Bastmolen Holiday Flat
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bastmolen Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch-sentraal. Die gebou is ideaal geleë, net 'n paar minute vanaf Eikestad Mall, Stellenbosch Universiteit en ander plekke in die dorp.
Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het al die basiese toebehore om etes voor te berei. Die sitkamer en die kombuis is aangrensend. Die sitkamer het het 2 dubbelslaapbanke vir 2 kindertjies om op te slaap, en 'n TV met plaaslike kanale. Die sitarea het ook 'n enkelbed.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Bastmolen Holiday Flat is 10 tot 20 minute se ry vanaf verskeie natuurreservate, wynplase en wynproelokale in dié deel van die Wynlande.
Dit is op die eerste verdieping en dus deur word toegang verkry deur 'n stel trappe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Markstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bastmolen Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap