Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Nie Te Koop

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Carine & Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Arniston Nie Te Koop
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lee-roy M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-roy M
Saam met vriende

Met expectations and more.

House is equipped with everything, ice machine, washing machine, dishwasher, iron, potjie pot, braai grids. You literally just take your clothes and food. We absolutely loved the location, close to Tuckshop Beach and hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Nie Te Koop se terugvoer

Good day Mr Malgas. We're so glad to hear that you enjoyed your stay at Arniston Nie-te Koop and that you were happy with the house. You can contact us again at any time if you would like to make another booking in the future.

Arniston Nie Te Koop
Shumene J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumene J
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Ons was baie tevrede met die huis. Dit is loopafstand van die see. Die huis was netjies en die gasvryheid was baie goed en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Nie Te Koop se terugvoer

Shumene

Baie dankie vir die boodskap soos ontvang. Ons is bly om te hoor dat julle tevrede was met die huis en hopelik julle wegbreek naweek geniet het. Kontak ons gerus weer indien julle weer die huis sou wou bespreek,

Mooi dag

Arniston Nie Te Koop
Cornel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel G
Gesin met klein kinders

Nice.

It was a nice, pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Home away from home.

Thank you for letting us celebrate my 50th birthday in your spacious home, just a 3-minute walk from the beach and hotel. The house is even bigger than it looks in the photos! We loved the high-quality crockery, cutlery and having two fridges was so convenient. The gas stove saved us during loadshedding, not to mention the rechargeable lighting in the living room was a thoughtful touch. The beds were super comfy and the indoor braai was great. But the real highlight was the pool table which we looked forward to using. We can't wait to come back for a longer stay to enjoy your collection of paperbacks. 1 Tip: Please consider placing a visible number on the property for easier navigation. Thank you again for the wonderful experience. Your hospitality and attention to detail made my celebration truly memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Nie Te Koop se terugvoer

Good day Liezel

Thank you for your review. Happy to know that you enjoyed your stay. Looking forward to hear from you again. You're welcome to contact us at any time in the near future if you would like to make another booking.

We would love to accommodate you again at Armiston Nie Te Koop.

Kind Regards

Carine and Michelle

Arniston Nie Te Koop
Lizl V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V
Gesin met tieners

Lekker huis, goed toegeruste kombuis!

Heerlik gebly. Het net 'n stoep gemis en ook dalk vir veiligheid om toe te maak teen straat. Verder was dit die perfekte huis vir die naweek as gesin met tieners. Somer of winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Nie Te Koop se terugvoer

Goeiemiddag Lizl,

Ons is baie bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het. Baie dankie vir die voorstel, ons sal dit in gedagte hou.
Hopelik kan ons jul weer in die toekoms as gaste verwelkom.

Mooi dag

Arniston Nie Te Koop
Johannacornelia K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannacornelia K
Gesin met tieners

Was bitter lekker, mal oor die huis en die ligging.

Kinders het gehou van die poeltafel en ons natuurlik die binne braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Nie Te Koop se terugvoer

Goeie Middag Anel

Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Hoop ons kan jul binnekort weer as gaste by Nie Te Koop verwelkom.

Mooi dag vir julle.

Arniston Nie Te Koop
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sindikaat-straat 3, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ebdac4e5223dc00e617d83dddb0405b98829720b6499e9d28d874ab4d0de53cba1982b126c24b09d2990af8ba1cfc30899c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 3 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.667538270096 20.230725404299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem