Ark Gastehuis and B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 155
Jare op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Renee L - Apr 2024
Algehele gradering
Magical.
Helena S - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was puik en die moeite werd.
Gp B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike Karoo-ervaring.
Frank W - Mrt 2024
Algehele gradering
What a spot loved it.
Gisela P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustic ervaring.
Frank W - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent location and friendly owners.
Deliena W - Feb 2024
Algehele gradering
Very friendly.
Sandy-lee N - Feb 2024
Algehele gradering
Colourful stay in Williston.
Johan G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik verblyf en 'n besondere ondervinding.
Albertus V - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent, we had a great time.
Dawn L - Jan 2024
Algehele gradering
Room was comfortable and aircon was very welcome in the heat.
Lees meerRaymond V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, aangenaam, skoon en iets "nuuts".
Pieter N - Des 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Soek iets beters of hou verby.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Hi Johan
Ek neem aan julle verkies iets modern, onpersoonlik en nie die rustieke, kunstige, unieke en historiese nie. Dis julle reg, maar as jy na ons foto's kyk toe jy bespreek het, sou jy sien dis 'n gebou wat meer as 'n 100 jaar oud is met 'n kunstige uitleg. Daar is baie ander 'normale gastehuise'. Daar is net een van hierdie.
Julle het ook nie in die Karoo tydens ons warm tyd 'n lugverkoelde kamer bespreek nie, maar een met 'n waaier. Loadshedding is ook ongelukkig 'n realiteit op Williston. Jammer om te hoor, maar julle het nie met my gekommunikeer oor julle ongerief nie, so ek kon julle nie help terwyl julle hier was nie. Ek is trots op ons huis en op die diens.
Vrede vir julle en 'n geseende jaar.
Morten S - Des 2023
Algehele gradering
Lot of history in this building. Kind of a living modern art, art and old stuff.
Alex F - Nov 2023
Algehele gradering
Quirky but very interesting place.
Alfred T - Nov 2023
Algehele gradering
Fun and interesting, more than a guesthouse.
Willie V - Okt 2023
Algehele gradering
Pieter en Elmarie se onderhoudende geselsies was aangenaam.
John S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie interessante plek maar oud, klein, donker kamertjies en vir seker nie almal se smaak nie.
Charles L - Aug 2023
Algehele gradering
Unique, one of a kind, so interesting, enjoyable.
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
'n Besonderse kuierplek met 'n vriendelike gasheer!
Belinda V - Aug 2023
Algehele gradering
Uniek en great!
Jurie B - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek vir die oornagreisiger.
Pieter R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam kuier.
Carina L - Jun 2023
Algehele gradering
Interessante kuier.
Marietjie G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Karen L - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvry
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
The mall is a sensory overload.
Lees meerPetra L - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Nulda En Robert G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie interessante plek om te bly.
Alice D - Mrt 2023
Algehele gradering
To feel like at home!
Thys M - Mrt 2023
Algehele gradering
Vir ons, heerlik in vreemde, onbekende deel van SA.
Sanet E - Feb 2023
Algehele gradering
'n Unieke belewenis!
Keith L - Jan 2023
Algehele gradering
Quirky and fun.
Klara C - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike verrassing.
Mari H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Johann V - Des 2022
Algehele gradering
Geen ander so plek op aarde nie!
Reg D - Des 2022
Algehele gradering
Vir seker 'n ondervinding wat mens moet hê, want dit is in hierdie dae van onsekerhede fantasties om mense te ontrmoet wat hulle lewe so graag met jou deel.
Amelia S - Des 2022
Algehele gradering
Interesting.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Harry V - Nov 2022
Algehele gradering
Anders. Interessant. Besonders. Sommer net Lekker.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Ronel G - Sep 2022
Algehele gradering
Ek is baie hartlik ontvang en alhoewel ek net een aand oornag het, was dit 'n baie aangename ervaring.
Ana E - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Morne K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met baie gasvrye eienaars.
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Very interesting and unique!
Johan K - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut uniek.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Baie dankie, ons het jou besoek geniet.
Greg S - Apr 2022
Algehele gradering
More than expected.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Many thanks, we will see you again.
Riana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Terug in tyd.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Baie dankie, ons het jou besoek geniet.
Fanie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Almal was baie gasvry en ons het gou tuis gevoel.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Baie dankie, tot weersiens.
Anita M - Feb 2022
Algehele gradering
Not a good experience.
Jessica V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons bly by die Ark was 3/5.
Rozan V - Jan 2022
Algehele gradering
Enig in sy soort.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Baie dankie, ons het jou besoek geniet.
Marina V - Des 2021
Algehele gradering
So geweldig interessant! Wat 'n skatkis vol verrassings in Williston. Dit was so lekker om te verken, het te min tyd gehad om alles te waardeer!
Brent C - Des 2021
Algehele gradering
Eccentric, safe, accommodating.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Many thanks, we will see you again.
Adele M - Des 2021
Algehele gradering
Bekostigbare oornagverblyf in Williston.
Erik B - Des 2021
Algehele gradering
Okay.
Lees meerJohan C - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Ertjies H - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Antoinette S - Des 2021
Algehele gradering
Sjoe, was een van my beste kuiers nog in 'n gastehuis.
Dirk G - Des 2021
Algehele gradering
'n Klein paradys in die platteland. Iets baie uniek en kreatief.
Käthe-mari S - Des 2021
Algehele gradering
Altyd lekker daar!
Rina D - Nov 2021
Algehele gradering
The hosts were amazing! They are heart people!
Wilma C - Okt 2021
Algehele gradering
Beslis baie interessant.
Albertus V - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Koos H - Sep 2021
Algehele gradering
Iets anders en baie lekker.
Melanie D - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese slaapplek.
Riekie S - Aug 2021
Algehele gradering
Interessant en baie lekker.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.
Jurgens S - Jul 2021
Algehele gradering
Uniek. Kreatief. Besonders.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.
Schalk N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Dis lekker om al die stories te sit en luister.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.
Judith V - Mei 2021
Algehele gradering
Die beste, interessantste gastehuis in die kontrei
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.
Hennie E - Mei 2021
Algehele gradering
Gawe plek. Anders as die gewone.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie,
Ons waardeer dit.
Sien weer.
John R - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier saam met die Naude's!
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Rudi G - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding, skoon, gasvry en ons sal weer daar stop, net vir langer!
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Elize F - Jan 2021
Algehele gradering
Uniek
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Harm E - Jan 2021
Algehele gradering
Interessante en unieke ervaring.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Hannetjie P - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was gemaklike verblyf in 'n uiters interessante gastehuis.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Carien E - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike ervaring, herinneringe is gemaak.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Raymond M - Des 2020
Algehele gradering
Ek wens ons kon meer tyd hier spandeer het, dis die moeite werd om by Pieter hulle te kuier.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Pieter B - Des 2020
Algehele gradering
Anders
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Ben N - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Julian T - Des 2020
Algehele gradering
Relaxed friendly attentive accommodating hosts with entertaining and more than adequate facilities.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Ilse S - Nov 2020
Algehele gradering
Lewenservaring!
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Annalise N - Nov 2020
Algehele gradering
Iets om ten minste eenmaal te beleef!
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Lianne C - Okt 2020
Algehele gradering
Fabulous hospitality offered by host.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Vanetta Y - Okt 2020
Algehele gradering
Baie interessant & ontspanne.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Des H - Sep 2020
Algehele gradering
Dis net pret van begin tot einde.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Gideon J V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename, lekker ondervinding ! Dankie !
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Marietjie G - Sep 2020
Algehele gradering
Nostalgies.
Hercules Alexander M - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelike ontvangs laat die aand na langpad.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Nick V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename verblyf
Hugo H - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het die Karoo-mense se vriendelikheid en opregtheid ervaar met ons besoek.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Barry E - Sep 2020
Algehele gradering
Different.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Thank you very much. See you again.
David S - Feb 2020
Algehele gradering
Quirky and fun.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oulik en pret.
Fassinerende plek in die middel van die Karoo. Die gasheer is baie informatief and aandagtig. Wonderlike memorabilia en baie pret.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Thank you very much.. see again!!
Martin B - Jan 2020
Algehele gradering
Eclectic guesthouse in small town Karoo.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Thank you very much.. see again!!
Rentia D - Des 2019
Algehele gradering
Uniek.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Roxane F - Des 2019
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en hulle het werklik baie moeite gedoen.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit. Sien weer.
Nicola D - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n verrassing en aangename ervaring. Pieter en Elmarie is 'n tonik en maak dit vir gaste so gemaklik, voel soos familie.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer. Sien weer!
Esmaralda N - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike Karoo-gasvryheid met die mooiste plek.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer. Sien weer!
Anton G - Des 2019
Algehele gradering
Nostalgies.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Dankie, ons waardeer. Sien weer!
Ingrid L - Okt 2019
Algehele gradering
Wat een heerlik plekkie om te bly!
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Baie dankie. Dit is maklik om lekker te kuier saam met lekker mense.
Lou E - Okt 2019
Algehele gradering
My son and I were welcomed as if we were long lost family, we found it very difficult to leave the following morning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek en my seun is verwelkom asof ons verlore familie was, en ons het die volgende oggend maar moeilik vertrek.
Sjoe, wat 'n ongelooflike ervaring. Ek is spyt dat ek nie tyd gehad het om langer te bly nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Thank you. Please visit us again!
Nick Y - Sep 2019
Algehele gradering
This is Nostalgiaville on a plate, it oozes charm, character and fun around every corner. Highly recommended.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Thank you, Nick, It was a pleasure hosting you and glad you enjoyed your stay.
Corrie E - Sep 2019
Algehele gradering
Glad nie op standaard nie.
Ark Gastehuis and B&B se terugvoer
Hi Corrie, ek is jammer om dit te hoor.
As jy so sterk voel moes julle iets gesê het, ek gee nie om om iemand sy besprekingfooi terug te gee as hulle standaarde en verwagtinge nie 100% bevredig is nie. Sterkte daar in Brits.
Ons is ook maar teleurgesteld want ons het ons beste gegee en neem trots uit ons plekkie en diens, maar mens kan nie almal altyd gelukkig maak nie solank mens die meeste mense die meeste kere gelukkig maak.
Jana K - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker kuier in die Karoo.
Lees meerElsie S - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome people and place.
Lees meerIrene M - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Louw V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese mense en baie baie interessant.
Hennie M - Aug 2019
Algehele gradering
Beslis "anders"!
Bennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
Bonita S - Apr 2019
Algehele gradering
'n Belewenis.
Rika N - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice.
Marc D - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely fantastic stay and next time will spend two to three nights there.
William G - Mrt 2019
Algehele gradering
Don't miss a visit here. Fantastic experience.
Reinhard R - Mrt 2019
Algehele gradering
Interessant.
Duncan S - Feb 2019
Algehele gradering
Heeltemal iets anders!
Michael S - Feb 2019
Algehele gradering
Second Visit to the Ark. Once again great hospitality, friendly hosts and nice air-conditioned room.
Hannie V - Feb 2019
Algehele gradering
Vreeslik interessant!
Michael S - Jan 2019
Algehele gradering
Great Karoo hospitality.
Annemie S - Des 2018
Algehele gradering
Opwindend.
Sanrie L - Des 2018
Algehele gradering
Interessant!
Irma E - Des 2018
Algehele gradering
'n Genotvolle ervaring.
Janine C - Des 2018
Algehele gradering
Uniek en heerlike samesyn by gastehuis.
Daleen H - Des 2018
Algehele gradering
Vreeslike interessante plekkie.
Ineke K - Okt 2018
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing in die platteland wat jou met 'n glimlag sal laat terug keer!
Lees meerMagdel L - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Baie om te doen en besig te bly.
Jd V - Sep 2018
Algehele gradering
'n Belewenis.
Christo N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie interessant.
Diana W - Sep 2018
Algehele gradering
Interestingly different and quirky with lovable collectibles.
Riana A - Aug 2018
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Lees meerAnonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Lizette H - Aug 2018
Algehele gradering
Very interesting accommodation that is value for money.
Antoinette L - Aug 2018
Algehele gradering
Hoogs tevrede!
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Ellen M - Jun 2018
Algehele gradering
Totaal onbevredigend!
Marieta R - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik gewees.
Natasja V - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Richard J - Apr 2018
Algehele gradering
Vol karakter!
Andrea P - Apr 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lisa C - Apr 2018
Algehele gradering
Uniek, enig in sy soort.
Andre R - Jan 2018
Algehele gradering
Eksentrieke hartlike gasvrye verblyf met smullekker karootjops daarby!
Lees meerJohan M - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Wladyslaw C - Jan 2018
Algehele gradering
Baie interessante plek.
James V - Des 2017
Algehele gradering
Basies, skoon en belaai met gasvryheid.
Leon S - Des 2017
Algehele gradering
Rustigheid in die Karoo.
Marie M - Des 2017
Algehele gradering
Onkonvensioneel en prettig. 'n Moet vir die reisiger wat iets anders soek as die gewone en huistoe gaan met net goeie herinneringe.
Lees meerRina T - Okt 2017
Algehele gradering
Interessant met vriendelike diens.
Joan B - Okt 2017
Algehele gradering
Interesting!
André V - Sep 2017
Algehele gradering
Groot was die teleurstelling.
Lynette V - Aug 2017
Algehele gradering
'n Avontuur!
Käthe-mari S - Apr 2017
Algehele gradering
BAIE interessant.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Sonja S - Jan 2017
Algehele gradering
Verfrissend en nostalgies in een asem.
Annette V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs!
Troy M - Des 2016
Algehele gradering
Made to feel exceptionally welcome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het sowaar welkom gevoel.
Pragtige, verwelkomende mense. Vriendelike en interessante dorp. Ons sal weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hodsonstraat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom