Atlantic Dream

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 30 Jul 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Atlantic Dream is 'n pragtige vakansiehuis in die klein kusdorpie Yzerfontein op die prentjiemooi weskus van Suid-Afrika. Die rustige dorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, beroemde visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek bied slaapplek aan 6 gaste en spog met 'n asemrowende see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel die badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n etenstafel en lei na 'n balkon. Die eenheid het gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Yzerfontein is bekend vir die 16-myl-strand wat van die hoofstrand tot by die Weskus Nasionale Park strek.

Slaapplek

'n Bespreking by Atlantic Dream sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Dream gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 30 Jul 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za