Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashaanas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir Ashaanas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en sentraal gelee.

Ons het die verblyf terdee geniet. Die kamer was baie skoon en netjies en goed toegerus vir selfsorg. Was goed ontvang en die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste André en Ingrid,
Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Julle was die perfekte gaste en ons is verheug dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Vriendelike groete!

Ashaanas
Pamela B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Our stay was the best. Heinrich and Nory were so helpful and pleasant. We had a flat tyre, and Heinrich helped us and took us to the nearest garage to get it fixed. The room feels like home away from home. The finishing touches and attention to detail were really impressive. Will definitely go back again. What was great was you could walk to the square from there, and it was so safe. Thanks again, Heinrich & Nory.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Pamela
Thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We go out of our way to create a pleasant and relaxed homely stay for all our guests. We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the near future.
All the best!
Nory and Heinrich

Ashaanas
Willem V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best of the best.

Big thank you to Hein & Nory. The best guesthouse I have ever stayed in. Super clean and very friendly people. You will definitely see me again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Willem, thank you so much for staying with us and for the kind words. It was a pleasure to host you. You are an outstanding guest who left the unit spotless on departure. You're welcome back anytime. Please take special care always.
Nory and Heinrich

Ashaanas
Jacob V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike besemming - presies soos beskryf.

Ons het heerlik gebly - was 'n regte treat - als was perfek soos beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Jakob

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jy dit by ons geniet het.
Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te ontvang.
Alles van die beste.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay.

Overall stay was brilliant. Easier access to parking for all guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Michelle and Taahir,
Thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us.
Nory and Heinrich

Ashaanas
Gerrit T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Die verblyf was baie gerieflik en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Gerrit
Baie dankie vir jou resensie. Ons is verheug jy het jou 3de huweliksherdenking by ons geniet.
Alles wat mooi is.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Sunet (sunique Design) V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet (sunique Design) V
Gesin met tieners

Veilig en stil met mooiste uitsig.

Aangenaamste gasheer en vrou. Ons het lekker geslaap daar by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Sunet
Dit was vir ons albei aangenaam om jou saam met familie te ontmoet en dat julle almal jul tydjie hier in Clarens geniet het. Baie dankie vir die mooi woorde. Dankie vir die lekker geselsies tussenin. Ons hoop om jou weer in die toekoms te ontvang.
Alles van die beste.
Nory en Hein

Ashaanas
Thomas K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, pragtige mense en lekker kos en kuier!

Hein en Norrie het ons so tuis laat voel in die pragtige verblyf. Dit was 'n plesier om daar te bly en ons sal dit weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Thomas,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dat jy dit hier in Clarens geniet het. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou hier by ons te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste, Nory en Hein

Ashaanas
Neville W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek kuiertjie.

Ashaanas gastehuis is baie skoon en hulle het aan baie detail in die kamers gedink en voorsien vir die gaste, en dit is puik. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en het lekker geselsies ingekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Neville en Gade
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en ons is verheug dat julle jul wittebrood by ons deurgebring het en Clarens kon geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Alles wat mooi is vir die toekoms.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Annelize D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Die eienaars van Ashaanas is vriendelik en uiters behulpsaam. Hulle doen ekstra moeite om mens tuis te laat voel. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Annelize en dogters
Dit was vir ons albei aangenaam om julle te ontmoet en dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Baie dankie vir die mooi woorde. Jou positiewe terugvoer beteken vir ons baie en ons is dankbaar vir jul ondersteuning. Ons probeer om vir ons gewaardeerde gaste 'n professionele diens ten alle tye te lewer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Alles van die beste. Nory en Hein


Ashaanas
Greta O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.

Verblyf was sentraal en kon stap waarheen ons wou gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Greta. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te kon verwelkom. Nory en Heinrich,

Ashaanas
Carien J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Titanic Challenge Trail Run in Clarens.

Daar is baie moeite gedoen met alles in die eenheid. Dis netjies, modern, skoon en het alles wat 'n mens benodig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Carien

Thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment.

We are delighted that you enjoyed your stay with us and were able to unwind.
We look forward to welcoming you back again in the near future.

All the best.
Nory and Heinrich

Ashaanas
Arij V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arij V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean facility, quiet atmosphere, safe. Will not sleep anywhere else in Clarens.

Great plek. Skoon. Professioneel. Vriendelik. Stil. Veilig. Goed toegeruste fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Arij

Baie dankie vir jou tyd geneem om jul wonderlike ondervinding hier by Ashaanas te deel. Ons is verheug om te hoor dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Jou positiewe terugvoer beteken vir ons baie en ons is dankbaar vir jul ondersteuning. Ons kyk uit om julle weer te ontvang in die nabye toekoms.
Alles van die beste.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Lindie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en die plekkie is baie modern.

Ons het baie van die plekkie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Lindie
Ons is verheug julle het jul uiteindelike breek hier by ons geniet.
Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Alles wat mooi is.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Marnus M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus M
Saam met vriende

Puik.

Diens was puik, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Marnus
Dit was vir ons aangenaam om julle hier in Clarens te ontvang.
Ons hoop dat julle weer in die toekoms Clarens sal besoek.
Alles van die beste.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Gertha W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd, fantastiese verblyf.

As jy lekker wil rus, is Ashaanas die plek. Die gasheer en gasvrou, Heinrich en Nory, is albei perfeksioniste en verdien om in die gasvryheidsbedryf te wees. Die eenheid was volledig toegerus en hulle het ons persoonlik verwelkom en weer weggesien. Nory is 'n absolute engel en ons het lekker gesels. Die ontbyt was "out of this world" en iets anders, dit was heerlik! Voorspoed vir jul besigheid en julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Gertha
Baie dankie vir julle besoek aan Clarens en ons is verheug dat julle heerlik kon "uitrus" hier by ons.
Wat ons vir ons gaste aanbied stel hoe eise aan onsself, maar as ons gewaardeerde gaste gelukkig is dan het ons ons doelwit bereik.
Alle van die beste.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Marita V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, alles wat mens nodig het.

Hein en Nory het alles in hul vermoë gedoen om ons verblyf onverbeterlik te maak. Die kos is heerlik, eenhede nuut en pynlik netjies. Daar was alles wat mens nodig het om gereiflik in die winter in Clarens te kuier. Ons sal Ashaanas vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Marita, dit was vir ons albei aangenaam om julle te ontmoet en dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Alles van die beste. Nory en Hein

Ashaanas
Berton S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik!

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike mensies, Heinrich en Nori. Sal enige tyd weer daar deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Berton, dit was vir ons aangenaam om ons "tweede honeymoon couple" te ontvang. Ons is verheug dat julle jul tydjie hier in Clarens kon deurbring. Alles wat mooi is vir die toekoms. Nory en Heinrich

Ashaanas
Dia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Ons is gereelde besoekers aan Clarens en probeer altyd 'n nuwe blyplek. Ashaanas is heel bo aan ons lys. Ek dink nie mens hoef verder te soek vir 'n beter ervaring nie. Uitstekend! Nory en Hein is die perfekte gasvrou en gasheer. Nory het die beste ontbyt voorberei en ons werklik tuis laat voel. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Retief Familie

Ons is verheug dat julle jul tyd hier in Clarens geniet het.
Ons probeer ons bes om te alle tye die beste vir ons gewaardeerde gaste te bied.
Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was.
Ons hoop om julle weer binnekort te ontvang.
Alles van die beste!
Nory en Hein

Ashaanas
Simeony B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simeony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi!

Alles is gerieflik en goeie gehalte! Die eienaars is baie aangenaam en behulpsaam. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Simeony, dit is wonderlik om te hoor julle het jul wegbreek hier by ons geniet. Ons probeer om dit so aangenaam moontlik te maak vir ons gaste deur persoonlike aandag te gee. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Alles van die beste. Nory en Heinrich

Ashaanas
Danie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Heinrich en Norri is 'n uitstekende gasheer-en-gasvrou paartjie.

Alles was uitstekend en het hulle uit hulle pad gegaan om alles so gerieflik en gemaklik vir ons te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Danie
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.
Gaste soos julle maak dit vir ons makliker om persoonlike aandag te gee.
Julle kuier by die vuurpit met die ander gaste met baie koue was vir ons iets "nuuts"
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Alles van die beste.
Nory en Hein

Ashaanas
Marina R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R
Saam met vriende

Absoluut wonderlik en onverbeterlik!

Hein en sy vrou, Nory, laat mens met die intrapslag dadelik tuis voel. Dis 'n rustige atmosfeer en pragtige omgewing. Die eenhede is ten volle toegerus met alles wat nodig sal wees tydens jou verblyf. Alles is pynlik netjies. Ashaanas is binne loopafstand van die besigheidsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Marina
Dit is vir ons heerlik om uit ons pad vir ons gaste te gaan en persoonlike aandag te gee.
Ons is verheug dat julle die tydjie hier in Clarens kon geniet.
Ons vertrou dat julle weer eendag hier by ons kan tuisgaan.
Alles wat mooi is vir die toekoms.
Nory en Hein

Ashaanas
Jennifer M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet!

Die plekkie is goed toegerus met als wat ons benodig het en nog meer! Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die area is baie veilig en rustig. Ons sal weer die plek besoek. Waarde vir geld. Die plekkie is baie modern en toegerus vir die koue winters in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Jennifer, dit was vir ons heerlik om julle te ontvang en dat julle jul tyd hier in Clarens kon deurbring. As eienaars probeer ons om 'n veilige en rustige atmosfeer te skep en ook persoonlike aandag aan ons gaste te gee. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Alles wat mooi is. Nory en Heinrich

Ashaanas
Arno V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik!

Ons is so gelukkig met die diens wat ons ontvang het. Ons sal beslis weer gebruikmaak van die verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Arno
Baie dankie dat julle Ashaanas gekies het vir julle verblyf. Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat ons 'n puik diens kon lewer. Ons probeer om vir ons gaste dit so "tuis weg van die huis " as moontlik te maak. Ons hoop om julle gou weer te sien. Alles wat mooi is vorentoe. Nory en Heinrich

Ashaanas
Hestelle C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle C
Saam met vriende

Excellent stay. Excellent host.

Thank you for an excellent experience. We enjoyed our vacation a lot. Thank you, Nori, for the effort you took, and the patience you had with us on our walk to Clarens Kloof dam. Highly recommend Ashaanas. Hopefully, we will see you again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Hestelle, thank you for taking the time to provide us with a lovely review, Hestelle. It is greatly appreciated. You were excellent guests to host. We go out of our way to make each visit from our guests as memorable. We genuinely hope to see you back here again.

Ashaanas
Pieter R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was absolutely a stunning stay!

Nory and Heins were the most gracious hosts. We could not expect more. Their establishment was perfectly situated and the service absolutely stunning. I will not even consider any other establishment in Clarens again. Thank you for welcoming us to your establishment. P.S. My son had a choir tour and was thoroughly exhausted thereafter. Nory's personal ginger tea for him was a particularly nice touch. You can be very proud of your establishment and we cannot wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Rademan Familie, dit was een groot plesier om julle hier by Ashaanas te huisves en dat julle die "kort breuk" kon geniet. Ons hoop dat die mooi herinneringe van Clarens blywend sal wees. Ons sien uit om julle weer gou te sien. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is. Sterkte en alles wat mooi is. Nory en Hein

Ashaanas
Neil W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

The host and hostess are very welcoming they made our stay extra special with a personal touch added as we had a celebration very neat and tidy with everything needed for your stay Ashaanas is highly recommended and definitely worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Neil

Thank you so much.
Super happy you enjoyed your stay here which included your wedding anniversary. We look forward to seeing you soon in Clarens again.
All the best.
Nory and Heinrich

Ashaanas
Leon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike blyplek, wonderlike gashere, pragtig skoon.

Hein het ons persoonlik ontvang toe ons daar aankom. Nuwe plek met alles wat ons benodig en in 100% toestand. Mooi uitsig op die berg. Ons sal weer hier oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Leon en gade

Baie dankie dat julle Ashaanas gekies het vir julle verblyf. Ons strewe om die beste diens te alle tye vir ons gaste te lewer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Alles van die beste.

Ashaanas
Pieter T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf, naby middedorp, was sonder geraas.

Eienaars is hulpvaardig, plek was skoon gehou al het ons dit nie vereis nie. Alhoewel plek nuut is hou eienaars dit instand. Plek het addisionele watertenk wat van hulp is as dorp water afgesny is. Baie, baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Pieter en Nonnie,
Baie dankie vir jou terugvoering, Pieter.
Dis wonderlik om te hoor julle het julle verblyf so geniet en ons hoop om julle gou weer te sien. Alles wat mooi is vorentoe.

Ashaanas
Regardt S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Netjies en modern.

Vriendelike gasheer. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Regardt en vriende

Dit was werklik 'n plesier om julle klomp hier te ontvang. Ons gaan uit ons pad om vir ons gaste die beste te gee en dat mooi herinneringe van Clarens blydend sal wees. Alles van die beste.

Ashaanas
Gertruida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos huis baie ver van my huis.

'n Rustige en pragtig gemeubileerde kamer. Gasvrye eienaars wat jou dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Beste Getruida en George
Baie dankie vir jul lieflike resensie.
Ons is verheug dat jul die tydjie by Ashaanas geniet het.
Ons hoop julle het mooi herinneringe van die lang reis deur SA.
Alles wat mooi is vorentoe.

Nory en Hein

Ashaanas
Mia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean with all you need for a short stay.

The room and premises are very well designed, very clean, the hosts are friendly and welcoming. I was able to work for a little while, using Ashaana's Wi-Fi, despite loadshedding. Safe parking. Walking distance from town, but not so close that there is traffic or noise. The roses are exquisite. Next time I will have the breakfast that looked very delicious, my friends had that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Mia,
Thank you very much for your great review, we appreciate it. We go out of our way to make it a memorable experience for hosting our guests and hope to welcome you back soon. All the best.

Ashaanas
Lizel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en waarde vir geld.

Pragtige kamer, rustige atmosfeer en baie veilig. Beveel dit vir enige persoon aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, Lizel. Ons is verheug dat jy en Marius julle verblyf by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Alles van die beste.
Nory en Hein

Ashaanas
Christiaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met vriende

Vriendelike gasheer en -vrou.

Die plek is pynlik netjies en naby alles. Loopafstand van die middedorp. Gaan altyd daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Baie dankie Chris vir die heerlike besoek en die gholf in Clarens. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is meer as welkom om weer hier te kom bly. Alles van die beste.
Nory en Heinrich

Ashaanas
Maria M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was peaceful. Felt very welcomed by the hosts. Loved the decor so much.

Would definitely recommend Ashaanas to anyone and would book again and again if there's availability.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashaanas se terugvoer

Dear Mmathapela

We are incredibly grateful that you took to the time out to write us this review.
We value customer satisfaction as a top priority and we are committed to our guests.
We look forward to your next visit.
Best wishes
Ashaanas

Ashaanas
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem