

Jozef D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozef D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good service , very clean and such nice service

To come back here is a must!

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marsh-straat 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANv87PnpqBTACq9OS0RMbr4b99uYyHOnIpWc5jWAoMxUIjQwIzG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 113 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.1821629 22.1377169
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za