Plettenbergbaai Akkommodasie by Asemrowende De Meermin | LekkeSlaap
+31

Asemrowende De Meermin

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmack-laan, De Meermin 14, Plettenbergbaai, 8800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 495 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Asemrowende De Meermin bied ruim verblyf in 'n sekuriteitskompleks en is stapafstand vanaf die gewilde Look Out-strand, Look Out-dek en The Grand Restaurant.

Die eenheid het slaapplek vir 10 gaste (6 volwassenes en 4 kinders), bied lieflike see-uitsigte en is in 'n sekuriteitskompleks met 'n swembad. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers. 3 van die slaapkamers bied toegang tot 'n pragtige groot stoep wat oor die see uitkyk. Die hoofslaapkamer met en suite-badkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 stapelbeddens in die vierde slaapkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die ruim sitkamer het 'n TV, WiFi, en 'n Bluetooth-luidspreker, en bied toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en tuin met veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Asemrowende De Meermin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Asemrowende De Meermin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Salmack-laan, De Meermin 14, Plettenbergbaai, 8800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Asemrowende De Meermin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmack-laan, De Meermin 14, Plettenbergbaai, 8800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMHVkFIzj9JWZY0CSri1bh5kny1lhLUxa94jJSyeBOGMEzx0Sf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 495  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Salmack Avenue De Meermin 14 8800 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.050071770662 23.373101370431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za