Avemore Jan Cats 5
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Avemore Jan Cats 5 is ideaal geleë in die ou historiese kwartier van Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-tweebadkamerwoonstel in die sentrale, historiese Stellies. Die woonstel kan ook as 'n drieslaapkamereenheid teen 'n ekstra koste gehuur word.
Hierdie eenheid het 'n Victron-omsetter vir beurtkrag.
Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Verder is daar elektriese komberse, lugversorging, haardroërs, digitale kluise en skoon linne en handdoeke.
Al die Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en 'n bababed en -stoel kan voorsien word. Gaste kan Avemore Le Verger in die Devonvallei besoek om te swem of te braai.
Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër en 'n Nespresso-masjien. Ander geriewe in die kamer sluit TV, DStv en WiFi in.
'n Lys van wonderlike wynplase en restaurante is op versoek beskikbaar.
'n Vroeë inklok- of laat uitkloktyd kan gereël word en stoorgeriewe vir bagasie is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Avemore Jan Cats 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 105
Jaar gelys 13
Ligging
- Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore Jan Cats 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom