Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Balie’sGat Kamp en Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jo-anne W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, rustig.

Baie rustig, heeltemal afgesluit van almal, heerlike watergate om te swem of te stap in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glaudi V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glaudi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Pragtige omgewing vir stap en sterre kyk. Behulpsame eienaars.

Ons het 'n heerlike paar dae van rus en stap ervaar in 'n pragtige omgewing. Vir seker spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heineke Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heineke Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Wat 'n lieflike plek. In die natuur, sonder sein, salig. Die eienaars is vriendelike en gawe mense. Lieflike staproetes, watervalle en waterpoele. Pragtige uitsigte. Dit was net wat ons nodig gehad het. Plekkie is toegerus met alles wat mens benodig. Eintlik spyt dat ons net 2 nagte bespreek het. Ons kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir natuurliefhebber. Geen selfoon of TV, die beste.

Ek is mal oor die afgeleë plekke om na te reis. Ver van mense en opvangs. Balie’sGat is perfek vir reisiger soos myself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommend, awesome place.

Highly recommend if you just want to get away and relax. Klipbokki cabin was awesome, warm and well put together. We needed nothing except our potjie. Our hosts were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie se terugvoer

Thanks Warren, it was only a pleasure hosting you. Hope we can welcome you back soon.

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie
Joe H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe H
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier. Ons het verskriklik lekker uitegrus.

Dit is heerlik rustig, diep in die natuur, met geen selontvangs nie. Ons het nogal met ons 9 maande oue baba ook aangedurf. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Vir ons stadsjapies was dit 'n lafenis gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate P

Beautiful, quiet and comfortable.

Absolutely stunning surrounds with a very comfortable luxury tent. Lots to explore and lovely swimming and hiking opportunities. The hosts are extremely welcoming, helpful and friendly. Be sure to get the interesting history of the land from Marius if you stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arista D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arista D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek in ongelooflike natuurskoon.

Ek was veral mal oor die Oupie Carl-tent. Dit is lekker afgesonder en privaat, perfek om 100% af te skakel en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Avontuur van die begin tot die einde. Baie lekker gebly en beveel Klipbokkie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike natuurskoon en stilte.

'n Ware verborge juweel. Effense senutergende roete tot in vallei, maar beslis die moeite werd. Geriewe is ook baie netjies en meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Die afsondering, ligging, staproetes met die watergate vir afkoeling verfris Balie's Gat jou siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe B
Gesin met klein kinders

'n Onvergeetlike wegbreek op 'n ongelooflike mooi plek.

Die omgewing is pragtig en ons laerskoolkinders het heerlik fietsgery. Dit was 'n bietjie koud vir die rotspoele, maar ek kan net dink hoe lekker dit moet wees om in die somermaande daar te swem. Baie dankie dit was 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre K
Gesin met klein kinders

Beautiful weekend getaway.

Just what our souls needed. An escape from the city to this picturesque gem. Beautiful hikes, gorgeous swims and bushmen paintings to top it off. We'll be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grace H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful.

So stunning, private, isolated, natural beauty. Amazing hike and access to incredible rock pools. Definitely recommend everyone to go stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Netjies, gasvry, skoon, beste uitsig en baie oulike glamping eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful farm stay in a unique location.

We have stayed in lots of farm self-catering establishments and Balie'sGat is by far the most peaceful and relaxing venue. Things could change if the site is full, but the owners are very hands on and stipulate that other guests must be taken into consideration. Our cabin, Klipbokkie, had everything we needed and just how we like it. Glamping in wonderful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jose N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxed.

Quiet and peaceful days and nights. Accommodation is clean and suited for a couple's stay with all amenities for a camping experience. Beautiful scenery and a breath-taking last 2 km entering Balies Gat. Will return in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of heaven right here on earth.

The location is absolutely mind-blowing, and both Yvonne and Marius are wonderful hosts. Even the freshly baked farm bread, of course with homemade jam to go with it. If you want to get away from it all, this is the place to go to!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K
Gesin met tieners

Perfect for a remote getaway.

The location is perfectly suited for a remote getaway from all forms of distractions and allows you to totally remove yourself from the hustle and bustle of modern life. There is no reception which is perfect! Only had time to explore the two watering holes, but the water was pristine and refreshing. The views from the top of the ridge are breathtaking. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adre L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nature at its best!

Very nice location. The chalet (Grysbokkie) was clean and comfortable. Friendly hosts. The day temperature was very high, nights comfortable. Nice place to relax. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic in a beautiful environment.

The owners are welcoming and friendly. We bought really good products, jam and tasted their delicious oranges. There is a lovely natural pool close to the camp and a choice of beautiful walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of paradise.

Restored by the clean air, the views, and a swim in the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience in nature, cabins a lovely idea. Everything you need for the glamping experience.

Highly recommended, wonderful hosts and supreme location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir hierdie plek so diep in die berge sal ek weer kom kuier.

Diep in die Koue Bokkeveld-berge lê 'n juweel. As jy die kronkelende sandpaadjie so afgery kom snak jy so bietjie-bietjie na jou asem, jy kan nie die mooi alles op een slag inneem nie. Jy moet 'n paar keer kyk. In die huisie is alles mooi, en die groot skuifdeur laat die buite binnetoe kom. En dan rus jy. En neem net in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Dit was ons tweede keer by Balie'sGat en ons sal definitief terug wees. Dis 'n plek om vrede en rustigheid te vind. Dit is die mooiste mooi en die stilte is oorverdowend. Dankie Yvonne en Marius vir jul gasvryheid. Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lian M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodstil, pragtig, middel van nêrens perfek!

Was wonderlik, die roete af in die kloof is so mooi ─ 4x4 aanbeveel. Die Klipbokkie huisie was baie netjies met die groenste gras wat jy al ooit gesien het! Die hitte was nie 'n probleem nie, die sproeiers om die huis koel dit lekker af en in die aand raak dit lekker koel in die kloof. Die waterpoele naby is ook 'n lekker manier om af te koel. Ys en hout word daagliks vir jou afgelewer tot op jou stoep. Was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeromy V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeromy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed in Grysbokkie and Klipbokkie. Can not get better. Fantastic.

It was absolutely fantastic. Clean, neat, stunning views, good walks, swemgat was great, rugby good, no cell phone reception which is fantastic. Facilities, all you need. Marius and Yvonne are such good people. The lawn at the camping site and around the two cottages and lovely thick green grass. The best place to go for a break-away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place.

Our stay at Balie's Gat was amazing. This place is so beautiful! We went in spring but the days were rather hot already - but don't worry, there are beautiful rock pools where you can refresh yourself. Marius and his wife are super nice hosts. I'm looking forward to come back for more days in the rock pools, hikes and next time motorbike trips through the beautiful mountains! Thanks for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemma F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jemma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic getaway!

The accommodation is in a beautiful area with only sounds of nature to be heard. Cabins had all the essentials and very neat and tidy. Loved the stay and would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well received and excellent service.

The accommodation and site was very clean, comfortable and well supplied. The views and silence was an absolute wonderful experience as well as the hiking and swimming facilities, everything as a nature lover could ask for. I would definitely recommend and return there at every opportunity I have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter Martin B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek.

Wat 'n uitstekende plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese cabins, goed toegerus. Heerlike stilte en rustigheid.

Aanwysings na Balie's Gat kort die afdraai by Tandfontein. Het verdwaal aangesien daar geen bord op R303 is nie. Andersins, heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweek in die mooiste natuurskoon.

Dit was 'n ongelooflike naweek. Ons het die privaatheid en natuurskoon baie geniet. Die hut (klipbokkie) was baie skoon, netjies en goed toegerus. Ons het na die rotspoele gestap en dit baie geniet, dit is skoon en pragtig. Die sterre in die aand is ook onvergelykbaar met enige iets wat jy in die stad sal kry. Daar is geen elektrisiteit of selfoonsein nie, dit maak vir 'n wonderlike wegbreek. Yvonne-hulle is baie vriendelik en akkomodeer mens graag, hulle verkoop ook die heerlikste konfyte, ens. Die pad daarheen is 'n avontuur, maar pragtig, 'n bakkie is 'n moet! Dit is die ideale plek vir 'n huweliksherdenking, maar ook 'n naweek weg saam met vriende. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Die pad vir laaste 4 km is maar sleg. Word beslis aanbeveel om voertuig met hoe grondvry hoogte te hê. Stilte en rustigheid saam met goeie suiwer lug en natuur, maak dit 'n moet! Die eienaars is ook behulpsaam en maak dit lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot for a restful and tech-free getaway!

We had a wonderful stay at Balie'sGat. The road in is amazing, but also makes you understand why they recommend high clearance vehicles. There are a number of places to swim in the river, and we are looking forward to returning and exploring further. There are also a number of walks on the farm. We stayed in one of the cabins, Klipbokkie, which was a really lovely spot. I would recommend bringing some form of shade in the summer months, and if you need to have tech items charged, it's worth bringing some form of solar charger with you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideale plek vir 'n rustige en tegnologie-vrye wegbreek!

Ons het 'n wonderlike tyd by Balie'sGat gehad. Die pad soontoe is wonderlik, maar laat jou ook verstaan waarom hulle voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel. Daar is 'n aantal plekke om in die rivier te swem, en ons sien uit daarna om terug te gaan en verder te verken. Daar is ook 'n aantal staproetes op die plaas. Ons het in een van die hutte, Klipbokkie, gebly, wat 'n wonderlike plek was. Ek sal aanbeveel om in die somermaande enige vorm van skaduwee te bring, en as jy tegnologiese items moet laai, is dit die moeite werd om 'n vorm van 'n sonkrag-laaier saam te bring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V
Gesin met tieners

Rustig.

Goed toegeruste huisie in pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonore G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, berge, sterre.

Ons het vir twee nagte in Klipbokkie gebly. Die skoonheid van die sederberge, die stilte (selfs al is die ander blyplek en kampterrein naby is dit steeds stil en privaat) en die plesier van buite sit, vuurmaak en sterrekyk was onoortreflik. Ons sou verskriklik graag langer wou bly! Wat ons sou aanbeveel vir gaste wat die area besoek: 1. ‘n skadunet; 2. insekweerder (muskiete, miggies en vlieë is deel van die natuur, maar ‘n omgewingsvriendelike weerder verminder die bytplekke:) 3. ‘n voertuig wat vierwielaangedrewe is, is ‘n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place and well managed.

Great location and beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweek wegbreek vir bietjie stilte

Baie lekker gewees. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek van die stad. Bring net baie muskietweermiddel saam. Marius en Yvonne was baie hulpvaardig en help graag uit om dit lekker te maak vir die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

As jy uit jou siel soek of jy het jou siel verloor, gaan maar na Balie’sGat. Rustig, pragtig, vriendelik mense mens wat daar is. Ek kom vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n wegbreeknaweek.

Het vir 2 nagte gebly. Gashere was baie ontvanklik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean and with beautiful surroundings.

We were a little disappointed to discover the cabin we stayed in was near to the campsite - it appeared from the website to be somewhere on top of the mountain. But in any event this was not a problem. Lovely walks with stunning flowers and bird life. Found some excellent rock pools to dunk in up in the kloof just behind the cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandt B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandt B
Gesin met tieners

Presies wat ek wou gehad het.

Vriendelike en hulpvaardige gashere. Baie dankie, Marius, vir jou hulp met my pap wiel. Lekker plek om weg te kom van die stad af veral as jy jou SUV so 'n bietjie wil toets. Alles wat jy nodig het is daar en dis skoon. Lekker eenvoudig! Ons beveel dit sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

We went in search of dark skies for the meteor shower. The shooting stars showed up! It was chilly with the snow on the mountains, definitely a summer destination but if its the stars you are after winter is the time to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bev G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and tranquil destination.

The two wooden cottages were comfortable and clean. Basically equipped, but we did not have a need for anything else. Our hosts were friendly and available to chat and tell us about the farm and area. We had a wonderful weekend bird watching, 4x4 drive and hiking. The road to Balie'sGat is definitely for high clearance vehicles and the 4x4 trail we did offered some spectacular views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skakel totaal af!

Vir die natuurliefhebber. Met reën sal dit nie moontlik wees om te eet/kos voor te berei nie, aangesien daar nie toe kombuis is nie, slegs afdak, maar verder is dit pragtig ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was regtig 'n ervaring, sal die plekkie definitief weer besoek, die kabin was uitsonderlik skoon en goed toegerus, die sterrekyk was iets uit 'n fliek uit. Die gasvryheid en besorgdheid van Marius was baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend.

Dit is die mees ideale wegbreek en ons kan nie wag om weer te gaan nie. Marius en Yvonne is van die beste gasheer en gasvrouens wat ons nog ontmoet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met vriende

Ideale ontvlugting van die gejaagdheid en gedruis van die beskawing.

Die huisies is baie netjies ingerig en slim beplan en daar was niks wat ons benodig het nie. Die groen gras by die huisies, asook die heerlike swemgate was 'n lafenis vir ons droogte-geteisterde Kapenaars! Die diens is uitsonderlik en die vars vrugte, konfyte, heuning en ingelegde produkte is besonder lekker! Ten spyte van die plantegroei wat verwoes was deur onlangse brande was daar verbasend baie voëlsoorte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db4db4cf9d8d9266bc65b6f12cea467c641a17ec6f11de03ca92d82d66cf24e201ceeb3bcc691006ee6a8f0b72a254b58c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Off the 303 Op-Die-Berg 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745837896427 19.291656911373