LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At Home on Langeberg | LekkeSlaap
+15

At Home on Langeberg

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 11 Des 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberg-weg 17, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Durbanville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel, strykplank en yster. Bykomende geriewe sluit 'n privaat tuintjie met 'n braai-area, 'n TV met DStv, gratis WiFi, handdoeke, gehaltelinne, haardroër, en veilige parkeerplek (vir 2 motors) in.

Besienswaardighede soos Bellville Gholfklub, Durbanville-wynroete, Grand West Casino, Tygervallei-winkelsentrum en Kaapstad se middestad is baie naby.

Slaapplek

’n Bespreking by At Home on Langeberg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir At Home on Langeberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langeberg-weg 17, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Home on Langeberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberg-weg 17, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlN2QwMjJhLTJlOWYtNGUyMS05ZmMzLThiNzA3M2U5MDYyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) 64 5 1 5 17 Langeberg Road Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.869941190405 18.65213111043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!