LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlantic Guest House | LekkeSlaap
+39

Atlantic Guest House

B&B
Wittebrood-suite
Vanaf R2 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons betowerende wittebrood-suite is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n groot balkon en 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer en die Koppe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 betaal 35% van die deeltarief. Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Alle kansellasies moet in ooreenstemming met ons kansellasievoorwaardes gemaak word. In die onwaarskynlike geval dat ons 'n bespreking moet kanselleer, behou ons die reg voor om dit te doen. In die geval van voortydige vertrek, kan ons die volle gekwoteerde waarde hef.

Indien kansellasie tot 30 dae voor die inklokdatum plaasvind, sal 50% van die volle gekwoteerde waarde gehef word.
As kansellasie later plaasvind of in die geval van gaste wat nie opdaag nie, sal die volle gekwoteerde waarde gehef word.

Executive Suite
Vanaf R2 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Beleef die asemrowende uitsig oor die strandmeer en die Koppe vanaf dié baie ruim suite op die boonste verdieping. Dit het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 klein kinders, 2 gemakstoele, 'n balkon, 'n elegante badkamer en oefentoerusting.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 betaal 35% van die deeltarief. Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Alle kansellasies moet in ooreenstemming met ons kansellasievoorwaardes gemaak word. In die onwaarskynlike geval dat ons 'n bespreking moet kanselleer, behou ons die reg voor om dit te doen. In die geval van voortydige vertrek, kan ons die volle gekwoteerde waarde hef.

Indien kansellasie tot 30 dae voor die inklokdatum plaasvind, sal 50% van die volle gekwoteerde waarde gehef word.
As kansellasie later plaasvind of in die geval van gaste wat nie opdaag nie, sal die volle gekwoteerde waarde gehef word.

Gesin-suite Peace
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Beleef die bekoorlike uitsig oor die strandmeer en die Koppe vanaf ons stylvolle Peace Suite. Dit het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 1 het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer. Albei kamers maak oop na die swembad en die Jacuzzi-dek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 betaal 35% van die deeltarief. Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Alle kansellasies moet in ooreenstemming met ons kansellasievoorwaardes gemaak word. In die onwaarskynlike geval dat ons 'n bespreking moet kanselleer, behou ons die reg voor om dit te doen. In die geval van voortydige vertrek, kan ons die volle gekwoteerde waarde hef.

Indien kansellasie tot 30 dae voor die inklokdatum plaasvind, sal 50% van die volle gekwoteerde waarde gehef word.
As kansellasie later plaasvind of in die geval van gaste wat nie opdaag nie, sal die volle gekwoteerde waarde gehef word.

Gesin-suite Joy
Vanaf R2 900
per eenheid
Beskrywing

Ontspan en geniet die mooi uitsig vanaf die elegante Joy gesin-suite met sy 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Al die kamers maak oop na die swembad en die Jacuzzi-dek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 betaal 35% van die deeltarief. Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Alle kansellasies moet in ooreenstemming met ons kansellasievoorwaardes gemaak word. In die onwaarskynlike geval dat ons 'n bespreking moet kanselleer, behou ons die reg voor om dit te doen. In die geval van voortydige vertrek, kan ons die volle gekwoteerde waarde hef.

Indien kansellasie tot 30 dae voor die inklokdatum plaasvind, sal 50% van die volle gekwoteerde waarde gehef word.
As kansellasie later plaasvind of in die geval van gaste wat nie opdaag nie, sal die volle gekwoteerde waarde gehef word.

Vanaf R2 300
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 McClelland Sirkel, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNmFhNGNiLTQzOGQtNGZkNC1iZWNlLTQxNWRlOGFhZmQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 2 persone) 28 McClelland Circle Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.030745945849 23.036527400278
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!