Arends Rus
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
-
Vanaf
R990R792 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Arends Rus is 'n privaat afgeslote lodge wat selfsorghutte bied en is op 'n bergtop met 'n uitsig oor Loskopdam. Dié lodge bied fantastiese uitsigte van die area en is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad.
Verblyf by Arends Rus beskik oor 4 houthutte wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Dié hutte beskik oor 2 aparte slaapkamers, 'n oopplan-leefarea, privaat badkamer en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n gasstoof. Elke hut het 'n privaat braai-area met 'n buitestort onder die sterrehemel.
Gaste kan verskeie doendinge in die omgewing geniet en dit sluit voetslaan, visvang, safaris, bootvaart en voëlkyk in. Daar is ook 'n 9 putjie-gholfbaan wat 5 minute se ry van die perseel is.
Arends Rus is ongeveer 46 km van sentrale Middelburg af en 192 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nic Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 176
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Arends Rus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga