Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakgat Stay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Bakgat Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Regte plek om te ontspan!

Ons het heerlik gebly. Die uitsig is fantasties en alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met vriende

Vir 'n see uitsig hoef jy nie verder te soek nie. Dit is fantasties!

Baie aangenaam gewees. Die huis leef gemaklik. Voordeel vir ons seniors wat nie meer so gemaklik kan beweeg nie. Geen trappe binne of by die ingang (agter) nie. Dus hoef die trappe voor nie gebruik te word nie. Die huis is toegerus met alles wat nodig is. Ons het 10 dae gekuier, en wou nie terug gaan huis toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier plek met seesig.

Ń fantastiese lekker naweek met wonderlike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflikke huis, spasie is wat ons nodig het.

Huis is lieflik skoon en netjies. Voldoen aan alles, net jammer die pad wat voor die huis loop, raak so bietjie besig en raas die stille gesus van die see weg. Gelukkig was ons meeste van die tyd aan die stap of in die see. Sal gerus weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 129, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5903b8afc2c6f06183656e2dcd2cd5d0847a5b9aff73dc487f54211836707d4cf0211059c00627954875a37f9e0ff55b4fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 129 Marine Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.81324101992 20.037390277255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem