Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabella No. 7

Arabella No. 7
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die tarrief vir volwassenes.
Daar is 'n daaglikse skottelgoedfooi van R100 per dag.
Die akkommodasie sal geensins aan mense onder die ouderdom van 21 verhuur word nie, tensy deur 2 volwassenes vergesel.
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef. Dit sal binne 10 dae ná ontvangs van die breekskadedepositovorm terugbetaal word in jou bankrekening indien daar geen skade of verliese is nie.
Alle besprekings moet vooraf, nie minder as 1 week voor die inklokdatum nie, volledig betaal wees.
50% van die totale verhuringsbedrag moet met bespreking betaal word en die balans moet direk aan Zest Holidays 1 week voor die inklokdatum betaal word. Indien die bespreking binne 1 week voor die inklokdatum gemaak word, is die volle bedrag betaalbaar wanneer die bespreking gemaak word.
Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens, sal in die woonstel toegelaat word nie. Indien ekstra gaste in die eenheid gevind word, sal onmiddellike uitsetting plaasvind.
Rook is verbode in die eenhede.
Die volume van musiek en geraas moet ten alle tye op 'n aanvaarbare vlak gehou word. Ons akkommodasie is nie geskik vir gaste wat harde musiek wil speel, lawaaierige speletjies wil speel of partytjies van enige aard wil hou nie.
Indien jy ander gaste of permanente inwoners steur kan jy uitgesit word sonder terugbetaling.
Inkloktyd stiptelik om 13:00.
Uitkloktyd stiptelik om 10:00.
Indien gaste met troeteldiere opdaag sal toegang geweier word, dit is 'n oortreding van die reëls.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 21, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZjNjOTJmLTVhY2QtNDBjZS05ZDk2LTdjYTYxYzc0NTJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 21 Lagoon Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.858166 30.372296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem