LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Azalea Guesthouse | LekkeSlaap
+38

Azalea Guesthouse

25 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 25 resensies vir Azalea Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Caylin L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin L

Dit was netjies, ruim en was lekker om daar te bly.

Dit was perfek vir ons, sal enige tyd vir iemand aanraai. Ook gehou van die feit dat dit ruim was en elkeen (ons was 3) het sy eie spasie gehad.

Johannes O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes O
Gesin met klein kinders

Eerste en laaste maal vir my.

Baie min beweegspasie, kaste sonder handvatsels en gesluit. Gordyne se hangers stukkend en toilet teenaan wasbak. Was bly het net een nag daar geslaap.

Azalea Guesthouse's terugvoer

Goeie dag. Eerste keer in 10 jaar wat die toilet beknop is. Daar was 2 groot hankaste wat nie gesluit was nie. Ek het die handsvatsels afgehaal, aangesien die gaste die kaste probeer oop breek wat nie in gebruik is nie.

Groete
Ansie.

Azalea Guesthouse
Louis V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louis V
Saam met vriende

Bietjie teleurgesteld.

Die kamers kort aandag. Die braai by die vullisdromme is nie op standaard nie. Verkies ook oorlakens en ons moes wag dat kames klaar is om 14:30!

Azalea Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Louis,

Die braais het juis by die asdromme gestaan omdat dit nie in gebruik was nie. Daar was wel 'n ander braaiplek wat nie by die asdromme gestaan het nie en wat u nie gebruik het nie.

Mooi aand.

Groete,
Azalea Guesthouse
.

Azalea Guesthouse
Juanita B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met vriende

Goeie oornagplek op pad na Namibië.

Perfek vir een of twee nagte se bly.

Juanita B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met vriende

Goeie oornagplek op pad na Namibië.

Die gastehuis is in die hoofpad, so dis maklik om te vind en die perfekte russtop vir 'n lang reis.

Colin J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J
Gesin met tieners

Baie ontspannende, rustige en veilige area.

Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Plek naby alles wat ons wou doen. Sal beslis weer daar oornag.

Azalea Guesthouse's terugvoer

Dit was n groot plesier om julle hier te he. Kom gerus weer. Groete. Ansie

Azalea Guesthouse
Velma H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Velma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang.

Ons het lekker gebly, maar daar was 'n misverstand met die beddens wat ek gevra het. Hulle het dit probeer regstel. Sal verkies vir 'n familie dat die TV in sitkamer gedeelte moet wees, bietjie ongemaklik in die kamer.

Hyla G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim.

Dit was 'n aangename verrassing om so vriendelik deur Ansie ontvang te word. Ansie het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Azalea is netjies en skoon. Genoeg suiker, koffie, tee en melk met n ketel vol water wat net regstaan om aan te skakel, na ons 9 uur lange reis na Upington. Ons kon dadelik lugversorging aansit en in die hitte net rustig wees en ontspan. Alle geriewe is netjies en in goeie toestand. ek sal definitief weer daar tuisgaan indien ek weer daarheen reis.

Adri V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri V
Gesin met tieners

Dit was heel gemaklik en die air cons het goed gewerk.

Die verblyf was aangenaam, alhoewel daar sekere items was wat aandag sal moet kry, die toiletsitplek in die een kamer was nie vas nie, van die deurknoppe van die kaste was los, en dan laaste die yskas in die groot slaapkamer het heelwat geraas gemaak, sal dalk vervang moet word.

Elmarie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir een nag se slaap was dit aanvaarbaar.

Die eenheid was skoon en netjies, maar ons moes gaan vra vir nog 'n glas aangesien daar net een glas was. Daar was net een bedlampie wat nie gewerk het nie, want daar was nie 'n tweepuntprop vir die lampie nie. Daar was 'n televise, maar geen afstandbeheer nie.

Maryanne B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryanne B
Enkelreisiger

Baie vriendelike en behulpsame mense, ontbyt is uit die boeke en het lekker gebly en geëet.

Baie dankie vir die vriendelike en hulp en ook die lekker ontbyt. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Azalea Guesthouse's terugvoer

Goeie dag.
Dit was net n groot plesier om u hier te he.
Heerlike daggie

Azalea Guesthouse
Carien C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik genoeg.

Was naby als geleë en ek het gemoedsrus oor die veilige parkering.

David K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David K
Gesin met klein kinders

Nice guesthouse situated in a quite area.

The guesthouse is situated in a very peaceful suburb but close enough to town for all your needs. The place was clean and the check in was smooth without any fuss as payment was correct as per TravelGround quotation.

Azalea Guesthouse's terugvoer

Dear David, thank you for your nice review. It was only a great pleasure to have you here, and you are always welcome. Regards, Ansie.

Azalea Guesthouse
Hanri S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plekkie om te oornag of jy deur die dorpie reis of 'n funksie bywoon.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het waarlike tuis gevoel met die intrapslag. Sal beslis weer hier besoek kom aflê.

Azalea Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Hanri vir jou positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle hier te he. Groete. Ansie

Azalea Guesthouse
Marelize D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D
Gesin met tieners

Verblyf by Azalea Guesthouse was baie lekker.

Na 'n lang rit vanaf Kaapstad, was ons ontvangs by Azalea Gastehuis baie goed. Plek was netjies en skoon en baie belangrik die Aircon was uitstekend. Sal dit enige tyd aanbeveel en as ek weer in Upington is gaan ek beslis weer daar tuis gaan.

Annake W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annake W
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf, gemiddelde ervaring.

Goeie ligging, netjies. Die verkoeler het water gelek, en so ook in die middel van die nag wakker geword met water wat om my kop drup as gevolg daarvan. Die water was toe reeds die vloer vol. Die veiligheidshekke het nie gewerk nie so kon nie gesluit word nie. Te min parkering vir die hele gastehuis. Dubbel afdak vir menigde eenhede is definitief nie genoeg nie. Basiese behoeftes was gevul.

Tony S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warmhartig.

Baie lekker gewees. Sal weer teruggaan.

Triena R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Triena R
Saam met vriende

Die verblyf was baie beknop en die ligging teen die grootpad steurend.

Ek het vooraf vir breekgoed gevra - daar was nie, en toe ek vra bring die dame vir ons uitskot messe en vurke en borde.

Azalea Guesthouse's terugvoer

Goeie Dag Triena. In die beskrywing van die gastehuis, word gemeld dat ons langs die hoofweg gelee is dus kon u n ander gastehuis geselekteer het. U het ook self die kamers gesien en self gekies. Wat die breekware betref sal ek opneem met die personeel wat aan diens was. Ek was self nie daar nie. Jammer. Groete. Ansie

Azalea Guesthouse
Elize V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop verblyf en sentraal geleë in Upington!

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was heerlik om daar te kon oornag. veilige parkering vir jou motor. Sal definitief weer daar oornag!

Thinus V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V
Enkelreisiger

Gerieflik en baie vriendelike eienaar, sal definitief weer daar bly.

Ansie, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam en het my baie tuis laat voel.

Frans S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Gasvry en vriendelik. Kamer netjies; motor veilig. Net jammer vir die vragmotors wat deur die nag steur.

Natasha V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met tieners

Vriendelike diens, baie netjies met al die nodige.

Baie dankie vir die wonderlike diens en gasvryheid.

Samantha B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Enkelreisiger

Very peaceful.

I enjoyed the stay. The lady even helped me with a charger for my phone. Very safe.

Rina W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis absoluut net 'n oornagplekkie met 'n skoon bed en badkamergeriewe.

Vriendelike diens gelewer deur Anette. Geleë in hoofstraat wat nogal raserig is, maar maklik om te kry.

Flip V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is netjies en gerieflik.

Sien die sterre.

was R650
Vanaf R455
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R455
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYTVjOTcyLTk4MTktNDc3OC1iMWYwLTcyNjc5NmUwMDM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R455  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 128 Schroderstreet Middelpos 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.44375 21.26889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!