Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azalea Guesthouse

Gastehuis
No3 Dubbelkamer
Vanaf R700
R700 R490
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No2 Gesinseenheid
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per eenheid
Beskrywing

Dié gesinseenheid het 2 slaapkamers en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamers. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No1 Selfsorg-gesinseenheid
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No8 Dubbelkamer
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 1 kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit DStv, WiFi en wasgoeddienste teen 'n ekstra fooi in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c56efdf56964c1c154b4b08e69b806db24cb8a51a860a3862073cfef1f7cfdb478505f20b7f00138719abf1374f5055344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 128 Schroder Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.44375 21.26889