Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asteria Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Asteria Place
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mercia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia J
Gesin met tieners

All expectations met.

Was perfect. Nothing could have improved the hospitality and friendliness of the owners. Everything was perfect, had a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback. You were absolutely wonderful guests and left the apartment spotlessly clean. We hope you will come back in the future!

Asteria Place
Landie & Stephan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie & Stephan V

Voorwaar die gevoel van "Kleine Griekeland"!

Ons het baie baie lekker oorgebly in Asteria Place! Wonderlike gasvrou en gasheer, Bardien en Andre! Dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid! Die 3 pragtige slaapkamers en 2 badkamers, lekker groot leefruimte en stoeparea met braaiplek, was vir ons gesin van 5 fantasties! Dankie Bardien vir jou aandag aan detail en netheid, ons het dit raakgesien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie Landie en Stephan, ons waardeer baie die positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang. Julle was wonderlike gaste en het alles so mooi netjies gelos.
Ons is bly julle het die wegbreek geniet en hoop om julle weer te sien.

Asteria Place
Liza V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing.

Home away from home. We loved our stay at 35 Asteria Place. Andre and Bardien are lovely hosts. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Thank you, Liza, for your kind words. We appreciate your positive feedback. It was a pleasure having you and you are always welcome.
Andre & Bardien

Asteria Place
Frans J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Als 100% in orde. Netjies en skoon. Ruim spasie. Pragtige meublement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie Frans dat julle tyd geneem het om 'n mooi resensie te skryf vir ons. Ons waardeer dit baie.
Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Andre & Bardien

Asteria Place
Phillip B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Exceptional.

Well appointed unit with lots of attention to detail that made our stay super comfortable and relaxing. Great patio area with beautiful views. The host very welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon S
Gesin met klein kinders

Top wegbreekplek in Paradise Beach.

Wonderlike plek, uitstekende ligging en pragtige uitsig. Andre en Bardien is sout van die aarde gasheer en gasvrou! Baie dankie dat ons jul plek kon geniet, ons sien uit na volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie Reon vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was regtig 'n plesier om julle hier te kon hê en te leer ken. Julle is absolute 5ster gaste. Julle is enige tyd weer welkom.

Asteria Place
James N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ticked all the boxes.

We couldn't really have asked for more during our stay. From the warm and generous hospitality of the hosts, to the easy beach access (5-minute walk), everything was catered for. Small touches of thoughtfulness were dearly appreciated - such as a fresh sponge and plenty of ice in the kitchen, and a ready-packed braai. The place was clean and well-equipped for self-catering. Peaceful and secure as well. Another bonus is the provision made for loadshedding - plenty of matches for the gas stove and several battery-powered LED lights. We'll surely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

A big thank you for the awesome review. We really appreciate you taking time to leave us feedback. You were lovely, easy-going guests and left the apartment very tidy. Looking forward to seeing you again.

Asteria Place
Christopher C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place with a great view.

We were very happy with our stay at Asteria Place. The hosts were really friendly and the house was very modern and clean. We enjoyed the view from the balcony and felt very safe taking walks to beach and surroundings. We'd happily recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niklaas P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niklaas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en kalmerende atmosfeer.

Alles was so gemaklik in die huis en ons kon DStv sit en kyk tussendeur kragonderbrekings, sowel die stoof kon ook gebruik word. Mooi uitsig vanaf die stoep tot op die see kon ons uit kyk. Die huis eienaars is 2 dierbare mense. Omgee en liefdevol mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Asteria Place
Vincent J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent J
Gesin met klein kinders

Die rustigheid vanself.

Baie netjiese eenheid and gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie Vincent vir julle terugvoering, asook ons mooi boodskap in ons gasteboek en Mia se pragtige prentjie! Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.

Asteria Place
Mikayla J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikayla J
Gesin met tieners

A cosy, comfortable and delightful stay.

The house was modern and well equipped and the hosts were very friendly and welcoming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Thank you Mikayla, for your valuable feedback. Lovely, easy going guests and left the apartment very tidy.
We would be happy to welcome you again.

Asteria Place
Maryke D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Gesin met tieners

Asteria Place is pragtig en die ligging is uitstekend.

Asteria Place is pragtig en stylvol ingerig. Die eenheid is ruim. Dit is stapafstand van die strand en 'n kort rit van goeie restaurante en al die nodige geriefswinkels. Dit was uitstekende waarde vir geld en ons sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie Maryke, vir die mooi terugvoering. Dit was lekker om so 'n oulike gesin as gaste te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang by Asteria Place.

Asteria Place
Henri D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese drieslaapkamer-eenheid met pragtige see-uitsig.

Die eienaar en sy vrou het ons hartlik ontvang. Daar was hout uitgesit wat ons kon gebruik om te braai op die groot stoep wat oor die see uitkyk. Daar was gebottelde water in die yskas. Die plek was skoon en netjies en baie gerieflik. Ek sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd geneem het vir die terugvoering, Henri. Ons waardeer dit opreg en dit is altyd lekker as ons hoor ons gaste het hulle verblyf hier geniet. Julle is ideale gaste en was lekker om julle te ontmoet. Hoop regtig ons sien julle weer.

Asteria Place
Yolanda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M
Saam met vriende

Heerlik gerus

Die huisie was pragtig en ons is vriendelik ontvang. Ons het baie welkom gevoel, heerlik gebraai en van hier af maklike uitstappies gedoen om die blommeprag te geniet. Ons kom graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met vriende

Great place, the owners are excellent and very friendly.

The place is great, good location, clean and tidy and the owners who live on the upper level are great people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Thank you Gary for taking the time to review your stay with us and for your positive comments. We are very pleased to hear you enjoyed your stay. Lovely, easy going guests and left the apartment very tidy.
Looking forward seeing you again!
Best regards
André & Bardien

Asteria Place
Rhoda N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda N

Onvergeetlike naweek.

Dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het die tydjie by Asteria Place geniet. Baie aangename gaste en ons sien uit na 'n volgende besoek.

Vriendelike groete

André & Bardien

Asteria Place
Chantal P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en genesend vir die siel.

Ons was die langnaweek van die 21ste Maart 2021 by Asteria en het dit uitermate geniet. Die huis was skoon en netjies en daar was alles wat ons benodig het. Daar is 'n asemrowende uitsig oor die see en Asteria is ook binne stapafstand vanaf die Privaatstrand Paradise Beach. Die gasheer en gasvrou het met ons aankoms alles haarfyn verduidelik. Hulle het vir ons geêe hulle meng nie met die gaste in nie, maar indien ons enigiets nodig het, kan ons hulle met graagte kontak. Alles in die huis is van hoogstaande kwaliteit en ons kan Asteria met graagte aanbeveel. Dis 'n pragtige, stil en rustige plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle was die ideale gaste. Baie dankie dat julle alles so mooi netjies agter gelaat het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang by Asteria Place.

Vriendelike groete

André & Bardien

Asteria Place
Ilse V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Dit was fantasies.

Ek sal enige tyd Asteria Place aanbeveel. Die eienaars is die vriendelikste, oulikste mense en hulle huis is stunning en was so netjies en skoon. Ek sal definitief weer hierdie huis boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Baie dankie Ilse vir julle mooi terugvoer. Julle was wonderlike gaste en dit is vir ons lekker om ons plek met mense soos julle te deel. Baie dankie dat julle alles so mooi netjies gelos het. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Julle is altyd baie welkom by ons plek en ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete, André en Bardien.

Asteria Place
Ingrid G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G
Saam met vriende

Wonderful, modern flat with great views and an excellent host!

The accommodation is in an excellent condition, with lovely bedrooms and bathrooms. The kitchen has everything you could need, and the gas stove will make sure that load shedding will never get in the way of your cooking dinner. Andre was a brilliant host and really made us feel at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, moderne woonstel met wonderlike uitsigte en 'n uitstekende gasheer!

Die akkommodasie is in 'n uitstekende toestand met lieflike slaapkamers en badkamers. Die kombuis het alles wat jy nodig het en die gasstoof sal sorg dat beurtkrag nooit in die pad van jou ete kom nie. Andre was 'n briljante gasheer en het ons regtig tuis laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Thank you for taking the time to leave us such a nice review. You were great guests.
We would happily welcome you back anytime and of course, recommend to any future host.

Looking forward to having you again as our guests.

Andre and Bardien

Asteria Place
Sue-allen A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-allen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect weekend!

A sincere thank you for your warm and friendly welcome and for the extra effort and kindness over the weekend. You are the perfect hosts. The place was so special and neat and it had everything we needed and so much more. We truly enjoyed it and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Thank you for your kind words. Lovely, easy going guests and left the apartment very tidy.
The ideal guests who we would be happy to host anytime.

Asteria Place
Bronwyn J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Dit is 'n pragtige plek in 'n veilige kompleks. Daar is alles wat jy nodig sal hê. Baie netjies en ruim. Mooi uitsig. Die eienaars is vriendelik en gasvry en het ons tuis laat voel. Ons gaan definitief die plek weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke aangename gaste te kon huisves. Hulle het die plek besonder netjies vir ons agtergelaat. Julle is baie welkom om weer te kom kuier en ons beveel julle met groot vrymoedigheid aan.

Asteria Place
Mariana R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana R
Gesin met tieners

Wonderful location and accommodation.

Clean, modern with all the amenities one would require. Easy access to many locations on the West Coast within +/- 1 hour drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asteria Place se terugvoer

Dear Mariana,
You and your family were the perfect guests. You left the apartment very clean and tidy. We would be happy to welcome you again.

Asteria Place
Sylvia O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia O
Besigheidsreis

Eenheid baie netjies en baie goed toegerus.

Smaakvolle, goed toegeruste eenheid met mooi uitsig vanaf die stoep oor die see. Eenheid is in 'n veilige en stil buurt en is naby restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-straat 35, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAijz1wujxFnRjSR5NlYNVVCiBmvv5YlDBlQTSWwZbUfwTIDTcDc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 35 Asteria Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.040723825308 18.0402549507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem