Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asemskep Seefront

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Asemskep Seefront
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melanie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Kuier sonder moeite in 'n skoon, volledig toegeruste en pragtige huis.

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige huis met alles wat nodig was en meer. Die see-uitsig was besonders en toegang tot die strand was moeiteloos. 'n Perfekte plek om lekker te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hp O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp O
Gesin met klein kinders

Op die strand! Netjies en skoon. Goed ingerig, met alles wat jy sou nodig kry. Ons het vreeslik lekker gebly.

Baie lekker vakansiehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Awesome.

Lovely place, lovely view. Will defnitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich S
Gesin met tieners

Ons het ongelooflike lekker vakansie gehou. Pragtige, luukse, ruim huis, met alles wat jy benodig.

EK sal beslis weer by Asemskep gaan vakansie hou. Ons het so lekker gebly. Alles was net perfek. Ek beveel Asemskep vir enige iemand aan wat daarvan hou om op die strand te bly en ook hou van luukshede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Was 'n ongelooflik ervaring, die plek is pragtig en die uitsig asemrowend! Perfekte see-akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-straat, Baydunes 46, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678830f5eab2296ea9b1fda26ab60fa53c0a59fe16b8ca9e48558d7175c92b58f2731245c2595ff4ed606d8553b2ff61c93c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Hannes Pienaar Street 46 Baydunes, Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142560858596 22.1109158846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem