Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrister House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg.
Huisreëls

Die Jacuzzi is beskikbaar teen 'n ekstra koste vir die skoonmaak, opvul en verhitting van die warmbad. Dit sluit ook 'n fooi vir linne in.
Die Jacuzzi sal nie gedurende die winter beskikbaar wees nie.
Beurtkrag en/of waterbeperkings mag die beskikbaarheid van die Jacuzzi affekteer.
Streng saniteringsprosedures word gevolg en kan tot gevolg hê dat die Jacuzzi op kort kennisgewing nie beskikbaar is vir besprekings nie.
'n Skoonmaakdiens is Maandag tot Saterdag beskikbaar, uitsluitend openbare vakansiedae.

Kinders onder 2 jaar bly verniet.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 75% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCaKwU1LirRDCcZKZaUAVWGeQytNGvU5HrsgfbfwhUoFcRJlEB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 Stand 241 Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.512359454441 28.433496952057