Baviana Beach Lodge
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 7 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baviana Beach Lodge is eksklusiewe verblyf wat 'n uitsig oor die waters van Jacobsbaai bied. Die lodge het 'n pragtige uitsig en is reg teen die seefront. Selfsorgverblyf is beskikbaar in smaakvolle eenhede.
Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eenhede het ook privaat ingange. Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Jacobsbaai is goed geleë vir gaste wat hou van watersport. Dit is naby Saldahnabaai, 'n bekende seilplankry-venue wat seiljagvaarte vanaf die hawe bied. Die Langebaan-strandmeer is ook bekend vir waterski, jetski en valskermsweef en is nabygeleë. Alhoewel Jacobsbaai nie sy eie gholfbane het nie, kan gaste wat 'n rondte wil speel dit by 3 bane in 'n radius van ongeveer 15 km doen.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 13
Ligging
- Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Baviana Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12