Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Argyle B2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste kan slegs parkeer in die parkeerareas wat vir Argyle B1 aangewys is. Slegs 2 voertuie word in die kompleks toegelaat. Dit word streng deur bestuur afgedwing.
Gaste betaal vir hul eie elektrisiteit deur ’n voorafbetaalde meter.
Rook is verbode in die woonstel.
Die minimumverblyftydperk is 3 nagte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02644891451424760f140ca5ccef0807edf48a7cc7f62a7b1d83d5edf13085a7bdd72f26588ea04f71b76938fe14ae746171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.180046298758 22.15213455575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem