Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashbourne Boutique Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 23

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Ashbourne Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wendy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met vriende

Clean, neat, outstanding.

Everything about Ashbourne Boutique Guesthouse was fantastic. The host is an excellent host and together with Courtney, they make a fantastic team. I highly recommend Ashbourne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Dit voel of jy in 'n vyfster hotel bly. Pragtige dekor. Puik diens. Binne loop afstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivien D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivien D
Gesin met tieners

4* waardig.

Baie lekker en skoon plekkie. Baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol, ruim, tuiste vir 'n reisiger.

Ons het heerlik gebly. Stapafstand van die sake sentrum en restaurante. Fantastiese ontbyt. Eetgoed die hele dag! Nespresso-koffie na hartelus. Smaakvol gemeubileerd. Uitstekende WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en mooi, ruim en skoon kamer met al die geriewe. Die ondervloerse verhitting was 'n wenner gegewe die koue weer.

Heerlike onbyt die volgende oggend en sal beslis weer by hulle wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gastehuis.

Die personeel was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Teetyd-eetgoed was baie lekker, dankie. Ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayne J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Perfectly situated in a quiet street, within walking distance of restaurants and Wine Tram terminal. Courtney was the perfect host. Checking in early was accommodated. Beautifully decorated lounge and eating area with a 5 star breakfast. The only slight negative for us was that there is no secure parking. Only off street, with limited parking bays. Will definitely be back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjie en skoon. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Sentraal geleë.

Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

We received a discount which made it even better. We celebrated our anniversary and were surprised with a bottle of fantastic white wine compliments of the guest house - wonderful touch. We stayed in room 6 which has a fantastic view. Excellent location - we walked to the town centre - 5 minutes. No load shedding is a bonus and the breakfast was 5 star. All staff was very friendly and accommodating. We'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend maar net te kort.

Tim en Nadine sowel as al die personeel is uiters gasvry en vriendelik. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M
Saam met vriende

Lovely home, luxurious rooms and delish breakfast!

Super central and a really pleasant stay. Loved the attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak B
Saam met vriende

Verwelkom deur vriendelike en professionele personeel.

Ons het die verblyf by Ashbourne Boutique Guest House baie geniet. Die kamer was goed toegerus en baie netjies. Ons was ontvang deur vriendelike en professionele personeel wat ons dadelik laat tuis voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was "home away from home".

Baie vriendelike personeel. Skoon en netjies. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashbourne Boutique Guest House se terugvoer

Dear Adri,
Thank you so much for your review. It was an absolute pleasure having you as our guests. Hope to see you again in the future.
Kind regards,
Tim and the Ashbourne House Team

Ashbourne Boutique Guest House
Chris M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend away.

Very well located and easy to get to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashbourne Boutique Guest House se terugvoer

Thank you so much for your great review score, Chris.
It was our pleasure having you as our guests and we hope to see you again in the future.
Kind regards,
Tim and the Ashbourne House Team

Ashbourne Boutique Guest House
Gretchen V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige gastehuis.

Het halfprys betaal, sal weer daar bly indien afslag weer beskikbaar is. Ontbyt en koffie was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caryl W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryl W
Gesin met klein kinders

Lovely stay, top notch accommodation and attentive and helpful staff.

Traveling with a small child can be difficult but the owners were accommodating and provided helpful information about child friendly things to do in and around Franschhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burton R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant surprise.

Completely spontaneous, on a Friday morning we decided to spend the night in Franschhoek. It took 20 minutes to scroll through the huge number of offerings, and we settled on Ashbourne House. Turned out to be a good choice. friendly, helpful, comfortable; a good sleep and a great breakfast. We would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm. Friendly. Authentic. Value for money.

We had a lovely stay at Ashbourne Boutique Guest House. Tim was a wonderful host. I would definitely book again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Wat 'n wonderlike kuiertjie! Tim en sy span is regtig uitstekend.

Ashbourne Boutique Guest House se ligging is baie goed. Die gastehuis is huislik en warm, voel soos familie. Hulle dra hulle gaste op die hande. Vriendelike mense, hartsmense. Ons sal definitief weer en weer daar gaan kuier. Thank you very much Tim!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashbourne Boutique Guest House se terugvoer

Dear Annelize,
It was an absolute pleasure having you and your amazing family as our guests, so friendly and uncomplicated.
We really hope to see you again at Ashbourne House.
All the best,
Tim and the Ashbourne Team

Ashbourne Boutique Guest House
Marteli B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marteli B
Saam met vriende

Pragtig, uitstekende diens en goeie ligging.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam, die gastehuis is keurig, privaat en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashbourne Boutique Guest House se terugvoer

Dear Marteli,
Thank you so much for your review and for having chosen Ashbourne House. It was our pleasure having you and we hope to see you again, soon.
Kind regards,
Tim

Ashbourne Boutique Guest House
Jean J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Ons was hier vir wittebrood en was vreeslik bederf en het tuis en welkom gevoel van die begin af. Ons kamer was selfs opgegradeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashbourne Boutique Guest House se terugvoer

Dear Jean,
Thank you so much for your fantastic review. We are so happy that you enjoyed your stay and we would love to welcome you back in the hopefully not so far future.
All the best,
Tim

Ashbourne Boutique Guest House
Magdalena M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Dit is 'n pragtige gastehuis. Smaakvol gemeubileer en baie goed toegerus. Heerlike ontbyt word verskaf. Die gasheer, Tim was besonder gasvry en vriendelik. Hy was ook baie behulpsaam om besonderse plekke en aktiwiteite vir ons aan te beveel. Ek kan hierdie gastehuis absoluut aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashbourne Boutique Guest House se terugvoer

Dear Dalien,
Thank you so much for your amazing review. We are very happy you enjoyed your time. You were 5* guests and we hope to see you again in the future.
Kind regards,
Tim

Ashbourne Boutique Guest House
Adri M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M
Saam met vriende

Wonderlik!

Kos was heerlik en kamers was mooi. Daar was vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashbourne Boutique Guest House se terugvoer

Dear Adri,
Thank you so much for your review. We are very happy that you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.
All the best.
Tim and Nadine and the Ashbourne House Team.

Ashbourne Boutique Guest House
Vanaf R2 568
R2 568 R2 183
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 568
R2 568 R2 183
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 568
R2 568 R2 183
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bbf518115e8e2518a789572b441784ddaa6fd03b7cbf2b0f064f5cf9c41e571bbe51b38ac24e99a3693bb11a6c8592dc6d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 568 nouVanaf R2 183 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 47 Huguenot Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 11:00 -33.9056745 19.1166046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem