Artistic Jonkershoek Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Artistic Jonkershoek Home bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vierslaapkamer-huis in die blaarryke Mostersdrif in Stellenbosch. Die ligging bied maklike toegang tot die middedorp met winkels, kafees en restaurante.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 3 matrasse. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, koffiemaker, mikrogolf, oond, stoof, asook 'n skottelgoedwasser.

Die huis het WiFi, lugversorging, kaggel, TV, verwarmer, kinderboeke en speelgoed. Daar is ook 'n onderdak patio met meubels en lei na 'n tuin en swembad.

Die perseel is naby 'n park met speelareas en piekniekplekke. Jonkershoek Natuurreservaat is 7,2 km vanaf die perseel en bied voetslaan-, bergklim- en bergfietsryroetes. Daar is ook verskeie wynlandgoedere in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Artistic Jonkershoek Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 3 kinders
3 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Artistic Jonkershoek Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za