Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview on Loader

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 74, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bayview on Loader bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n elegante, historiese kothuis in De Waterkant, 'n sjiek woonbuurt in Kaapstad. Dié kothuis staan op 'n groot, eksklusiewe terras aan die bokant van Loaderstraat. Dit is heelwat stiller hier as in die res van die buurt. Klop hier aan as jy op soek is na luisterryke uitsigte oor die waterfront, hawe, berg en stad van al die kamers af.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n moderne kombuis, woonkamer en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het ook 'n privaat patio of binnehof. Die kombuis het 'n kaggel en 'n sitarea met dubbeldeure wat na die oopplan-woonkamer en -eetkamer lei. Die lefarea het 'n eko-vriendelike kaggel. Verder is die kothuis toegerus met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, TV met sekere DStv-kanale, 'n CD-speler, WiFi, en 'n iPod-musiekstasie. Gaste het toegang tot 'n veilige motorhuis met afstandbeheer en die huis het 'n alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar.

De Waterkant is bekend vir sy stil, boombelynde strate en kothuise wat pragtig gerestoureer is. Die lieflike dorpie-atmosfeer weerspieël 'n stukkie van die Ou Kaap. Bayview on Loader is lekker naby al die unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by Bayview on Loader sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 2

Jaar gelys 7

Ligging

  • Loaderstraat 74, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 74, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd067b018b31f0ab7a4bc7fa80ae0bb1e8e95ead30759019a24847074f013a1a018c5bda6807815279243fb7fdd4f263313f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 76 Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.913860690965 18.415050655603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem