Azura Sleep
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Hierdie woonstelle is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Daar is 'n keuse tussen 2 woonstelle, wat elk 'n privaat ingang, 'n LED-TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging het.
Die ateljeewoonstel is 'n ruim, oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank met 'n eetarea, aparte, volledig toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Dit het sy eie privaat stoep met braaigeriewe.
Die rustieke woonstel is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n dubbelslaapbank, sowel as 'n eetarea, aparte kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en 'n matras kan vir 'n kind voorsien word. Daar is ook 'n stoep met buitesitplek en braaidrom kan gereël word.
Op die perseel is daar veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie.
Azure Sleep is ongeveer 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Kaapstad se sakekern, 19 km vanaf Stellenbosch en 34 km vanaf Franschhoek. Die begin van die Kaapse Wynland-wynroete is net 'n paar km van die woonstelle af. Nabygeleë besienswaardighede sluit Tygervallei Winkelsentrum, Kuilsrivier Gholfklub, Century City en Bracken Natuurreservaat in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 69
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Azura Sleep het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap