Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avanti Guest Lodge and Self-catering

Lodge
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtstraat 19, Klein Dassenberg, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avanti Guest Lodge and Self-catering is gerieflik in die middel van Vredenburg geleë met alle kleinhandelwinkels en banke stapafstand ver. Avanti Guest Lodge maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die gastehuis bied 4 en suite-dubbelkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike eetkamer, sitkamer met 'n kaggel en 'n goed toegeruste kombuis.

Die gastehuis bied ook 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het sy eie oopplan-kombuis en 'n eetarea.

Gratis WiFi is oral beskikbaar en gaste kan hul voertuie veilig en gratis in die parkeerplek parkeer. Daar is 'n slim-TV met sekere DStv-kanale in die hoofgastehuis, sowel as 'n swembad en 'n vuurput waar gaste lekker kan ontspan.

Avanti Guest Lodge het ook 'n funksielokaal wat ideaal vir klein funksies of troues is.

Die eiendom is veilig met 'n elektriese heining, 'n alarmstelsel en toegangsbeheer tot die parkeerarea op die perseel met 24-uur-geslotekringtelevisie.

Die gastehuis is ook net 500 m vanaf die Life Weskus Privaat Hospitaal en Vredenburg Staatshospitaal, wat aan die mediese behoeftes van die Weskus-gemeenskap voldoen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Avanti Guest Lodge and Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Jaar gelys 5

Ligging

  • Houtstraat 19, Klein Dassenberg, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avanti Guest Lodge and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtstraat 19, Klein Dassenberg, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1662bf436ef1f868a1e1fda321798151e5a64252f8efdcd37ca390c1d8941b7c299a0817b52cb29f0bb1d055fe8a8d662f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Hout Street Klein Dassenberg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.908201 17.991131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem