Hazyview Akkommodasie by Bambuu Lakeside Lodge | LekkeSlaap
+30

Bambuu Lakeside Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bambuu Lakeside Lodge lê uitgestrek aan die oewer van sy eie privaat meer. Die weerkaatsing van die eiendom in die water weerspieël die luuksheid, rustigheid en rustigheid wat die plek gaste bied. Die lodge is maklik bereikbaar vanaf die hoofpad tussen Hazyview en Sabie, en dis die perfekte plek vanwaar gaste die wildtuin, ons land se trots, kan besoek.

Kom geniet 'n verfrissende swemsessie, gevolg deur 'n lekker drankie om die lang dag af te sluit. Wat van 'n glasie van een van die land se beste wyne in die kroeg. Hierna kan jy afskakel en in jou gemaklike bed neersak vir 'n verdiende nagrus, en more-oggend wag daar vir jou 'n smullekker ontbyt!

Elk van die 6 ruim en suite-kamers het 'n uitsig oor die meer en sy fauna en flora. Ons bied DStv en drankiegeriewe in elke kamer. Ons selfsorgwoonstel het slaapplek vir 5 gaste en direkte toegang tot die swembad. Daar is ook 'n privaat braai-area. Die baie luukse Water Villa is ontwerp met die natuur in gedagte. Jy kan ook 'n 360 º-uitsig oor die meer en inheemse woud van jou bed af bewonder.

Indien jy die area wil verken, kan jy gaan abseil, riviervlotvaart, op vierwielmotorfietse gaan ry, bergfietsroetes aanpak of gholf speel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Bambuu Lakeside Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Bambuu Lakeside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZjhiNDZmLTg3MGQtNDRkMy1iZTgzLTg5OTBiYTdkZTA2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.046810406151 30.981702804565
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za