Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bailey's Riverside Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Bailey's Riverside Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Heerlike weggesteekte huisie. Pragtige stoep en braaiplek, heerlike riviertjie om in te plas. Sou net baie graag 'n lekker tafel en stoele op die stoep ook wou gehad het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina D
Gesin met klein kinders

Die beste.

Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Puikdiens deur Gerrit. My honde en kleinkind, sowel as ons, het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley D
Gesin met klein kinders

Great place, nice and tranquil.

Gerrit was super helpfull, place is easy and clean. Kids loved it too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L
Enkelreisiger

Heerlike naweek met my honde, stilte en rus vir die siel.

Gerrit was Baie behulpsaam en vriendelik, kon hom met vrymiedigheid skakel indien enige iets sou opduik. Die honde het hulle self geniet, en Gerrit het nie 'n probleem gehad dat dit groot honde was nie. Die enigste negatiewe ding vir my was geen diefwering voor vensters. Glad nie kritiek nie, ek hou net van met 'n venster oop slaap maar was te bang aangesien 'n groot mens deur meeste van die vensters kan pas. Het met alles toe geslaap. 'n Braaibak sal nice wees maar dis seker bederfies. Baie lekker gebly en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milton V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milton V
Saam met vriende

Tranquility in the heart of the Klein Karoo.

This is the ideal place to unwind away from the pressures of the city. The cottage is tastefully decorated with antique furniture, the views are splendid, and it was an unexpected pleasure using Clementina van der Walt crockery. Gerrit's dog Chunky kept us company on both days and walked the 4km with us to Peter Bayly Wines. What more do you need on a country break than a generous stoep, an unmatched view, and a friendly dog? Bailey's Riverside Cottage has them all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige ligging.

Warm en vriendelike verwelkoming deur Gerrit, heerlike akkommodasie, pragtige uitsig, baie rustig, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Rustige bestemming met als wat jy nodig het.

Ons was vriendelik ontvang deur Gerrit en het alles gehad wat ons nodig het. Die ligging van hierdie blyplek is perfek om die area te verken, maar is ook perfek as 'n bestemming as jy net wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Gesin met klein kinders

Groenfontein het my hart gesteel.

Eenvoudige gerieflike akkommodasie met `n baie spesiale ligging. Stil, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery and lovely cottage.

Inform guests of no plugs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741a7afe9518446e52a31394bcb8b3e169238addc06eb3c62a098854d03ce0fcf1eba861a72c6822eaa12433392851fb8812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Groenfontein Road Groenfontein Valley 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.468008757981 21.735292061309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem