Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Piet V - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het nie gekuier nie, dit was absoluut 'n deurgang op 'n besigheidsreis.
Quintus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike eienaars. Netjiese tuin. Geen klagtes nie.
Tanya S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Yvette G - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf in die mooiste deel van Upington.
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie .... tot weersiens!
Stiaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid!
Daphne C - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike eienaars. Rustige omgewing en pragtige tuin. Ons het ons verblyf terdeë geniet.
Derrick D - Jul 2022
Algehele gradering
Altyd vriendelik en bereid om te help.
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie, Derrick!
Bly jy het lekker gebly!
Kobie P - Apr 2022
Algehele gradering
Ons was per motorfiets op reis in die Noord-Kaap.
Andrea M - Feb 2022
Algehele gradering
Gasvry.
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie!
Tot weer siens.
Emsia G - Des 2021
Algehele gradering
Alles was goed ingerig vir ons oornag.
Rene R - Okt 2021
Algehele gradering
'n Verskriklike mooi en lekker plek.
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Kom kuier asseblief weer.
Ina L - Sep 2021
Algehele gradering
'n Oase. Perfek en gerieflik. Vriendelike, behulpsame eienaars. Geen klagtes!
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie Ina!!
Tot weer siens!!
Johann C - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie!! Tot volgende keer!!
Charles O - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gerieflik.
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie!! Dit was lekker om julle te ontmoet!
Jakobie M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie dankie, ons het lekker gerus.
Hennie D - Sep 2021
Algehele gradering
Het nie die kamer gekry wat bespreek of betaal was nie. Die kamer het ook gelyk soos "last resort kamer".
Avond Rust Guest House se terugvoer
Hello Hennie,
Baie dankie vir jou terugvoer!
Ons kan ongelukkig nie terug betalings doen vir op die nippertjie kanssellasies nie. Soos jy tereg sê was dit weens jou werksomstandighede en swak informasie van hulle kant. Ek is jammer daaroor!!
Kamer nr 4 is beslis een van my mooiste kamers waarvoor ek gewoonlik baie komplimente kry.
Hennie, ek ontvang jou graag weer, dan gesels ons oor 'n koppie koffie en jou ontbyt is op my!
Groete.
Rika
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Neat room but the outside very untidy.
Avond Rust Guest House se terugvoer
Thank you for your review, please be sure that we always try to strife to give our guests the utmost best!!
You can remember that you arrive very tired and we spoke about the wind (that I have no control of) blew for several days all over SA!
Yes, we have dogs, dogs that protect our and your property in this times of SA. We are a child and dog friendly guests house, we are staying on the premise, with two kids who love dogs, and when you arrive, tired and (I try to understand that after a long drive) my son was busy picking up our new puppy's poo. We apologized several times for that. Maybe your type of accommodation is a hotel and not a Guest House! If you look at all our other reviews you will see that you are the one and only guest complaining!
I promise trying to be better. Be safe.
Ina D - Jun 2021
Algehele gradering
Warm ontvangs.
Pietro P - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannend en 'n lus vir die oog.
Elize O - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike verblyf in skoon, ruim en rustige omgewing.
Petra S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties met 'n vriendelike verwelkoming.
Madelein V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gasvry, behulpsaam en vriendelik.
Annalize L - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker skoon, rustig en mooi!
Cornel V - Jan 2020
Algehele gradering
Hier bly ek weer!
Liandi S - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, rustig en ideaal vir 'n aand se rus in Upington.
Gerhard L - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik en classy.
Marina Venter V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Irna P - Aug 2018
Algehele gradering
Luukse bederf!
Carel Van Der Merwe V - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Douw K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie goed.
Lizette K - Okt 2016
Algehele gradering
Hemels!
Marinda T - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker om daar oor te slaap en die volgende oggend ontbyt te kry voordat ons weer verder gereis het.
Schalk V - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Avond Rust Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Wilna T - Aug 2015
Algehele gradering
Bouwerk.
Elise E - Apr 2015
Algehele gradering
Benewens die negatiewe puntjies was dit heel aangenaam.
Johan Z - Jul 2014
Algehele gradering
Alles was perfek.
Marietjie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid, skoon en goed toegerus, pragtige omgewing, lieflike tuin en swembad.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bultstraat 38, Upington, 8801, Noord-Kaap