Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 11

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 642

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Azure 11
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Bernhard K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard K
Gesin met klein kinders

Klein, maar goed genoeg vir paar dae se verblyf.

Azure 11 is ’n skoon netjiese woonstel. Die ligging in Big Bay is perfek as jy tyd op die strand wil spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Azure 11 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons glo die verskil lê in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker.
Ons sien uit daarna na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Azure 11
Zenita B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing accommodation.

The accommodation was top class. I would definitely recommend it to anyone. There was just 1 incident on Saturday night which I have reported to the Blouberg holiday rental place. That was disturbing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Azure 11 se terugvoer

Dear Zenita,

Thank you for taking the time to send us a review.

We do apologize for the incident, but hope you enjoyed the rest of your stay,

We hope to welcome you back again!

Kind regards,
Azure 11

Azure 11
Elene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die skoonste plekke, maar geen uitsig.

Baie lekker plek, maar geen uitsig. Hysbak werk nooit. Parkering is vreeslik ver van die plek. Baie lawaaierig. Maar dis die eerste woonstel in die Kaap waar ons bly wat geen goggas het nie en die beddegoed is spotless. Klein maar gerieflik. Al die DStv-kanale wat dit lekker maak op 'n reënerige dag. Internet geen probleme gegee nie. Baie veilig en ons het met oop deur gekuier. Hierdie is 'n lekker plek vir oorslaap, maar te klein om 'n paar dae binne te bly. Kombuis is goed ingerig. Kort net ekstra vadoeke. Wasmasjien gerieflik en hulle gee bietjie seeppoeier ook wat oulik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Azure 11 se terugvoer

Liewe Elene,
Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly jy het lekker gebly. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Azure 11
Jan D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met vriende

Goeie keuse vir verblyf.

Netjies en ruim eenslaapkamerwoonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en luuks.

Die blyplek self was fantasties, kon nie vir beter gevra het nie. Ons het wel 'n probleem gehad in die sin dat ons remote nie die onderdakparkering se hek kon oopmaak nie omdat die battery pap was. Ons moes uitstap en die sekuriteit gaan vra om eers sy remote te leen sodat ons die aand kon uitry Seaside Village Shopping Centre toe, en moes met die terugkom op die guest parking kom stop. Die remote is wel die volgende dag reggemaak, maar dit was nogal bietjie ongemaklik die Vrydagaand. All in all was dit 'n lekker blyplek, en ons sal definitief teruggaan, aangesien ons elke jaar moet Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farouk K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Farouk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the Eden on the Bay area and apartment. Had a great stay.

I am wary of giving my credit card details.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4a5019835056430230f2f948194acc5c083bdcb412c3b7ecff579073066833c3ca04010888c6aa0c5705482001eeaf1db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Otto Du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791809483368 18.459317833185
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem