LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
Gastehuis in Groot-Brakrivier

At 29 Columba



  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

By 29 Columba Gastehuis, geleë in Southern Cross, Groot-Brakrivier, in die hartjie van die skouspelagtige Tuinroete. Dit is perfek geleë tussen George en Mosselbaai en geskik om privaat gaste sowel as groot gesinne vir familiereünies te akkommodeer. Die gastehuis kyk uit oor die skouspelagtige Outeniquaberge sowel as die hele Groot-Brakrivier.

Hierdie gastehuis bestaan uit 4 kamers op die eerste verdieping. Kamers 1 tot 4 deel gemeenskaplike areas soos die volledig toegeruste kombuis, balkonne, braai-area, leef-, eet- en sitkamer. Die kamers het elk hul eie privaat badkamer. Daar is DStv in die sitkamer sowel as 'n sterk Wi-Fi-sein in al die kamers. Daar is 'n kamer beskikbaar vir mense wat nie die trappe kan gebruik nie.

Wi-Fi is gratis en altyd beskikbaar. Veilige parkering word vir gaste voorsien.

Die pragtige wit sandstrand is slegs 5 minute se stap van die huis af, waar jy 'n vroeë oggend- of laatmiddagstap kan geniet. Die gastehuis is langs die N2-snelweg, wat van Kaapstad na Durban en verder noord loop, en is 'n perfekte basis om te bly tydens jou besoek in die Suid-Kaap, met George-lughawe slegs 'n skilderagtige 20 minute se ry weg. Ons is naby baie plekke, restaurante en kruidenierswinkels soos De Vette Mossel, De Dekke, Transkaroo en Spar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Lughawe-vervoer op versoek

Kamers

Koninginkamer 1
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Kamer 1 tot 4 deel gemeenskaplike areas soos die toegeruste kombuis, sitarea met DStv, 'n eetarea en 'n dek met braaigeriewe. DStv en WiFi is gratis en tydens beurtkrag beskikbaar. Hierdie kamer is 'n lekker stil kamer wat 'n gedeeltelike uitsig oor die see het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die boonste kamers kan afsonderlik bespreek word, alhoewel vanaf die 15de Desember tot en met die 5de Januarie, sal die 4 kamers slegs verhuur word as 'n geheel vir 'n minimum van 14 nagte.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito geld wanneer gaste die eenhede saam bespreek.
Kinders van alle ouderdomme is ook welkom wanneer gaste die hele eenheid bespreek.
Gaste mag nie skaatsplankry of rolskaatsry of met 'n bal speel op die balkonne nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4 (2-Enkelbeddens)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweepersoonskamer met uitsigte oor Mosselbaai beskik oor 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Let asseblief daarop dat kamers 1 tot 4 gemeenskaplike areas deel, soos die volledig toegeruste kombuis, leefarea en sitkamer met DStv, eetarea en dek met braaigeriewe. WiFi en DStv is altyd beskikbaar onafhanklik van beurtkrag.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Die boonste kamers kan afsonderlik bespreek word, alhoewel vanaf die 15de Desember tot en met die 5de Januarie, sal die 4 kamers slegs verhuur word as 'n geheel vir 'n minimum van 14 nagte.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito geld wanneer gaste die eenhede saam bespreek.
Kinders van alle ouderdomme is ook welkom wanneer gaste die hele eenheid bespreek.
Gaste mag nie skaatsplankry of rolskaatsry of met 'n bal speel op die balkonne nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer 2
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 'n stoepdeur na 'n balkon en 'n pragtige uitsig op die berg en oor die rivier. Kamer 1 tot 4 deel gemeenskaplike areas soos die toegeruste kombuis, sitarea met DStv, eetarea en 'n dek met braaigeriewe. DStv en WiFi is gratis en tydens beurtkrag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kindermatras vir 2

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die boonste kamers kan afsonderlik bespreek word, alhoewel vanaf die 15de Desember tot en met die 5de Januarie, sal die 4 kamers slegs verhuur word as 'n geheel vir 'n minimum van 14 nagte.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito geld wanneer gaste die eenhede saam bespreek.
Kinders van alle ouderdomme is ook welkom wanneer gaste die hele eenheid bespreek.
Gaste mag nie skaatsplankry of rolskaatsry of met 'n bal speel op die balkonne nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 3 (2-Enkelbeddens)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse kamer het 2 enkelbeddens en 'n moderne en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak. Daar is 'n balkondeur wat na die balkon met 'n pragtige uitsig oor die rivier en see en op die berg lei. Kamer 1 tot 4 deel gemeenskaplike areas soos die toegeruste kombuis, 'n sitarea, eetarea en 'n dek met braaigeriewe. DStv en WiFi is gratis en tydens beurtkrag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die boonste kamers kan afsonderlik bespreek word, alhoewel vanaf die 15de Desember tot en met die 5de Januarie, sal die 4 kamers slegs verhuur word as 'n geheel vir 'n minimum van 14 nagte.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito geld wanneer gaste die eenhede saam bespreek.
Kinders van alle ouderdomme is ook welkom wanneer gaste die hele eenheid bespreek.
Gaste mag nie skaatsplankry of rolskaatsry of met 'n bal speel op die balkonne nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Celesté B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam; sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelie
At 29 Columba
Baie dankie vir jou review. Waardeer dit en sal jou baie graag weer wil huisves.

Carin A
1 nag
5.0
Des 2025

Ideaal vir vinnige oornag of 'n groot familie vakansie. Voorsien in alle behoeftes. Ideaal vir 'n groot familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelie
At 29 Columba
Carin Thank you very much for your review. Wish you the very best for the remaining of 2025. May you have a happy Christmas and a prosperous 2026. Best wishes, Marelie

Derek W
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Excellent establishment! Marlie was a wonderful host and I was very comfortable in the self-catering unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelie
At 29 Columba
Baie dankie Derek vir die "review". Waardeer! Bly jy was tevrede.

Jacob Philip D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Dit was fantasties! Baie vriendelik ontvang, gasvryheid van die beste! Ons verblyf was baie aangenaam met 'n asemrowende uitsig oor Groot-Brak en die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelie
At 29 Columba
Beste Jacob, Baie dankie dat julle At 29 Columba gekies het vir julle verblyf. Ek is ook baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle kan gerus meer dikwels hier kom uitrus en ontspan. Vriendelike groete, Marelie

Jerome D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2019

Dit was fantasties. Ek het vir die eerste keer as 'backpacker' gewoon. My vrou kon nie lekker aanpas met die beperkte ruimte nie. Ek sal weer so wil kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marelie
At 29 Columba
Good day Jerome, Baie dankie vir jou resensie. Onthou om volgende keer betyds te bespreek, dan kan julle in die B&B tuisgaan, daar is baie meer ruimte en ook ten volle ingerig. Vriendelike groete

Esme E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Des 2019

Die B&B is 'n baie netjiese oornagplek in 'n mooi omgewing. Ons was teleurgesteld in die ligging van die B&B aangesien die see nie loopafstand is vanaf die bly plek soos aangedui op die webtuiste nie. Daar is ook een helse opdraand indien jy sou besluit om te voet die strand/see te gaan besoek vir jou terugstap. Die Backpacker-eenheid is vreeslik knap en het my man sy hele skouer oopgeskaaf teen die voetstuk van die TV teen die muur omdat die area so nou is en moet hy teen die bed verbyskuur om die badkamer te besoek. Die toilet/badkamer is so klein dat een van ons in die kombuisarea gaan afdroog en aantrek aangesien twee mense nie gelyktydig in die kamer kan beweeg nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marelie
At 29 Columba
Jammer dat julle die verblyf ongemaklik gevind het, maar soos die naam aandui, is die verblyf eintlik bedoel vir jong mense wat met 'n rugsak reis, goedkoop wil bly en nie vir lang tydperke oorbly nie. Die afstand na die strand is so 5-minute se stap, met 'n paar trappe en 'n duin af na die strand, waarvoor jy sekerlik oor 'n mate van fiksheid moet beskik, anders is die strand se parkeerplek so 600m vanaf die woning.

Danette L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Ek sal verblyf ten sterkste aanbeveel. Ons het in die rugsakreisigers deel gebly. Dit is regtig baie oulik en goed ingerig. Ons het soveel gasvryheid ontvang. Ons kon heerlik braai en sonder spanning kuier. Alles is netjies en skoon. Baie mooi uitsig. Gevoel soos 'n huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelie
At 29 Columba
Beste Danette, baie dankie vir jou positiewe resensie.

Helena D
1 nag
5.0
Mrt 2017

Pragtige plek, veilige area, eienaar baie gasvry. Gastehuis is perfek geleë, met pragtige uitsig oor GBR. Die fasiliteit self is hoogs aan te beveel en ek was vriendelik ontvang deur die eienaar (en haar hondekind). Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelie
At 29 Columba
Baie dankie Helena, Ek en Tjokkie het jou kort besoekie geniet. Sal jou/julle graag weer en meer dikwels wil ontvang.

Keith H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2017

Baie ongemaklik. Ons was in die back packers kamer ingeboek. Dit was baie klein. Die bed was 'n "sleeper couch". Die matras was kliphard en die bed baie laag op die vloer vir twee ou mense. Die badkamer was baie, baie klein. Die water toevoer na die stort en toilet was totaal onaanvaarbaar - daar was instruksies hoe om die krane en spoeltoilet te gebruik sowel as 'n verskoning teen die badkamermuur geplak. Die water uit die kraan in die kombuis was ondrinkbaar sleg. Nie R500 werd nie. Die back packer kamer is beslis nie vir seniors bedoel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Marelie
At 29 Columba
Ek is regtig jammer dat dit vir u ongerieflik was. Ek sou graag wou weet wie u is. Ek weet nie of die ander mense wat daar gebly het dalk nie die waarheid gepraat het nie maar, almal het gesê hulle het lekker gebly en party het selfs gesê hulle kom terug. Ek het baie seker gemaak almal weet wat hulle bespreek het en dat dit wel bedoel is vir mense wat goedkoop wil slaap en met 'n rugsak toer. Indien u op die web blad sou ingaan en meer lees oor die plekkie sou u ook sien dat daar baie mooi verduidelik word. Ook aan mense wat my gebel het, het ek verduidelik dat dit klein is en nie geskik is vir ouer mense nie. Dit is nie deel van my bed en ontbyt nie. Soos ek alreeds gesê het, het ek dit op die laaste minuut ingesit vir bespreking, omdat mense nie kon plek kry nie. Ek nooi u vriendelik uit om een nag, gratis, in my gastehuis deel te kom bly en vra dat u in die toekoms sal seker maak voordat u plekke bespreek. Ek is in die proses om 'n geskikte bed te laat maak.

Anonieme gas
Kort verblyf
1.6
Jul 2017

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink At 29 Columba het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Koninginkamer 1
B&B
Kamer 4 (2-Enkelbeddens)
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Dubbelkamer 2
B&B
Kamer 3 (2-Enkelbeddens)
B&B

Die boonste kamers kan afsonderlik bespreek word, alhoewel vanaf die 15de Desember tot en met die 5de Januarie, sal die 4 kamers slegs verhuur word as 'n geheel vir 'n minimum van 14 nagte.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito geld wanneer gaste die eenhede saam bespreek.
Kinders van alle ouderdomme is ook welkom wanneer gaste die hele eenheid bespreek.
Gaste mag nie skaatsplankry of rolskaatsry of met 'n bal speel op die balkonne nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die huis.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdc71c4079b80d635e1cbc1a91f1720de540d8d3dba65bb4af04e9c141939666b5a59ccf7e0ed4145a6ee37262390b5b9192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 29 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057446666968 22.224173445765
Soek in 'n groter streek