Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auldstone House

Gastehuis
Suite 6
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat ins 'n koningingrootte-bed omskep kan word - gaste moet ons asb. vooraf laat weet wat hulle verkies. en beskik oor 'n en suite-stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en elektriese komberse is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 1
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n berg-uitsigte aan die oostelike kant en is ingerig met 'n groot dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. 'n Oop kaggel en elektriese komberse is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 2
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 2 is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word - gaste moet ons asb. vooraf laat weet wat hulle verkies. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n oop kaggel en elektriese komberse.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 4
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 3 en 4 word verbind deur 'n skakeldeur en kan as 'n gesinseenheid bespreek word. Suite 4 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Dié kamer het ondervloerse verhitting en elektriese komberse.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 3 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 3 is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Ekstra kamer met 'n enkelbed is vir 'n kind beskikbaar. Die kamer het 'n en suite-stort en 'n oop kaggel en elektriese komberse. In die sitkamerarea is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is goed toegerus met basiese toebehore, soos 'n elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, lugbraaier en 'n yskas-vrieskas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite 5 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 5 is 'n kleiner eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Daar is 2 enkelbeddens in 'n ander kamer. Ander geriewe sluit elektriese komberse in. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NzM0ZjIxLTU0NzctNDA3OS05ZmJmLWI5NGI5NTg4ZDY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 506 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420800602414 30.101837664843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem