LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avenue Le Hermite House | LekkeSlaap
+26

Avenue Le Hermite House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ave De L'Hermite 5, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 705 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Avenue Le Hermite House is in Fresnaye geleë en is 'n lieflike huis vir 10 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers wat die gebruik van 4 badkamers deel, waarvan 3 en suite is. Die kamers het elkeen dubbelbeddens en 'n lieflike uitsig op die berg en oor die see.

Die leefarea is op die onderste verdieping en het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die tweede sitkamer bied toegang tot 'n gemeubileerde balkon.

Die tuin het 'n omheinde swembad, klimraam vir kinders en braaigeriewe. Dele van die huis word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die huis het 'n alarmstelsel en word Maandae tot Vrydae skoongemaak. Let asb. daarop dat die motorhuis is ongelukkig nie beskikbaar vir gebruik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Avenue Le Hermite House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Ligging

  • Ave De L'Hermite 5, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R14 705
per nag (plek vir 10)
Vanaf R14 705
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ave De L'Hermite 5, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAarBAgMcHIa2Se5Z6QseQFdnhVxPbsQsKV3pt87ZPaOKM043bGe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 705  per nag (plek vir 10) 5 Ave De L'Hermite Fresnaye 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.922162 18.389434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!