Askham Chalets
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Aletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan P - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie Johan vir jul kommentaar. Dit beteken baie vir my! Ek probeer altyd my bes vir my gaste.
Precilla V - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.
Lulu M - Aug 2022
Algehele gradering
Was nie op die eensame verrassing voorbereid nie.
Jannie B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker kamer. Alles wat jy nodig het.
Askham Chalets se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi review. Dit beteken baie vir my.
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie Johan en gesin. Dit was n voorreg om julle hier te he! Groete aletta
Lynette P - Jun 2021
Algehele gradering
A convenient distance from Kgalagadi Park.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige kommentaar. Dit was vir my een groot plesier om julle hier te he.
Groete
Aletta
Beryl V - Feb 2020
Algehele gradering
Vorige besoek was 10/10, hierdie een pateties.
Lees meerBeryl V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier en sal beslis weer soontoe gaan. Wens ons kon langer daar bly!
Askham Chalets se terugvoer
Hallo Piet. Baie dankie dat julle ons asjul oornagplek gekies het. Ons doen ons bes om dit vir ons gaste so lekker as moontlik te maak. Baie dankie vir jul mooi gradering. Ons hoop om julle gou weer te soen. Groete
Askham Chalets
Warwick M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike verwelkomimng, baie lekker gebly met alles wat ons benodig het.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie, Warwick! Ons probeer ons bes. Dit doen ons goed om te weet ons kliënte is gelukkig en tevrede.
Vriendelike groete,
Banna en Aletta
Aubrey J - Mei 2019
Algehele gradering
Hierdie afsaalplek is goed geleë.
Askham Chalets se terugvoer
Dit is ons doelwit om gelukkige en tevrede kliente te hê. Ons wil graag he kliente moet ervaar wat ons hier ervaar. Vrede, stilte, natuur, lieflike klimaat. Dankie
Sd V - Des 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, veilig.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer hier te kan onthaal. Die feit dat ons nie TV stelle het nie dra by tot die feit dat die Kalahari naggeluide so mooi en duidelik hoorbaar vir almal is. Dit was lekker om julle hier te hê.
Danie G - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie Danie. Dit was vir ons net een groot plesier om julle hier by ons te kon ontvang. Dankie dat julle ons moeite, om dit vir ons gaste lekker te maak, waardeer.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Collin G - Jun 2018
Algehele gradering
Great place and hospitality.
Riaan S - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Fanie S - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in die hart van die Kalahari.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie Fanie. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Lynette W - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike mense.
Askham Chalets se terugvoer
Dankie Lynette en Ludwig. Dit is vir ons lekker om saam met sulke lekker gaste soos julle te kuier. Sien julle binnekort weer.
Janetta S - Apr 2017
Algehele gradering
'n Mooi ervaring in die natuur.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie Francois. Dit is vir ons baie lekker om ons pragtige omgewing met ons gaste te deel. Dankie dat julle Askham Chalets gekies het.
Ons hoop om julle weer te sien.
Frans B - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon, veilige verblyf met vriendelike mense.
Ludwig H - Sep 2016
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel en fantastiese atmosfeer.
Raymond C - Sep 2016
Algehele gradering
Was een fantastiese wegbreek!
Askham Chalets se terugvoer
Dit was vir ons net so lekker om sulke lekker gaste soos julle daar te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien. Dankie vir die goeie getuigskrif.
Mariana B - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie Mariana en Arend. Dit was vir ons baie lekker om sulke lekker mense soos julle hier by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Jan V - Jun 2016
Algehele gradering
Iets om te onthou!
Askham Chalets se terugvoer
Baie Dankie oom Jan. Ons kuiertyd was net te min. Danksy die bande probleme. Maar volgende keer. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Koos N - Mei 2016
Algehele gradering
'n Pragtige woonstelletjie wat aan al ons behoeftes voldoen.
Askham Chalets se terugvoer
Baie dankie Koos. Ek waardeer jul terugvoering. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien
Klaas D - Okt 2015
Algehele gradering
Vrolijkheid en gastvrijheid en meedenken hoe je je reis kunt aanvullen met hun tips en advies.
Askham Chalets se terugvoer
Thank you Klaas. We are so glad you gave us the opportunity to share with you. We enjoy it very much to share our knowledge with nice customers such as yourself. We hope to see you again.
Klaas D - Okt 2015
Algehele gradering
Ongedwongen gastvrijheid en flexibiliteit tijdens ons verblijf.
Askham Chalets se terugvoer
Thank you for staying with us and giving us the opportunity to be able to share our area with you. We hope to see you again. Enjoy the rest of your trip.
Hannes D - Aug 2015
Algehele gradering
Gasvryheid is absoluut van die beste en ek sien nog 'n groot toekoms vir Asksam Chalets. 'n Aangename ondervinding wat ons glad nie verwag het nie!
Askham Chalets se terugvoer
Beste Hannes,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Dit was ook vir ons lekker om te sien julle stel belang in ons omgewing. Ons hoop om weer van julle te hoor.
Vivienne F - Jul 2015
Algehele gradering
Ashkam Chalets were very comfortable, beautifully furnished, clean, and we were welcomed by our hostess.
Askham Chalets se terugvoer
Thank you for the beautiful review, we look forward to seeing you again. We have put up signs at both fuel stops and our large name sign is on it's way. We collect it next week.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staanplek 80, Askham, 8814, Noord-Kaap