Universitas Ridge Akkommodasie by Bakgat Oornag | LekkeSlaap
+17

Bakgat Oornag

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 35, Universitasrif, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bakgat Oornag bied B&B-verblyf in Bloemfontein. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die Universiteit van die Vrystaat.

Bakgat Oornag beskik oor 4 kamers wat elkeen smaakvol versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Verder is elke kamer toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, lugversorging, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Kontinentale ontbyt word soggens in jou kamer bedien en ons gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en parkeerplek.

Bakgat Oornag is stapafstand vanaf die universiteit, Grey College, en net 'n klein entjie se ry vanaf Loch Logan Waterfront, Mimosa Winkelsentrum en die sportstadion.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Bakgat Oornag
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Jac Van Rhyn-weg 35, Universitasrif, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bakgat Oornag het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 35, Universitasrif, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMzA4ZGFjLWYyNjYtNDYwNC1iZDNmLWY2NGRmMDMyNzRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 35 Jac Van Rhyn Road Universitasrif 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.094234887518 26.173729151487
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za