Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastmolen Apartment 23

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geen rook word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen geraas of musiek nie.
- Geen oop vure word toegelaat nie, behalwe in die aangewese gemeenskaplike braai-area.
- In geval van die seldsame gebeurtenis dat die gasbottel leeg is, kontak asb. die opsigter.
- Maak asb. die vullissakke behoorlik toe voordat dit in die swart dromme wat op die parkeerterrein geleë is, geplaas word.
- Parkeer asb. op die aangewese parkeerplekke wat voorsien word.
- Wanneer jy die kompleks binnekom of verlaat, maak asb. seker dat die hoofhek agter jou toemaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 43, Bastmolen 23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3e9130aae959ac24472d40eb9b38a13a58b5d5c8c729a9a59ed3b8815c89ac7cc85d0a75911802cc3d30412fd369c993bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 43 Mark Street Bastmolen flat nr 23 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936889419405 18.855011539689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem