Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinton-weg 12, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Atlantic Cove is 'n luukse selfsorghuis in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, of groep vriende en is naby Tafelberg en Seinheuwel.

Dié bekoorlike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Daar is ook lugversorging. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en koninggrootte-bed onderskeidelik, en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en is ideaal vir tieners, maar kan ook as 'n werkspasie of speelkamer gebruik word. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer op die onderste verdieping. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n volledige kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en lei verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, Showmax en Netflix.

Die glasstapeldeure lei na 'n dek met meubels en braaigeriewe waar gaste skemerkelkies en die pragtige uitsigte oor die Seinheuwelberg kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek vir 2 voertuie beskikbaar. Daar is ook sekuriteitskameras vir veiligheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantic Cove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Irwinton-weg 12, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irwinton-weg 12, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc47866a3af481c3c726eccfae4447d834f9a4696b6c8d1a7d19e94dbde021b9a0740705e93f9a62e77b4f97f427d6f4e2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 12 Irwinton Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9195521 18.3889216
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem