LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Banana Coves | LekkeSlaap
+25

Banana Coves

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 49 resensies vir Banana Coves
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Samukelisiwe X - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samukelisiwe X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming

We didn't have to wait too long at the gate, Mark came to welcome us and showed us everything in our room, he even told us about places to visit with prices that make sense. What I liked the most is that he told me about the roads to avoid (potholes).

Winette R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winette R
Saam met vriende

Rustig

Baie lekker rustig.

Kobus E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus E
Besigheidsreis

Net 'n lang grondpad. Sukkel om bestuur telefonies te kontak.

Het gesukkel om toegang te verkry tot die perseel. Verder was dit aangenaam.

Elmarie R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Gesin met tieners

Rustig.

Baie stil en lekker rustig.

Madelein J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein J
Gesin met tieners

Baie rustig.

Ons het lekker gerus in ’n rustige atmosfeer.

. Ntsikelelo M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
. Ntsikelelo M
Gesin met klein kinders

The stay was okay.

The sofas are a bit dirty. I had to request for covers and I was given the fitted covers. There is no TV and would recommend that at least a TV is installed so that people can be up to date of what is happening. Lastly paint touch ups are needed inside.

Willie W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie W
Gesin met klein kinders

Dit is nie te sleg nie.

Kan 'n groter stoof in sit.

Lindy B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy B
Saam met vriende

Enjoyed my stay!

I booked the place and read the reviews after the time. This left me skeptical, but I went ahead anyway with the stay. And I am glad that I did! The place was clean and as looked the same advertised. Yes, there is a 2km dirt road, but if you drive a fancy BMW, then you should really book more expensive accommodation suited to your vehicle and your vehicle price range. There is a main bedroom with a double bed and in the living area 3 sleeper beds intended for children. I visited the place with my 2 parents who are on pension, so we were 3 adults. We ended up sleeping on the 3 sleeper beds so that we could "kuier" with each other until late in the night and be together. That was actually a very comfortable arrangement for us. We could even look at the braai area fire from there which made it cozy. There was enough cutlery and cups and plates put out for us. There was a nice view from our room and we enjoyed the fact that we had packed in some binoculars. The only complaint we had is that the fans did not work in either room. However, the windows are large and there are french doors, so there was a lovely draft filtering through the room that kept us very cool. This is a great place to stay if you want to get away. The location is great and Steers even delivers if you order on their online app. Please bear in mind that this is not a vacation resort, so there isn't really much to do for children, but who will be staying in their guesthouse the entire day anyway with so many things to do and places to visit in Harties. The gate was opened for us as soon as we phoned and we were given keys to lock everything that we wanted locked. The gentlemen was very helpful with all our questions and the response time was great. The place was perfect for our needs. Will visit there again.

Beatrice P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice P
Gesin met tieners

Nie vir tieners bedoel nie.

Pad na blyplek baie sleg. Dis regtig vir 'n gesien bedoel wat net van niks sit en doen nie bedoel. Geen TV geen WiFi. Net tyd vir mekaar om weer 'n band op te bou. Uitsig is fantasties.

Dawie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie V
Gesin met tieners

Glad nie goed onderhou nie.

Krane maak skaars oop. Die veiligheidsdeur het vasgesteek, ek kon vir tien minute nie uit die eenheid kom nie. Die toilet is gekraak. Mure is vuil. Het nie eers probeer stort nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not well maintained at all.

Taps hardly open. Security door was stuck in the locked position, I could not get out of the unit for 10 minutes. Toilet is cracked. Walls are dirty. Did not even try to shower.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jan B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Grondpad is 'n gemors en julle kan gerus gaan kyk na plek die oprit, is so hoog ek het my kar seergemaak en braairooster was nie eers reg nie.

Claudine B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Claudine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A big let down.

The place is poorly maintained. Everything attached to the wall comes crashing down at the slightest touch. Fan in the bedroom didn't work (They offered to fix it but never came). Shower is moldy. Nearby township makes it noisy in the evenings. Outside lights shine right into the chalet, so the whole place is light as day even with curtains closed. Before your stay you get a message from the owner already telling about what fines to pay if you check-in late, and strict check-out times (not very welcoming). When asked her what is the best way to get there, she just said she doesn't know. How can the owner of the property not know?! Wouldn't recommend this property to anyone.

Estie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Gesin met klein kinders

Baie oulik, goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Lawton B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lawton B
Saam met vriende

Ons het nie die rustigheid gekry wat ons uit in die natuur wou kry nie.

Geen beheer nie. Ons het herhaaldelik vir die opsigter gevra om die hek te sluit maar hy het gewag vir gaste wat gery het. Hulle het eers omtrent 21:00 teruggekom. Die gaste het toe harde musiek gespeel tot baie laat. Die opsigter het hulle nie stil gemaak nie. Kersoggend omtrent 04:00 het die harde musiek weer begin en weereens het die opsigter niks daaromtrent gedoen nie. Ek het die eienaar op sy selfoon gebel maar hy het nie geantwoord nie. Ek noem ook dat dit lyk of die eenheid ook 'n dubbelbespreking gehad het waarin die gaste ook 'n geveg gehad het met die ander mense. Daar is ook nie genoeg eetgerei nie. Byvoorbeeld net 2 teelepels, geen opskepbakke nie.

Doret K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret K

Lieflike plekkie vir die stadsvoos inwoner wat wil wegbreek van tegnologie en die stilte van die natuur wil geniet.

Banana Coves is 'n aangename verfrissende belewenis, die plekkie is goed geleë en baie ruim. Die verblyf is eerder geskik vir 'n gesin met 3 klein kindertjies. Ons het dit baie geniet en sal weer teruggaan.

Daleen S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S

Fantastiese plekkie.

Pragtige uitsig, vriendelike diens, ten volle toegerus vir wat benodig is. Sal enige tyd gebruik maak van Banana Coves.

Ronel B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel B
Gesin met tieners

Netjies, mooi uitkyk, maar onveilige bestemming.

Ons eenheid se hek was gebreek, hul opsigter was egter baie behulpsaam en vriendelik, maar kon nie die hek regkry sodat dit kan sluit nie en ons het baie onveilig gevoel. Groot kwaai hond wat na mens toe kom en vir mens knor, maar ek verstaan dat hul iets daar sal moet aanhou vir veiligheid.

Alicia L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Dit was bekostigbaar en vreeslik mooi, sal weer Banana Coves gebruik

Sien sterre.

Glen T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons gaan volgende Bali toe.

Hendrikus L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrikus L
Saam met vriende

Baie rustig en smullekker.

Toe ons daar aankom was die inboekproses baie vinnig en was die blyplek baie eenvoudig maar baie lekker. Baie mooi uitsig!

Jenni B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jenni B
Gesin met klein kinders

Extremely disappointing.

Upon arrival, no representative was there to assist, spoke to the gardener! The chalet was filthy, the carpet was not cleaned in a very long time, the sheets on the beds were stained and there were bugs in the bed. The couch/sleeper has not been washed, one could see the red filthy dust all over the seating place. After being told by Natasha that they supplied coffee and tea, it was with disappointment to discover that only two teaspoons of coffee were in the coffee jar, very poor. The entire unit was disgusting. There was no hot water and I had to run around to try and locate someone to assist with the geyser, after an hour or so, we were able to feel that the water was getting hot. The chairs that were left for our use, had been broken on the legs and merely super glued, hoping that it would hold so weight. Really, if this is the service that Banana Coves is offering I would suggest that you remove them on your site as you are going to suffer reputation damage. The gentleman that were on the property were not very sober when I contacted them for the hot water.

Penelope N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope N
Gesin met klein kinders

Nice place to visit. It's in a peaceful area

The place was nice and situated in a peaceful area and the employees were friendly and we received a warm welcome. The location of the area is not well known and not easy to find. Can the owners make an extra effort for the signs to the area? Put the signs on the main road and on the corner of the start gravel road for example so it's easy for a person to know that one has entered a right road.

Lushane B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lushane B
Gesin met tieners

Nagmerrie-vakansie!

Op die heel eerste dag was daar geen water nie, ons moes hoor die plek hardloop op 'n septic tank. Kon nie kos voorberei vir my gesin as gevolg van water tekort en geroeste potte bygesê. Kersfees-oggend was ons oor geskyf na chalet nr. 2 wat water gehad het, dit was in 'n baie beter kondisie as chalet nr. 1, die plek is kurkdroog, die visdam was droog, geen water en vuil. Die swembad is piepklein, vuil en vol fyn klippies, ons moes van die swembad water vat om die toilet te spoel. Die staff was nooit by ons om ons chalet skoon te maak nie, ons moes mop, besem, skoppie ens. gaan vra om self ons plek skoon te maak. Die diens was uiters swak. Ons was 'n ekstra dag gegee, maar het besluit om eerder huis toe te gaan omdat daar nie water en elektrisiteit was op die dag van vertrek. Nog nooit in my lewe weer sal ek die plek besoek nie, dit was 'n nagmerrie!

Banana Coves's terugvoer

Al die bogenoemde probleme is sedert uitsorteer.

Banana Coves
Wilma C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma C
Gesin met klein kinders

Plek glad nie veilig nie, geen hekke wat plek toemaak en beskerm nie. Geen persoonlike diens vanaf eienaars nie.

Soos telefonies met Lisa bespreek het ons reeds 2 dae voor die tyd Banana Coves verlaat. Met aankoms by Banana Coves was daar geen krag nie tot die aand. Die volgende dag het die krag weer afgegaan en die werker op die erf het gesê die krag is op en hy kry nie die eienaar in die hande nie, die krag het weer eers later in die aand aangekom. Ek moes van ons vleis weggooi omdat dit afgegaan het, want yskas kry nie kans om te vries nie. Die volgende dag het ons uitgegaan en met ons terugkeer was die krag alweer af. Toe pak ons op en gaan huis toe, want dit is nie hoe 'n mens vakansie wil of kan hou nie. Die swembad is vuil, die braai word nie skoongemaak nie, die vullissakke word nie verwyder nie. Fan in die sitkamer/kombuis vertrek raas en lyk of hy gaan uitval. Geen bakke vir kos/slaaie. Alle eetgerei, koppies borde ens is gewoonlik dieselfde by vakansie plekke, maar hier is dit sommer 'n gemengde spul. Ek het bespreek vir 5 mense, maar daar word net 3 stoele verskaf om buite te sit. Die eienaar het ook nie altyd haar foon geantwoord as ek bel nie. So 'n plek behoort kragopwekkers te hê vir elektrisiteitsprobleme.

Banana Coves's terugvoer

Die hele plek is sedert opgradeer. Omhein met 'n elektriese heining, daar is 'n alarm, hek en bestuurders bly op die perseel.

Banana Coves
Charisma N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charisma N
Gesin met klein kinders

Lekker plek, maar nie met klein kinders nie.

Sien sterre.

Caroline M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline M
Gesin met klein kinders

Not good for kids.

May you please improve on activities, swimming very very small for 2 chalets, no television, it's a no with kids. My children did not enjoy. The pots are not health friendly, they catch rust so quick you can't leave food inside. Switch fridge on when you know there are guests coming on the day.

Simon M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Simon M
Gesin met klein kinders

Not recommended for families and women only guests for safety reasons, otherwise good for male guests.

See stars.

Banana Coves's terugvoer

All safety factors have been upgraded; electric fencing, gates, the alarm system and access to 24/7 security.

Banana Coves
Ronel M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en mooi uitsig.

Die blyplek was skoon en netjies.

Charlene D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Eienaars kan bietjie meer belangstelling toon en omgee. Elke aand het daar erens 'n alarm afgegaan wat baie steurend was, een aand sommer 'n paar keer. Verder was die verblyf baie lekker en rustig gewees.

Marlena S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marlena S

Baie rustig.

Ons het ons tydjie baie geniet. Ek is net baie ontevrede dat niemand my ingelig het dat die swembad buite werking is nie, een van die redes hoekom ek die plek vit my kind gekies het.

Lindiwe S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lindiwe S
Gesin met tieners

The sheets were dirty.

The sheets were very dirty with blood stains. The pot is too old, it had a brown stain at the bottom.

Lezaan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lezaan V
Saam met vriende

Beddens is baie onaangenaam.

Die beddens is onaangenaam en so dun soos 'n riet mens kan net sowel op die grond slaap, ek wag nou nog vir terugvoering oor vrae wat ek gehad het voor ons nog daar aangekom het. Die glase was vuil en kokkerotte tussen die eetgerei na jy op jou knieë moet rondkruip om iets uit 'n kas te kry. Die toiletrolhouer in die muur het konstant afgeval en op die vloer gelê, ons het nie warm water gehad om te kan shower tot later in die dag nie, die stortkop spoeg so 5 straaltjies water uit as mens gelukkig is. Die kan 'n baie aangename plek wees as daar bietjie maintenance gedoen word.

Banana Coves's terugvoer

Goeie dag.

Baie dankie vir die terugvoer. Ek het vandag nuwe beddens bestel asook nuwe stort koppe. Ek het n vergadering gehad met bestuur en ons gaan al die bogeboemde punte regstel.

Groete
Banana Coves

Banana Coves
Gideon B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Saam met vriende

Goedkoop en netjies.

Goedkoop en netjies maar ideaal vir mense wat slegs oorslaap en min tyd spandeer by hul oornag verblyf. So 20 min se ry in dorp toe. Die plekkie het ‘n mooi uitsig en dis stil.

Belinda L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L
Gesin met tieners

Mooi uitsig.

Baie mooi plekkie, maar een ding wat my gepla het, is die matras was baie dun, sleg geslaap a.g.v. van die matras.

Marie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Baie rustige omgewing, alles is netjies en die uitsig is ongelooflik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die chalet is netjies, goed beplan en toegerus. Rustige omgewing en die uitsig is wonderlik. By die aanwysings kan die kleuterskoolbord of geel bord wat omgewingsveiligheid adverteer, bygevoeg word. Dit is by die afdraaipad, Skuilkloof Road. Moenie na donker by jou bestemming probeer uitkom nie.

Marlene D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene D
Gesin met klein kinders

Lekker stil en rustig.

Baie rustig en het dit geniet, net jammer ons kon nie langer daar bly.

Jan D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

It was OK!

Thank you for a clean unit. We arrived at 18:15, with Dawson assisting us very quickly. I however want to bring the following to your attention: Toilet paper was not enough, only half a roll. No mentioning to bring our own. No egg lifter, no breadboard. Bathroom door could not close, very inconvenient. The shower head needs attention, spraying all over bathroom when shower door is open. Leaking kitchen tap. Road is a disaster if you do not have a Bakkie.

Ankia C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ankia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die verblyf glad nie aanbeveel nie.

Die grondpad wat lei na die chalet is byna onmoontlik om te ry met 'n kar, baie sleg. Sulke goed moet by hulle advertensie ingelig word. Met ons aankoms moes ons 'n hele ruk in die koue wag vir iemand om te kom oopsluit. Een van die werkers het kom oopsluit en gevra vir die balans van die gelde verskuldig. Het dit vir hom gegee en geen bewys of kwotansie ontvang nie. Niemand het ons enige iets gewys of ingelig oor enige iets nie. Daar is bordjies wat wys daar is 'n visdam en 'n swembad, altwee is leeg en vervalle. Die chalet binne was nie sleg nie maar buite is alles bietjie vervalle en onnet. Die dubbelbed se mattras is letterlik deurgeslaap, kon netsowel op die vloer slaap. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Carolina S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina S
Gesin met klein kinders

Fantasties en baie rustig en gesellig.

Ons verblyf was wonderlik en beveel enige reisiger om die fantastiese uitsig van die omgewig te besigtig.

Danie J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Gesin met tieners

Verblyf was aangenaam en die plek was netjies en skoon met ons aankoms.

Verblyf was aangenaam. Warm water is 'n probleem. Ons het van Saterdagoggend af geen warm water gehad nie. Die grondpad met al sy spoedwalle (elke 20 tot 30 meter) tot by Banana Coves was 'n frustrasie. 'n TV in die chalet sal 'n pluspunt wees. Behalwe vir hierdie 3 goed was die res van ons verblyf baie lekker gewees.

Linda B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Baie rustig.

It's very clean and restful. Will recommend to family and friends.

Ronel B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Was ‘n pragtige plek met stunning uitsig! Sal definitief weer gaan!

Andrea V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea V
Gesin met klein kinders

I would suggest.

Uncomfortable bed. Not cosy. No drying rack for dishes. Beautiful view, lovely place, just a few touches needed. Would be nice for a hiking trail map. Or things to do.

Sandra B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geriewe is gemiddeld.

Daar is geen stoof, kastrolle of casserole in die eenheid nie, toe ons wou braai, moes ons die vleis in 'n bord sit.

Banana Coves's terugvoer

Goeie dag,
Elke eenheid het nou 'n stoof, potte en panne.

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons het verbeter.

Groete,
Banana Coves

Banana Coves
Modisa M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Modisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, clean and well kept.

Please erect a sign board off the main road for easy access also include Dawson's cell on your profile, otherwise with a few additions it a wonderful place to visit.

Lynette D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D
Gesin met klein kinders

Peaceful and quiet.

Nice but bathroom was not that clean.

Cecile R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile R
Gesin met klein kinders

"Cozy" plekkie, baie rustige atmosfeer.

Ons het vreeslik lekker gebly, stil rustige atmosfeer. Baie lekker "cozy" plekkie met al die benodighede.

Banana Coves's terugvoer

Goeie dag Cecile

Baie dankie vir jou resensie.

Groete
Banana Coves

Banana Coves
Hendrik S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met vriende

Baie stil en mooi natuurskoon.

Baie stil ideale wegbreek.

Banana Coves's terugvoer

Goeie dag Hendrik

Baie dankie vir jou resensie.

Groete, Banana Coves.

Banana Coves
Alwyn R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plek.

Pad na verblyf nie baie goed. Die musiek van nabygeleë village is effens steurend. Die gastehuis is netjies met 'n baie mooi uitsig. Ruim genoeg.

Banana Coves's terugvoer

Goeie dag Alwyn, baie dankie vir jou resensie. Groete, Banana Coves.

Banana Coves
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuilkloofstraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tyHhrar3hUESWr2WHNPECtvISdAeWCnIuC8yndecVMzzENoMd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 10 Skuilkloof Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.789061313463 27.839425206185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!