LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bambuu Lakeside Lodge | LekkeSlaap
+52

Bambuu Lakeside Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Bambuu Lakeside Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantell G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Pragtige verblyf en akkommodasie! Netjies en skoon. Ons het ons naweek vreeslik geniet!

Bhekifa M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bhekifa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasurable.

There is not much variety on their hot breakfast. They need to expand it.

Marésa M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marésa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ligging van baie unieke gastehuis.

Hierdie gastehuis is 'n juweel en as jy vir rustigheid soek, sal jy hier kan ontspan en afsluit. Die kamers en hele gastehuis is uiters smaakvol gemeubileer en die dek buitekant op die water is eenvoudig asemrowend. Mens kan die hele dag hier deurbring en net weer sielsrus kry. Die ontbyt was goed en alles was netjies en skoon. Ons kom beslis weer.

Elvyn H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verksrkiklik netjies.

Baie netjies en stil.

Jacques V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam gewees.

Sien sterre.

Rochelle G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Verblyf-uitsigte en diens was perfek.

Rudi J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heeltemal bo my verwagtinge en ons sal gereeld teruggaan.

Baie gasvrye en vriendelike diens. Mense gaan uit hulle pad om te help. Lieflike omgewing. Uitstaande huisvesting. Kwaliteit en voorbereiding van etes bo gemiddeld. Baie veilig. 'n Besoek die moeite werd.

A H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig rustige verblyf.

Dekor was baie smaakvol. Staf vriendelik. Yskas is vol met drank, water en snacks maar jy moet vir water betaal. Aandete was heerlik. Ontbyt was toe nie ingesluit by ons verblyf nie, so kan ongelukkig nie 'n resensie gee op ontbyt nie. Die lakeside kamer was baie privaat en pragtig, hulle het die décor so mooi gedoen in natuurlike kleur en hout dat dit by natuurskoon aanpas. Die lodge is baie mooi en ons was ver genoeg uit die buzz van die dorp maar naby genoeg aan die Phabeni-hek van die wildtuin.

Johannes M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is situated in the most scenic and soothing part of Mpumalanga. It is absolutely beautiful!

The location is wonderful and secure. The hospitality and lodge itself is world class. Enjoyed the service as well.

Willem V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Uiters vriendelike personeel, baie mooi kamers en opset in 'n baie goeie ligging. Was uitmuntend, als van die kos tot die verblyf was van die hoogste gehalte.

Brenda F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Saam met vriende

Amazing!

So mooi plek, sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat net wil rustig wees met 'n asemrowende uitsig en omgewing.

Hugo G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great personeel, goeie persoonlike aandag.

Bestuur het moeite met vooraf spesiale versoeke gedoen. Diens en standaarde baie goed. Tuine pragtig!

Phyllis M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

We stayed there for the weekend, lovely place with the most amazing views of the lake and the forest. The place is clean and the people are friendly. Their breakfast is good, they don't serve lunch and their dinner is not their forte. They can definitely improve on their dinner as I had to send back my starter because it was too salty which they also confirmed. The main meal and dessert could have also been better. But overall, lovely place for a very quiet weekend away.

Marinda R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweek ooit!

Stil en asemrowend mooi! Kos was uit die boonste rakke. Personeel vriendelik en behulpsaam. Ons het vreeslik lekker gekuier. Kamer wat uitloop op die dam is die beste ooit! Sal julle gou weer sien!

Nadine B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, sal beslis weer gaan.

Die personeel is wonderlik en vriendelik. Baie mooi en romanties. Sal beslis weer gaan vir 'n romantiese wegbreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely amazing, will go again anytime.

The staff is amazing and friendly. Very beautiful romantic vibe. For a romantic gateway, I will definitely go again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hugo D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opreg, onpretensieus en uitstekende waarde wat afgerond word met hulpvaardige en vriendelike dienspersoneel.

Kon nie vir 'n beter ervaring gevra het vir ons eerste huweliksherdenking nie. Uitstekende slaapgehalte, opregte, onpretensieuse en smaakvolle kos wat bedien word in 'n warm diensomgewing. Uitsig oor die water is sprokiesagtig met nagtegale sang van die inheemse voëlspesies. Die Margaritas op die dek was hemels en van die bestes wat ons in 'n lang tyd geniet het. Baie dankie aan Bambuu se bestuur sowel as Brian en Godfrey vir al die vriendelike en gereedwillige hulp tydens ons verblyf. Ons sal definitief weer kom kuier.

Shaun B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Clinton en Brian het gesorg dat alles mooi moet loop vir ons. Die plek is baie mooi versier en die kamer was pragtig so teen die lake. Kos is uit die boeke uit en lodge is naby genoeg aan Wildtuin en God's Window.

Anjulé S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjulé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike aandag aan detail en kliëntediens, die perfekte naweekwegbreek!

Elke persoon by Bambuu Lakeside Lodge het verseker dat ons op die hande gedra word. Ons het die hele naweek in luuksheid by die lodge spandeer en was nie een maal verveeld nie. Die lodge is uiters skoon en netjies en die uitsigte is asemrowend! Dit het meer gevoel asof ons op 'n eiland-lodge was. Ons sal beslis weer wil teruggaan!

Bambuu Lakeside Lodge's terugvoer

Dankie Anjulé. Dit is altyd lekker om gaste soos julle hier te hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Bambuu Lakeside Lodge
Allan J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan J
Saam met vriende

Absoltuely incredible.

It was an experience that has no equal in the market.

Trudie O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O

One of the best places I have ever stayed.

Food was to die for. Their hospitality and welcome really made our stay. Highly recommend this to all.

Bambuu Lakeside Lodge's terugvoer

Ah Thanks Trudie! It was great to have such warm hearted guests with us. Hope to see you again soon!

Bambuu Lakeside Lodge
Tracey R - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey R
Saam met vriende

Baie lekker gewees, sal definitief weer kom.

Die plek is ongelooflik mooi, vriendelike diens en 'n lekker omgewing. Hulle sal dalk net lugversorgers moet insit; dan sal die plek 100% wees.

Bambuu Lakeside Lodge's terugvoer

Dankie Tracey. Hopelik as jy weer kom sal dit koeler wees. ?

Bambuu Lakeside Lodge
Maria S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice place to stay.

I really enjoyed my stay. I can always book there if I go to Mpumalanga.

Eugene B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik. Dit oortref 'n mens se verwagtinge!

Bambuu Lakeside Lodge is van die mooiste gastehuise in Suid-Afrika. Die eienaars is vriendelik, behulpsaam, gasvry en gaan uit hul pad om seker te maak dat hul gaste hul kuiertjie geniet.

Andie M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andie M
Saam met vriende

Bambuu is an upper class lodge.

My friend and I we enjoyed our stay there, Clinton and Pienaar gave us a warm welcome, the lodge is clean, as for the breakfast it was wow! They also gave us complimentary champagne for women's day. We will definitely be going back.

Jp P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees!

Goeie ontvangs en uitstekende gashere. Sal enige tyd weer gaan!

Ria V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer teruggaan en ek kan Bambuu Lakeside Lodge aanbeveel. Dit was stunning! Hulle ontbyt is uit die boonste rakke.

Awesome! Sentraal geleë en baie veilig.

was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (vir 2 persone)
was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (vir 2 persone)
was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14d8f8e3ce30235ace996ee864651370eb81b4bb31a3246d9b4894c0f5a22e6d4a51dd499866a947fb543e0abd1b0d188867?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850, nou Vanaf R1 665  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.046810406151 30.981702804565
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!