Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendzicht

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 85

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 47 resensies vir Arendzicht
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nelliswa H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelliswa H
Saam met vriende

It was very nice. We all enjoyed.

Amazing. I would go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M

Beautiful views in a comfortable environment.

Setting is beautiful and Carol is an attentive and welcoming host. Accommodation is comfortable and clean. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dodrick A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dodrick A
Gesin met tieners

Ons is uitgerus reg vir 2022.

Ons het dit baie geniet. Kinders wil nie terug huis toe gegaan het nie. Als wat jy benodig was daar en tuiste was baie skoon. Was baie stil daar en ons is uitgerus. Mense rondom ons was baie vriendelik en ons het ons baie geniet. Baie dankie aan Carol wat ons baie vriendelik laat voel het met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirreen S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirreen S
Saam met vriende

Heerlike kuier met ’n pragtig see-uitsig en rustige atmosfeer.

Dis ’n rustige kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnie T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnie T
Gesin met tieners

Ons sal beslis teruggaan. Perfekte ligging. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Heerlike kuier en baie aangename ervaring. Arendzicht is baie goed geleë. Op die strand met mooi uitsig wat uitkyk oor die baai en hawe. 5 min se stap vanaf JoJo's surfspot en 5 min se stap na die naaste winkel. Veilige parkering. Eenhede goed toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer gaan kuier by Arendzicht en Lambertsbaai. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arendzicht se terugvoer

Baie dankie Johnie vir die mooi boodskap. Dankie ook vir julle kuier hier op Lambertsbaai. Hoop om julle gou weer te sien hier by ons.
Vriendelike Weskus Groete
Carol

Arendzicht
Elmarie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Vriendelik, pragtige uitsig en netjies.

Baie netjies en vriendelike diens. Was ’n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arendzicht se terugvoer

Baie dankie Elmarie vir die mooi terugvoering. Julle is altyd welkom hier by ons in die weskus. Vriendelike groete
Carol

Arendzicht
Niel L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sal definitief weer gaan.

Baie mooi sonsondergange met 'n heerlike strand vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arendzicht se terugvoer

Beste Niel ons is so bly dat julle ons oop strande so geniet! Kom kuier asb weer gou vir ons hier teen die weskus.
Vriendelike Groete
Carol

Arendzicht
Johan T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Heerlike naweek en perfekte ligging.

Ons was 4 volwassenes en 2 kinders wat die naweek in Arendzicht gebly het. Perfekte ligging wat strand betref. Baie netjiese eenheid. Carol was besonder vriendelik en het ons laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel sommer tuis as jy daar is

Baie skoon verblyf met fantastiese see uitsig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W
Saam met vriende

On the beach!

Absolutely stunning accommodation. Very clean and fully equipped with everything you need. Beach is on your doorstep. Will definitely go back. Carol is super helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolien V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jolien V
Gesin met klein kinders

Lekker naby die strand.

Die woonstel is net soos op die foto's alhoewel daar nie WiFi by Arendzicht is soos ons geglo het daar sal wees nie. Carol het die inklok baie maklik gemaak en ons was tevrede met die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Baie geniet. Onverbeterlike ligging op die see. Lambertsbaai as sulks het bietjie teleurgestel. Dit was baie raserig met baie partytjies in die vakansie-akkommodasie en heelwat dronk mense op straat laataand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H
Saam met vriende

Jy sal nie fout maak om hier te bly nie. Pragtige uitsig en waarde vir geld.

Wonderlike verblyf en waarde vir geld. Wat 'n asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn H
Saam met vriende

Wow! Beste waarde vir geld. Uitstekende ligging en baie ruim met pragtig uitsig.

Uitstekende ligging op die strand by die strand. Die park langsaan is bietjie rumoerig oor naweek, maar die geluk is jy sien ander mense geniet ook die gawe van Bo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet V
Gesin met tieners

Baie lekker ligging en Carol wat gastehuis bestuur is baie gasvry, vriendelik en professioneel.

Goeie ligging, veral die grondvloer as daar kinders of ouer mense, met grasperk voor wat op die strand en see uitkyk. Kan daar braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie N
Saam met vriende

Lekker gebly.

Die braaiers was nie skoon toe ons daar gekom het nie, ons moes dit self skoonmaak, die vloer was ook nie baie skoon nie. Ons het nie die mense gesien wie die plek uitverhuur nie, so ons kon dit nie vir haar uitwys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Ongelooflike ligging. Ruim, netjies met alles wat nodig is. Stap afstand van restaurante en winkels. Hoogs aan te bevele en sal definitief terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens L
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en alles wat jy nodig het.

Die uitsig van af die balkon is genoeg om jou heeldag op die stoep te laat kuier. Die eenheid het meer as genoeg toebehore vir 6 mense om gemaklik te bly. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir almal wat 'n bekostigbare wegbreek wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene M
Saam met vriende

See front woonstelle het asemrowende uitsig!

Was effens bekommerd toe ons die veiligheidshekke en alamstelsels sien, maar die asemrowende uitsig het opgemaak daarvoor. Was skoon, netjies en ons het geen oomblik bedreig gevoel nie. Pragtige woonstel en alles was in plek. Sal definitief weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonette H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonette H
Saam met vriende

'n Trippie wat ons nooit sal vergeet nie.

