Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley On Beach 1108 Penthouse Style

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 109

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Ashley On Beach 1108 Penthouse Style
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sonja N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Most beautiful place - loved our stay. It was very clean and very safe.

Travelled with my 85-year-old mom and daughter. Ashley went out of her way. We arrived way before check-in time, and she sent an extra team to clean the place so that my mom would not have to sit outside. Everything you will need is there, even a cooler to take to the beach. Towels are provided. Like in the ad as shown, it is true, even Ashley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-marie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker.

Mooiste plek, met mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fagmieda I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagmieda I
Saam met vriende

It a was such a treat! I enjoyed it.

Very beautiful place. The interior is lovely. The complex is very peaceful. Everything in and around this accommodation is neat and clean. The views of the beach are spectacular. I would love to return some time in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelebogile R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow the best.

Ashley on the beach was the best, the place is clean, the service is great and the place is very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombuso S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso S
Saam met vriende

It was a peaceful stay.

We had a great stay, the service was amazing and the attention to detail in the penthouse was meticulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cillié V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V

Hierdie woonstel is voorwaard 'n heerlike ontdekking!

So stylvol soos die foto's lyk, so stylvol is die ware Jakob. Daar is aan alles gedink. As ek ooit weer verblyf in die Strand nodig het, sal ek nie twee keer dink om weer daar te gaan bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jua H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jua H
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf.

Die eenheid was perfek en het al ons verwagtinge oortref. Behalwe vir die ligging en dat alles in puik kondisie is, is daar ook klein besonderhede wat verblyf soveel beter maak, soos melk in yskas, skottelgoedmasjien seep, meer as genoeg toiletpapier, strandhanddoeke en matjies en hysbakke, WiFi en gangligte wat werk tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vickus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mosentha F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mosentha F
Gesin met klein kinders

Netjies, mooi en ongelooflike uitsig.

Van ons bespreking tot ons uitklok was Ashley baie vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies. Eetplekke en inkopiesentrum is loopafstand. Die uistig oor die see was ongelooflik mooi. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-lindi B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-lindi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home and the view is stunning.

The staff was so friendly and the view was fantastic. The place was clean and neat and has everything you could need while you are visiting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Gesin met klein kinders

Hier kom skakel jy af, want dis so lekker rustig en so mooi.

Ons het vanaf ons daar aangekom het, so welkom gevoel. Dis netjies, skoon en veilig. Die uitsig oor die see is prentjiemooi. Ons kon so lekker ontspan het, en tot die kinders het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah-ann B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-ann B
Gesin met tieners

Lieflike woonstel in veilige kompleks.

Die uitsig is uitstekend, interieur pragtig en veiligheid is 'n prioriteit in hierdie kompleks. Ons is vriendelik en professioneel ontvang en het heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful!

Lovely unit, stunning views, walking distance from the beach, restaurants and shops. Very comfortable, neat and clean. High quality furniture, finishes and appliances. Comfortable beds and seating in the lounge. Ashley and Paul are super friendly, so helpful and very efficient. Loved every minute of our stay, and we will be back for sure. Took my sister with at short notice, and again Ashley was so accommodating. Safety is a priority and the tag system makes access very easy. This amazing unit is absolute value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Najuwa B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najuwa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The staff, Paul and Thabile was so friendly and very helpful. Our host Ashley was amazing and also very helpful. She was constantly on her phone answering our messages. The apartment was clean and beautiful and a view to die for, really value for money and recommend anyone to experience the stay. What a beautiful place. Thank you Ashely, you will see me soon. Kind regards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley On Beach 1108 Penthouse Style se terugvoer

Thank you for the review Najuwa, it was a pleasure hosting you and your hubby. Thank you for acknowledging my staff, it meant the world to them. See you again soon. Hugs, Ashley.

Ashley On Beach 1108 Penthouse Style
Andries M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou graag langer wou bly. Ek beveel Ashley on Beach enige tyd aan.

Fantastiese see-uitsig en baie skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashley On Beach 1108 Penthouse Style se terugvoer

Thank you Andries for a wonderful review, you were a great guest too. Hopefully you will return for a longer stay in the future.
Regards
Ashley

Ashley On Beach 1108 Penthouse Style
Vanaf
R1 825
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 825
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Welgelegen 1108, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10d74463e8ce4b72a741a01e6a299e71d321dc9e89c8fb08c2f38aea123df51a9dc443d5d5c0f756e45959517e8204fc37b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 46 Beach Road, Welgelegen 1108 Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.121468581363 18.831317424774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem