Aquila Covo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aquila Covo is in die Langebaan Golf Estate geleë. Die lieflike dubbelverdieping-drieslaapkamerhuis is modern, ruim en gemaklik en stylvol ingerig met gehalte meubels. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanuit albei verdiepings, maar veral vanuit die oop leefarea en hoofslaapkamer op die eerste vloer.

Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het al die nodige geriewe soos 'n ingeboude braai op elke verdieping, platskerm-TV's in albei leefkamers, 'n tuimeldroër, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het DStv-hotelpakket en gehaltelinne en -handdoeke. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis vir gaste se gebruik. Daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Die manjifieke gholfbaan is deur Gary Player ontwerp en is halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos geleë. Langebaan Country Estate is die perfekte plek om vakansie te kom hou as jy hou van die strand, watersport, visvang en gholf.

Gaste het toegang tot die klubhuis, 'n gemeenskaplike swembad en oefenbof. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Aquila Covo sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aquila Covo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 101 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]