Dit was een van die lekkerste vakansies wat ek gehad het. Baie rustig en loopafstand vanaf meeste plekke. Carol het ook vir ons vertel wat daar alles is wat nice is om te doen en waar ons lekker kan gaan eet ens. Dit het nogal baie gehelp vir ons wat niks van Lambertsbaai af geweet het nie. En die blyplekkie was baie knus as jy van die strand af kom na heeldag in die sand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey P
Saam met vriende

Dit was baie lekker gewees. Die mooiste sonsondergang van stoep af.

Ons verblyf was baie lekker gewees. Geen lawaai ens. Ons het die mooiste sonsondergang foto's van die stoep afgeneem. Carol Burger was 'n uitstekende gasvrou gewees. 'n Regte bondeltjie energie en babbelkous. Ek kan hierdie plek en verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Gesin met tieners

Arendzicht is vir seker een van die prime selfsorg-akkommodasiewoonstelle op Lamberts!

Carol Burger is 'n puik bestuurder en laat almal tuis voel en niks is te veel gevra nie - baie tegemoetkomend! Baie beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arendzicht se terugvoer

Duisende dankies vir die mooi woorde waradeer opreg .

Arendzicht
Ilse V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Wonderlik, blessed.

Asemrowende uitsig. Baie spasie. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georina W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georina W
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut wonderlik!

Die eenheid was silwerskoon, baie goed toegerus en die ligging perfek. Daar was luukse, vars linne en handdoeke met ons aankoms en die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Ons verblyf daar was net mooi herinneringe en ons sal hopelik weer daar tuisgaan. Ek is dankbaar vir Carol se sorgsaamheid en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle B
Gesin met klein kinders

Baie oulik en die uitsig is fantasties.

Baie oulike plekkie. Sal dit beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanlia B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanlia B
Saam met vriende

Ons kom definitief weer in Arendzicht bly!

Dis 'n baie lekker woonstel en Carol is baie behulpsaam! Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive K
Saam met vriende

Alles was perfek en daar was baie ekstratjies en ons het niks kort gekom nie. Die eienares was baie hulpvaardig

Die woonstel was regtig baie goed ingerig. Daar is selfs nood ligte in die kas en skottelgoedseep en dies meer. Daar is ook brosjures voorsien van wat te doen is in Lambertsbaai. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met vriende

Vriendlikste bestuurder ooit, pragtige view.

Veilige verblyf wat geskik is vir enige groep. Die ontvangs is openlik en vriendelik. Sal enige iemand aanraai om van die verblyf gebruik te maak as jy in Lambertsbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arendzicht se terugvoer

Baie dankie julle is baie welkom om weer by ons te kom kuier hier teen die Weskus.

Carol Burger.

Arendzicht
Andries B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met vriende

Baie lekker, skoon, netjies en mooi.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arendzicht se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit opreg.

Carol Burger

Arendzicht
Mary L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary L
Gesin met klein kinders

Lekker rustige area.

Mooi en netjies, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met vriende

Ongelooflike see-uitsig en sonsondergang. Gerieflik.

Eienaar baie behulpsaam. Aan te beveel vir luilekker vakansie met goed toegeruste kombuis! Sal weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Plek is baie skoon, gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmerelda D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Esmerelda D
Gesin met klein kinders

Lekker op die strand geleë.

Die onderste eenhede is perfek vir gaste met kinders. Alles was wonderlik en ons het so lekker gebly. Die kombuis is goed ingerig. Die handdoeke moet wel vervang word. Dis bietjie oud en hard. Onthou jou braairooster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Baie lekker plek vir vakansie. Eetplekke te kies en te keur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Dis 'n baie mooi plek, goed toegerus en beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georina W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, baie goed toegerus en skoon.

Daar was egter nie handdoeke beskikbaar nie, al was daar 'n bevestigende e-pos toe ek navraag gedoen het. Die agent, Carol, het Saterdagoggend vir ons handdoeke gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Woonstel mooi, skoon en veilig. Waarde vir geld goed geleë. Het bietjie laat opgedaag, maar sleutel was by die BP garage gelos vir my. Ons het nie vir Carol gesien nie, maar sy was BAIE vriendelik oor die telefoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha G
Enkelreisiger

Puik uitsig! Netjiese verblyf met al die ekstras.

'n Mooi plek wat goed toegerus is en met 'n lieflike ligging. Hier het jy die beste uitsig op die baai en kan net van die grasperk af oorstap tot direk op die strand. Pragtig uitgerus, skoon en netjies en met goeie onderdakparkering en lekker braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Gesin met tieners

Baie gerieflike akkommodasie!

Volledig toegerus, baie gerieflik en rustig. Sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andale B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andale B
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Volledige geriewe. Sal graag weer hier wil oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isaac S
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer gaan!

Het net klein probleempie met sleutels gehad, verder baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie netjiese, gerieflike plekkie. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gebly!

Ons is baie vriendelik en hartlik verwelkom met ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjRlYzE5LTViYTItNDAwNi05YTJmLWRmYzRhZDlhMmRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 119 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.089836027112 18.309920863694
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem