LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Barrister House | LekkeSlaap
+28

Barrister House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Barrister House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michael L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met vriende

Ons het lekker gebly sal definitief teruggaan.

Ruim en netjies, goed ingerig, goeie kommunikasie deur eienaar, ons het lekker gebly. Sal definitief weer terug wees.

Chalize W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chalize W
Gesin met klein kinders

Dit was lekker die uitsig en die ligging is pragtig.

Die huis was mooi skoon en jy het sommer tuis gevoel soos jou eie huis. Daar is alles wat jy soek en dis baie veilig. Dit is op ‘n goeie plek geleë en jy het wel privaatheid.

Samantha V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Heerlike wegbreek.

Die huis is heerlik ingerig vir 'n groot familie/vriende kuier - met 'n lekker groot leefvertrek en stoep maar genoeg kamers en 'n woonstel vir bietjie privaatheid.

Barrister House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Samantha. Ons ontvang julle graag weer! Dankie dat julle mooi na ons plek gekyk het en vir jou vriendelikheid en beleefdheid. Ons beveel julle met vrymoedigheid aan as ideale gaste om te huisves.

Barrister House
Tracey J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J

Such a beautiful place, with spectacular views.

This was one of the best places we have stayed. The Barrister house itself is so beautiful and so well presented, everything was amazing! Would 100% recommend. Clarens is so picturesque with mountain views at every turn.

Barrister House's terugvoer

Great to hear you had such a good time, Tracey!
It was a pleasure hosting you. Hope you can come back some time.

Barrister House
Lizma D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizma D
Saam met vriende

Gerieflik en gemaklik.

Ons het die naweek vreeslik baie geniet! Die huis het alles wat mens nodig het en is redelik privaat met pragtige uitsig. Ons het die stoep, leefarea en Jacuzzi baie geniet! Baie dankie!

Barrister House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Lizma!

Ons is bly dat julle die tydjie daar geniet het. Ons verwelkom julle graag terug.

Barrister House
Vanaf R5 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R5 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HdEe11SzVBzNErKvhJp1j7Zd9qi0d8LGZPGv0oAReQSyQ1fhK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000  per nag (vir 10 persone) 5 5 1 5 Stand 241 Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.512359454441 28.433496952057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!