Avemore Mareba Court No 9
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Avemore Mareba Court No 9 is in die middel van die geskiedkundige Stellebosch geleë. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers, trou-gaste, ouers wat kinders by die universiteit besoek, of ouers wat sport by Paul Roos Gimnasium of Coetzenburg-atletiekstadion kom kyk, net 550 m van die woonstel af. Daar is ook 'n omsetter wat rugsteunkrag bied, maar dit ondersteun nie die stoof en oond nie.
Die privaat selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers met lugversorging wat slaapplek vir 4 gaste het. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens, kluise, haardroërs, elektriese komberse, wit linne en handdoeke. Die eenheid het ook 2 badkamers met storte.
Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in, en kyk oor die oopplan-eetarea en -sitarea uit.
Ander geriewe sluit 'n satelliet-TV, WiFi, onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, 'n privaat binnehof en 'n braai-area in.
Doendinge in die area sluit perdry, wynproe, wildkyk, begeleide staptoere, swem, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by Avemore Mareba Court No 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 105
Jaar gelys 13
Ligging
- Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore Mareba Court No 9 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom